REGTE Voorbeeld Klousules

REGTE. Kandidate waarborg dat die werk wat hulle voorlê ‘n oorspronklike en ongepubliseerde werk is wat deur hulle geskryf is en dat hulle alle regte daarop besit. Kandidate xxx L’Art Poétique, en hul geaffilieerde instansies, vrywaar en skadeloos stel van en teen enige verlies, skade, koste en ander uitgawes wat voortspruit uit eise, ongeag hul aard, wat die direkte of indirekte gevolg is van die verbreking van hierdie waarborg.
REGTE. Die regte van alle opvoeders (sien hieronder) Die reg dat daar nie ingemeng xxx word met die uitoefening van sy professionele pligte nie. Die regte wat redelikerwys noodsaaklik is vir die uitoefening van sy plig om die professionele bestuur van die skool te behartig volgens die voorskrifte van die Onderwyshoof of die Provinsiale Onderwysdepartement. Die regte wat redelikerwys noodsaaklik is vir die uitoefening van sy pligte (sien hieronder). Om 'n ex officio lid van beheerliggaam van die skool xx xxxx. Die reg van arres, visentering en beslaglegging, aan xxx xxxxxxx as burger, of kragtens sy amp, of as verantwoordelike persoon, kragtens enige wet, insluitend die Wet op Beheer van Toegang tot Openbare Persele en Voertuie, 1985; die Strafproseswet, 1977; die wet op Dwelms en Dwelmhandel, 1992; en die Wet op Wapens en Ammunisie, 1969. Om dissiplinêre stappe teen leerders in te stel, en xx xxxx te neem aan die dissiplinêre prosedure teen leerders, xxxx voorsiening voor gemaak in die Gedragskode of enige wet. Die pligte van alle opvoeders (sien hieronder) Om die professionele bestuur van die skool te behartig volgens die voorskrifte van die Onderwyshoof of die provinsiale Onderwysdepartement. Om te verseker dat onderwysdienste van gehalte by die skool voorsien word. Om die beleid waarvolgens die skool beheer word, te implementeer. Om 'n kultuur van onderrig en leer by die skool te bevorder. Om 'n hoë standaard van professionalisme en bestuur by die skool te bevorder.
REGTE. Regte in terme van arbeidswetgewing, insluitende kollektiewe ooreenkomste.
REGTE. Om hul kinders te verteenwoordig, om aandag xx xxx aan die afdwing van hul regte, en om hul fisies, geestelik en morele welsyn te beskerm en te bevorder. Om voldoende ingelig te word omtrent die welsyn en vordering van hul kinders by die skool. Xx xxxxxxx xx xxx aan hul kinders in verband met die uitoefening van hul regte (as leerder) van vryheid, van gewete, godsdiens, gedagte, oortuiging en opinie, en dat daardie reg van xxxxxxx xxx gerespekteer xxx word xxxx alle opvoeders. Om namens hul kinders as leerders, die reg uit te oefen by toelating van hul kinders tot die skool, om die taal van onderrig xx xxxx , uit te oefen. Om hul kinders as leerders in enige dissiplinêre prosedure wat teen hulle ingestel mag word kragtens die Gedragskode, te verteenwoordig. Die reg van toegang tot inligting wat deur die Provinsiale Departement van Onderwys, die skool of die beheerliggaam van die skool gehou word en 1.6.1 wat benodig word vir die uitoefening of beskerming van enige van hul kinders se regte as leerder, of hul eie regte as ouers; 1.6.2 waar sodanige inligting op hul kinders van toepassing is, behalwe waar die versoek vir inligting oorlopend kwaadwillig of tydelik is, of waar inligting aan die skool, departement of beheerliggaam sonder kwade bedoelings en in vertroue verskaf is deur 'n persoon, en daardie persoon nie toestem tot die openbaarmaking van die inligting nie. Om gekonsulteer te word aangaande die opstel of wysiging van die Gedragskode. Onderworpe aan toepaslike wetgewing, om verkiesbaar xx xxxx as kandidaat ouerverteenwoordiger in verkiesings van die ouerverteenwoordigers tot die skool se beheerliggaam, en om te stem in sodanige verkiesings. Om 'n verslag van die beheerliggaam te ontvang rakende sy werksaamhede ten minste eenmaal per jaar. Om te stem by algemene vergadering (waarvan ten minste 30 xxx xxxxxx gegee moet word) vir die aanvaarding van die jaarlikse begroting voorberei deur die beheerliggaam van die skool vir die daaropvolgende finansiële jaar. Onderworpe aan enige wette tot die teendeel, om te stem by 'n algemene ouervergadering (waarvan ten minste 30 dae vooraf kennis xxxxx xxxx word) oor die vraag of betaling van skoolgeld vrywillig of verpligtend xxx xxxx, en vir die aanvaarding van xxxxxxx xxxxxxxxx vir die verlening van vrystelling van die betaling van verpligte skoolgeld aan behoeftige ouers. Om te appélleer na die hoof van die Provinsiale Onderwysdepartement teen 'n weiering van die beheerliggaam om aan die ouer volle of gedeelte...
REGTE. 2.1.1 Regte in terme van arbeidswetgewing, insluitende kollektiewe ooreenkomste. 2.1.2 Xx xxxx die beheerliggaam ondersteun te word in die uitoefening van hul professionele funksies, wat die handhawing van dissipline insluit. 2.1.3 Vryheid van assosiasie, vergadering, demonstrasie en vreedsame petisionering, ongewapen, en sonder om inbreuk xx xxxx op die regte van ander. 2.1.4 Om lid van politieke partye xx xxxx. 2.1.5 Om leerders te dissiplineer in ooreenstemming met die skool se gedragskode. 2.1.6 Die reg op privaatheid en waardigheid (d.w.s. dat geen persoon onregmatig op hul privaatheid inbreuk mag maak nie, om nie deur enigiemand aangerand, belaster, beledig of verneder te word nie). 2.1.7 Die reg dat daar nie onregmatiglik teen hulle gediskrimineer xxx word op grond van ras, kleur, geslag, seksuele voorkeure, klas, ongeskiktheid, standpunt, gewete, godsdiens, kultuur of taal nie. 2.1.8 Daar nie ingemeng word in die uitvoering van hul professionele pligte nie. 2.1.9 Om nie xxxx xxxx te neem aan enige van die godsdienstige onderrigklasse of godsdienstige geleenthede by die skool en om nie onbehoorlik beïnvloed te word om dit te doen nie. 2.1.10 Vryheid van gewete, godsdiens, gedagte, oortuiging, opinie, spraak en uitdrukking. 2.1.11 Om geraadpleeg te word by die opstel en wysiging van die gedragskode. 2.1.12 Om ten minste een maal per jaar 'n verslag van die beheerliggaam te ontvang van sy werksaamhede. 2.1.13 Om, binne 'n dissiplinêre kode, leerders of andere wat die klas ontwrig, toegang xx xxxxx. 2.1.14 Om slegs met 'n billike werkslading belas te word (tans 'n minimum van 7 uur by die skool en 'n verwagte 1 800 werksure per jaar) asook ongeveer 80 uur gedurende vakansies vir kursusse, ens.
REGTE. Om nie lui xx xxxx in die uitoefening van hul pligte nie;

Related to REGTE

  • Bewijslast  Factuur op naam van de projectpartner  Bewijsstukken overheidsopdrachten/aanbesteding of marktconformiteit van prijs (zie par 4.5 en 4.6)  Betalingsreferentie boekhouding Voor vergoedingen van externe expertise en diensten door derden die geen factuur kunnen overleggen geldt de volgende bewijslast:  Onkostennota met omschrijving van de geleverde prestatie en het te betalen bedrag  Betalingsreferentie boekhouding

  • ALGEMEEN 24.1 Hierdie dokument tesame met Aanhangsels A tot G bevat die volle ooreenkoms tussen die partye en die partye boekstaaf dat daar geen verbintenisse, voorstellings of waarborge bestaan wat hulle bind en wat nie in hierdie kontrak uiteengesit is nie. 24.2 Geen byvoeging tot, wysiging, beëindiging of novasie van die kontrak en geen afstanddoening van enige reg wat spruit uit hierdie kontrak of nie-nakoming van hierdie kontrak, is geldig nie, tensy dit skriftelik geskied en deur al die partye of hul behoorlike gemagtigde verteenwoordigers onderteken is. 24.3 Geen vergunning, uitstel of ander toegewing deur enige van die partye aan die ander ten opsigte van die nakoming van enige verpligtinge ingevolge hierdie kontrak word in enige omstandighede beskou as 'n stilswyende toestemming deur sodanige party aan die ander nie, en dit vorm nie enige afstanddoening of novasie nie, en raak nie op enige xxxxx xxxx enige van daardie party se regte kragtens, of wat voortspruit uit hierdie kontrak nie. 24.4 Albei partye erken dat hulle verkies het dat hierdie kontrak in Afrikaans opgestel word. 24.5 Sonder om afbreuk aan die bepalings van hierdie kontrak te doen, xxx dit die Verkoper vrystaan om te enige tyd in die toekoms ander soortgelyke of gewysigde kontrakte met ander kopers aan te gaan volgens sy eie oordeel en diskresie. 24.6 Geen ander kontrak aangegaan met „n xxxxx Xxxxx wat geheel of gedeeltelik of wesenlik van hierdie kontrak verskil, xxx geag word inbreuk xx xxxx op hierdie kontrak nie, en die Koper xxx xxx nooit op novasie of stilswyende toestemming aan die xxxx van die Verkoper kan beroep wat xxx neerkom op aansprake van die Xxxxx xx hierdie kontrak te wysig nie. 24.7 Die Xxxxx xxx alle dokumente wat nodig is om oordrag van die eiendom in die naam van die Xxxxx xx bewerstellig teken en terug stuur aan die Prokureur tesame met alle ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxx versoek deur die Prokureur, binne 7 (sewe) dae nadat hy versoek is om dit te doen. Dit word geag dat sodanige versoek deur die Prokureur gemaak is: 24.7.1 op die dag dat sodanige versoek mondelings aan die Koper of sy verteenwoordiger gemaak is; of 24.7.2 op die 5de (vyfde) dag nadat „n skriftelike versoek en die dokumente wat geteken moet word, gepos is aan die Koper per geregistreerde pos. 24.8 Die partye kom ooreen dat indien die Koper versuim om enige van die voormelde behoorlik ondertekende dokumente tesame met enige van die ander dokumente, resolusies en sertifikate xxxxxx xx hierbo, binne die voormelde periode aan die Prokureur te besorg, xxx die Xxxxx, nieteenstaande die bepalings van klousule 17 en 18 hiervan, aanspreeklik wees vir betaling van boeterente sonder aanmaning. 24.9 Die partye onderneem xx xxxxx te doen wat nodig is vir die implimentering van die terme en voorwaardes en strekking van die kontrak. 24.10 Indien die Koper getroud is binne gemeenskap van goedere, waarborg hy dat alle toestemmings in terme van die Huweliksgoedere Wet, No. 88 of 1984, bekom is. Xxxx xx handtekening hierop aan te bring, onderneem die xxxx xx alle dokumente wat deur enige persoon of instansie verlang word ten einde „n lening toe te staan en /of om enige verband te registreer insluitende, inter alia, „n borgakte, leningsooreenkoms en Volmag om „n Verband te passeer. Versuim deur die xxxx xx aan enige van die bepalings van hierdie klousule te voldoen, xxx „n wesentlike breuk van hierdie kontrak daarstel. 24.11 Indien daar meer as een Koper is, is die Kopers gesamentlik en afsonderlik, in solidum, aanspreeklik vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.12 Alle betalings gemaak in terme van hierdie ooreenkoms xxx in kontant aan die Prokureur by sy kantoor gemaak word, vry van enige kostes en enige aftrekkings. 24.13 Indien die Koper as trustee van „n maatskappy of beslote korporasie wat gestig staan te word optree, en indien sodanige maatskappy of beslote korporasie nie gestig word binne 14 (veertien) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, of indien gestig, hy nie hierdie kontrak ratifiseer en aanvaar binne 7 (sewe) dae na datum van ondertekening van hierdie kontrak nie, sal die Koper in sy persoonlike hoedanigheid gebonde wees aan al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak asof hy die kontrak in sy persoonlike hoedanigheid onderteken het. Indien die Maatskappy of Beslote Xxxxxxxxxx gestig is, en hierdie kontrak behoorlik geratifiseer en aanvaar is xxxx voormeld, xxx xxxxxxx die ondertekenaar xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede- hoofskuldenaar gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy of Beslote Korporasie vir die nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.14 Indien die Koper van die eenheid „n geregistreerde Maatskappy, Beslote Korporasie of „n Trust is, verbind die ondertekenaar namens die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust xxxx xx handtekening hierop aan te bring, homself as borg en mede-prinsipaal, gesamentlik en afsonderlik met die Maatskappy, Beslote Korporasie of Trust vir die behoorlike nakoming van al die terme en voorwaardes van hierdie kontrak. 24.15 Die Verkoper mag te enige tyd sy regte en verpligtinge in terme van hierdie ooreenkoms sedeer of vervreem.