Onderdele en bybehore wat nie geredelik beskikbaar is nie Voorbeeld Klousules

Onderdele en bybehore wat nie geredelik beskikbaar is nie. Indien enige onderdeel of toerusting wat vir die herstel van die voertuig benodig word nie geredelik as ‘n standaard-pasklaarvervaardigde artikel in die Republiek van Suid-Afrika beskikbaar is nie, sal die maatskappy hoogstens ‘n bedrag gelykstaande aan die waarde van die onderdeel ten tye van die verlies of skade betaal. In geen geval xxx die maatskappy meer as die vervaardiger se genoteerde prys betaal nie. 6.