Pligte Voorbeeld Klousules

Pligte. Om die skool se beheerliggaam te ondersteuning te ondersteun in die uitoefening van sy wettige funksies. Om te reageer op kennisgewings van die skool waarin 'n reaksie geverg word of om skriftelik redes te verskaf waarom daar nie gereageer word nie. Om te verseker dat hul kinders die skool asook aangewese skoolfunksies (waarna in Xxxx II xxxxxx word) gereeld en stiptelik bywoon en om skriftelike en redelik aanvaarbare redes vir enige afwesighede of laatkommery te verskaf. Om die Skoolhoof en hul kinders se opvoeders te verwittig van enige aangeleentheid wat 'n invloed mag hê op die kinders se fisiese, geestelike of morele welsyn of die opvoedkundige omstandighede by die skool. Om te verseker dat hul kinders die reëls en voorskrifte in Skedule A xxx Xxxx II van die Gedragskode nakom; in die besonder om te verseker dat hul kinders skoon en netjies is wanneer hulle die skool bywoon en dat hulle die betrokke reëls met betrekking tot skooldrag en voorkoms nakom. Om die Skoolhoof en opvoeders te ondersteun xxxx xx verseker dat hul kinders hul huiswerk voltooi en die skool bywoon toegerus met die nodige xxxxx, skryfbehoeftes en toerusting wat vereis word vir elke dag se opvoedkundige program. Om ouervergaderings wat deur die Skoolhoof, enige klasopvoeder of die beheerliggaam belê word, by xx xxxx en, in die algemeen, om 'n aktiewe en ondersteunende rol in die skoollewe te vervul. Om harmonieuse verhoudings tussen die ouers en die personeel van die skool te bevorder. Om hulle te weerhou van enige openbare optrede by enige geleentheid, insluitend skoolfunksies en aktiwiteite, wat daarop gemik is of die effek mag hê om die goeie naam van die skool in gedrang mag bring. Om hulleself te vergewis en hul kinders xx xxxx van die inhoud en effek van die handves van menseregte in die grondwet van die land. Om te poog om 'n kultuur van wedersydse respek en verdraagsaamheid in die skoolgemeenskap te bevorder. Om te verseker dat hul kinders, as leerders, die eiendom van die skool of die Provinsiale Onderwysdepartement wat tot hul beskikking gestel is, goed xxx oppas en dit xxx terugbesorg aan die skool op of voor die datum bepaal deur die Skoolhoof, enige opvoeder of die beheerliggaam. Om die skool of die Departement te vergoed vir: die verlies van of skade aan enige van die skool of die Departement se eiendom, toevertrou aan hul kinders as leerders, vir xxxxx verlies of skade die kinders aanspreeklik sou wees indien dit nie vir hulle minderjarigheid was nie; die redelike waa...
Pligte. Om die regte van opvoeders, medeleerders, ouers en nie-opvoeder personeel by die skool te respekteer.
Pligte. Gedetailleerde aktiwiteite om uit te voer xxx xxxx die skoolbestuur bekragtig word en xxx die volgende insluit:
Pligte. Die Xxxxxx xx pligte behels die volgende: (Sit pligte volledig uiteen) ...................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................... .................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................
Pligte. 1.2.1 Die pligte van alle opvoeders (sien hieronder). 1.2.2 Om die professionele bestuur van die skool te behartig volgens die voorskrifte van die onderwyshoof of die Provinsiale Onderwysdepartement. 1.2.3 Om te verseker dat onderwysdienste van gehalte by die skool voorsien word.
Pligte. 2.2.1 Om die skool se gedragskode na te kom. 2.2.2 Om te poog om die intellektuele en persoonlike ontwikkeling van leerders te bevorder. 2.2.3 Om 'n kultuur van leer en onderrig te bevorder. 2.2.4 Om op 'n regverdige en onpartydige wyse op te tree wanneer met leerders gewerk word. 2.2.5 Om 'n hoë vlak van professionalisme te bereik en te handhaaf. 2.2.6 Om die regte van leerders te respekteer.
Pligte. 2.1 Om die regte van opvoeders, medeleerders, ouers en nie-opvoeder personeel by die skool te respekteer. 2.2 Om die gedragskode na te kom (SASW artikel 18). 2.3 Om die eiendom van die skool of die Provinsiale Onderwysdepartement wat aan hulle toevertrou word, goed op te pas en dit aan die skool terug te besorg op of voor die datum gespesifiseer deur enige opvoeder of die beheerliggaam van die skool. 2.4 Om 'n kultuur van verdraagsaamheid en respek vir die menseregte van andere, 'n kultuur van leer en onderrig, en respek vir skooleiendom en eiendom van die staat deur die skool gebruik, te bevorder. 1.1 Hul regte ingevolge arbeidswetgewing, insluitende kollektiewe ooreenkomste. 1.2 Dieselfde regte as dié van opvoeders, uiteengesit in paragraaf 2.1. 2.1 Dieselfde pligte as dié van opvoeders, xxxx uiteengesit in paragraaf 2.2. 2.2 Om die skoolhoof, opvoeders en beheerliggaam te ondersteun in die uitoefening van hul onderskeie pligte en funksies. 2.3 Om te verseker dat behoorlike rekords gehou word, dat gesonde administrasie toegepas word en dat 'n skoon en aangename atmosfeer vir opvoeders, leerders en hulleself by die skool geskep word. 2.4 Om toepaslike taal en voorbeeldige gedrag te gebruik in alle omgang met leerders, opvoeders, ouers en medepersoneel. Voorkoms en Kleredragreëls ...................................................................................Aanhangsel A Verbode terreinreëls ...............................................................................................Aanhangsel B Oortredingskategorieë en punte .............................................................................Aanhangsel C Skematiese voorstellingvan dissiplinêre stappe Kennisgewing van dissiplinêre komiteevergadering met leerder en ouers..............Aanhangsel D Kennisgewing van dissiplinêre verhoor ...................................................................Aanhangsel E Kennisgewing van uitslag van dissiplinêre verhoor ................................................Aanhangsel F Ontvangserkenning van uitspraak van skoolbeheerliggaam ..................................Aanhangsel G Kennisgewing aan Onderwyshoof Xxx–Kaap ........................................................Aanhangsel H Bylae D: Aanbeveling vir uitsetting van leerder (WKOD-dokument) .......................Aanhangsel I

Related to Pligte

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.