Ondersoek deur Departement van Arbeid. (1) Die Departement van Arbeid moet na oorleg met die Kommissie 'n ondersoek instel oor die wyse hoe die vermindering van weeklikse werkure na 'n vlak van 40 uur per week bereik kan word. (2) Die ondersoek moet nie later nie as 18 maande nadat hierdie Wet in xxxxxxx getree het, voltooi en die verslag aan die Minister voorgelê word. 5