Skadeloosstelling teenoor die versekerde. Die versekeraar xxx die versekerde skadeloos stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik gehou word om as skadevergoeding te betaal ten opsigte van 2.1 besering aan enige persoon xxxxxxx 'n werknemer, 2.2 skade aan eiendom voortspruitend uit die ongeval. 3.
Skadeloosstelling teenoor die versekerde. Die versekeraar xxx die versekerde skadeloos stel teen alle bedrae waarvoor die versekerde regtens aanspreeklik gehou word om te betaal vir skadevergoeding as gevolg van skade aan die klant se voertuig. 3.