PRIVAATWERK Voorbeeld Klousules

PRIVAATWERK. Die predikant word geag voltyds in diens van die gemeente xx xxxx en mag geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf skriftelike goedkeuring van die kerkraad nie. 9.
PRIVAATWERK. 8.1 By die aangaan van ’n diensooreenkoms met ’n tentmaker, bepaal die kerkraad sy voorwaardes vir die tentmaker se diens aan die ander werkgewer(s). 8.2 Die aangaan van alle toekomstige diensooreenkomste met ander werkgewers, moet vooraf deur die kerkraad goedgekeur word. 9.
PRIVAATWERK. Terwyl u in diens van die kerkraad is, mag u geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf goedkeuring van die kerkraad nie. 9.