Prosedure na goedkeuring van tenders Voorbeeld Klousules

Prosedure na goedkeuring van tenders. 4.14.1 Ten opsigte van suksesvolle tenderaars moet 'n "aanvaarding van tendervorm" uitgemaak word en aan die suksesvolle tenderaar afgestuur word, 4.14.2 Die betrokke aankoper moet die bestelling of dergelike dokumente indien. 4.14.3 Die kontrak tussen die twee partye moet gefinaliseer en geteken word indien nodig, xxxx xxxx die tenderkomitee bepaal. In sekere gevalle moet die kontrakte eers gesluit word voordat die bestellings geplaas word. Die tenderkomitee behoort 'n duidelike opdrag xx xxx in hierdie verband. Geen bestelling mag geplaas word voordat ʼn tender toegeken is nie. 4.15