VERKLARING DEUR BEROEPENE/BENOEMDE Voorbeeld Klousules

VERKLARING DEUR BEROEPENE/BENOEMDE. 14.1 Ek neem kennis van die diensaanbod van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente en (Merk wat van toepassing is) ❒ aanvaar hiermee die diensaanbod xxxx in hierdie beroepsbrief uiteengesit. ❒ versoek hiermee dat ek graag verdere onderhandelinge wil voer met die oog op die finalisering van 'n diensooreenkoms. 14.2 Ek verklaar ook hiermee dat daar geen hangende of dreigende tughandeling teen my is nie en bevestig by hernuwing dat ek getrou xxx xxx aan die legitimasieverklaring wat ek onderteken het en wat ek aanvaar as kode vir optrede deur 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk. 14.3 Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar ek dat ek as werknemer my neerlê by die artikels en bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode, sowel as die Sinode van Xxx- en Suid-Kaapland xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en die personeelbeleid van die kerkraad. Geteken te op hierdie dag van . As getuies: 1. 2. BEROEPENE Konsep: Predikant DIENSOOREENKOMS VIR ONBEPAALDE TERMYN (Permanente aanstelling) aangegaan deur en tussen (gemeente), (adres) (hierna genoem die gemeente in sy hoedanigheid as werkgewer) en , (Naam, ID nommer en Adres van personeellid) (hierna genoem die werknemer) 1.