Onderhoud van stelsels Voorbeeld Klousules

Onderhoud van stelsels. Die Versekerde en/of enigeen wat namens die Versekerde optree en/of enige xxxxx xxxxxxx wat die xxxxxxx met die algemene wete en toestemming van die Versekerde bedryf en/of beheer moet alle redelike stappe doen om enige xxxxxxx wat in die Bylae omskryf word, te beveilig teen verlies of skade en dit in 'n doeltreffende toestand xx xxx asook toesien dat gereelde onderhoudsinspeksies op sodanige versekerde sytelsel uitgevoer word om die doeltreffende xxxxxxx daarvan te verseker. (a) Die Maatskappy het te alle tye vrye en volkome toegang het om sodanige xxxxxxx xx ondersoek. In die geval van enige ongeval of onklaarraking moet sodanige xxxxxxx nie xxxxxx toesig gelaat word sonder dat behoorlike voorsorgmaatreëls getref word om verdere skade of verlies te voorkom nie en indien sodanige xxxxxxx in hergebruik geneem word voordat die nodige herstelwerk gedoen is, is enige toename van die skade of verdere skade aan sodanige xxxxxxx geheel en al die Versekerde se eie risiko. (b) Xxxxxxx ten opsigte van alle stelsels ouer as 5 jaar en jaarliks daarna xxx onderhewig wees aan 'n volledige verslag deur 'n ingenieur of 'n gemagtigde en goedgekeurde agent/verteenwoordiger van die vervaardigers waarin bevestig word dat sodanige xxxxxxx in 'n goeie werkende toestand is en dat geen herstelwerk nodig is nie asook om die mate van agteruitgang (verwering) te bepaal (c) Die fabrikaat moet in alle gevalle aan die Maatskappy by aanvang van dekking voorsien word. 5.