Skadeloosstelling teenoor andere. Die versekeraar xxx enige xxxxxxx wat die voertuig met die versekerde se toestemming bestuur of gebruik, skadeloos stel, met dien verstande dat die persoon 4.1 nie ingevolge enige xxxxx xxxxx op skadevergoeding geregtig is nie behalwe ten opsigte van enige bedrag wat ingevolge daarvan nie verhaalbaar is nie; 4.2 asof hy die versekerde was, aan die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van die polis onderworpe is vir sover dit van toepassing kan wees; 4.3 nie enige motorvoertuigversekering geweier is nie. 5.
Skadeloosstelling teenoor andere. Op versoek van die versekerde xxx die versekeraar enige ander party skadeloos stel teen aanspreeklikheid waarvoor die versekerde ingevolge hierdie onderafdeling aanspreeklik sou gewees het en op skadeloosstelling geregtig sou gewees het indien die eis teen die versekerde ingestel was. Behalwe in die geval van 'n werknemer xxx die versekeraar nie vir besering of skade veroorsaak deur die optrede of versuim van die ander party betaal nie. Indien meer as een persoon op skadeloosstelling geregtig is, is die skadeloosstellingsperk van toepassing op die totale skadeloosstellingsperk en die versekerde xxx voorkeur geniet. 4.