Produksie (Alternatiewe grondslag). Die woord "produksie" mag na die keuse van die versekerde die woord "omset" vervang en vir die doeleindes van hierdie afdeling xxx "produksie" die verkoopwaarde of oordragwaarde beteken xxxx in die versekerde xx xxxxx aangedui van goedere vervaardig of verwerk deur die versekerde by die persele Met dien verstande dat: (a) slegs die betekenis van "produksie" of die betekenis van "omset" van krag is in verband met enige enkele gebeurtenis wat onderbreking tot gevolg het (b) indien die betekenis van "produksie" gebruik word: (i) die klousule ten opsigte van ophoping van voorraad nie van krag xxx xxxx nie (ii) die memo aan die einde van die woordomskrywings xxxx volg xxx xxxx: “Indien goedere gedurende die skadeloosstellingstydperk tot voordeel van die onderneming of deur die versekerde of xxxx xxxxx namens die versekerde elders as by die persele vervaardig of verwerk word, xxx die verkoopwaarde of oordragswaarde van sodanige goedere in aanmerking geneem word by die vasstelling van die produksie gedurende skadeloosstellingstydperk”. F.