Openbare telekommunikasie - slegs versekerde gevare (indien in die bylae as ingesluit vermeld) Voorbeeld Klousules

Openbare telekommunikasie - slegs versekerde gevare (indien in die bylae as ingesluit vermeld). (a) Eiendom op die persele van enige openbare owerheid wat regtens gemagtig is om ‘n telekommunikasiefasiliteit aan die versekerde te verskaf. (b) Die transmissiefasiliteitnetwerk van die openbare owerheid in (a) vermeld. XXXX/410/042002 (MULTIMARK) MMIII 2003