Tantième. 1. Tantième wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal word, kan in daardie ander Staat belas word. 2. Sodanige tantième kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar as die voordelige eienaar van die tantième ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 5 persent van die bruto bedrag van die tantième wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor die wyse van toepassing van hierdie beperking. 3. Die uitdrukking „tantième” soos dit in hierdie Artikel gebruik word, beteken betalings van enige soort wat ontvang word as vergoeding vir die gebruik, of die reg op die gebruik, van enige outeursreg op letterkundige, artistieke of wetenskaplike werk (insluitende kinematograaffilms en films, bande of skywe vir radio- of televisie-uitsending), enige patent, handelsmerk, ontwerp of model, plan, geheime formule of proses, of vir die gebruik, of die reg op die gebruik, van inligting rakende nywerheids-, handels- of wetenskaplike ondervinding. 4. Die bepalings van paragrawe 1 en 2 van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die tantième wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die tantième ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente saak wat daarin geleë is, en die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief aan sodanige permanente saak verbonde is. In so ’n geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing. 5. Tantième word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die tantième betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan nie, in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak het waaraan die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is en sodanige tantième deur sodanige permanente saak gedra word, word sodanige tantième egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak geleë is. 6. Waar, as gevolg van ’n spesiale verhouding tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ander persoon, die bedrag van die tantième, met inagneming van die gebruik, reg of inligting waarvoor dit betaal word, meer is as die bedrag waarop die betaler en die voordelige eienaar sou ooreengekom het by ontstentenis van so ’n verhouding, is die bepalings van hierdie Artikel net op laasgenoemde bedrag van toepassing. In so ’n geval bly die oormaatdeel van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie Ooreenkoms.
Appears in 1 contract
Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste
Tantième. 1. Tantième wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en aan voordelig besit word deur ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal wordStaat, kan is slegs in daardie ander Staat belas wordxxxxx Xxxxx belasbaar.
2. Sodanige tantième kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar as die voordelige eienaar van die tantième ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 5 persent van die bruto bedrag van die tantième wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor bepaal die wyse van toepassing van hierdie beperkingparagraaf 1 deur onderlinge ooreenkoms.
3. Die uitdrukking „tantième” soos dit xxxx in hierdie Artikel gebruik wordgebruik, beteken betalings betaling van enige soort wat aard ontvang word as vergoeding vir die gebruikgebruik van, of die reg op die gebruikgebruik van, van enige outeursreg op letterkundige, artistieke of wetenskaplike werk (insluitende met inbegrip van kinematograaffilms en films, bande of skywe vir radio- of televisie-televisie- uitsending), ) enige patent, handelsmerk, ontwerp of model, plan, geheime formule of proses, of vir die gebruikinligting aangaande industriële, of die reg op die gebruik, van inligting rakende nywerheids-, handels- kommersiële of wetenskaplike ondervinding.
4. Die bepalings van paragrawe paragraaf 1 en 2 van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die tantième tantième, wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die tantième ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente saak wat xxxx daarin geleë is, en die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente saak verbonde isxxxx. In so ’n sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van toepassing.
5. Tantième word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die tantième betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan niexxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak xxxx het waaraan die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is is, en sodanige tantième deur sodanige permanente saak gedra xxxx xxxxx word, word sodanige tantième egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak xxxx geleë is.
6. Waar, as gevolg van vanweë ’n spesiale verhouding besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ander persoonxxxxx xxxxxxx, die bedrag van die tantième, met inagneming van die gebruik, reg of inligting waarvoor dit betaal word, meer is as die bedrag xx xxxx gaan waarop die betaler en die voordelige eienaar sou ooreengekom het by ontstentenis van so ’n verhoudingsodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel net slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In so ’n geval bly sodanige geval, xxx die oormaatdeel oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie OoreenkomsKonvensie.
Appears in 1 contract
Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste
Tantième. 1. Tantième wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal word, kan in daardie ander Staat belas xxxxx Xxxxx xxxxx word.
2. Sodanige tantième kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas word, maar as indien die voordelige eienaar van die tantième ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, opgelê nie meer as 5 die volgende xx xxxx gaan nie:
(a) 15 persent van die bruto bedrag van die tantième wees nie. Die bevoegde owerhede wat ontstaan uit die gebruik van, of die reg op die gebruik van, handelsmerke;
(b) 10 persent van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor bruto bedrag van die wyse van toepassing van hierdie beperkingtantième in alle ander gevalle.
3. Die uitdrukking „tantième” soos dit xxxx in hierdie Artikel gebruik wordgebruik, beteken betalings van enige soort wat aard ontvang word as ’n vergoeding vir die gebruikgebruik van, of die reg op die gebruikgebruik van, van enige outeursreg op van ’n letterkundige, artistieke of wetenskaplike werk (insluitende met inbegrip van kinematograaffilms en films, bande of skywe vir radio- of televisie-uitsending), enige patent, handelsmerk, ontwerp of model, plan, geheime formule of proses, of vir die gebruikgebruik van, of die reg op die gebruikgebruik van, van industriële, kommersiële of wetenskaplike toerusting, of vir inligting rakende nywerheids-aangaande industriële, handels- kommersiële of wetenskaplike ondervinding.
4. Die bepalings van paragrawe 1 en 2 van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die tantième wat ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is, in die ander Kontrakterende Staat waarin die tantième ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente saak wat xxxx daarin geleë isgeleë, of in daardie xxxxx Xxxxx onafhanklike dienste verrig vanaf ’n vaste basis daarin geleë, en die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is aan sodanige permanente saak verbonde isxxxx of vaste basis. In so ’n geval sodanige geval, is die bepalings van Artikel 7 of Artikel 14, na gelang van die geval, van toepassing.
5. Tantième word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die tantième betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan niexxx xxx, egter in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak xxxx of ’n vaste basis het waaraan die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is en sodanige tantième deur sodanige permanente saak gedra xxxx of vaste basis xxxxx word, word sodanige tantième egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak xxxx of vaste basis geleë is.
6. Waar, as gevolg van vanweë ’n spesiale verhouding besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ander persoonxxxxx xxxxxxx, die bedrag van die tantième, met inagneming van die gebruik, reg of inligting waarvoor dit betaal word, meer is as die bedrag xx xxxx gaan waarop die betaler en die voordelige eienaar sou ooreengekom het by ontstentenis van so ’n verhoudingsodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel net slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In so ’n geval bly sodanige geval, xxx die oormaatdeel oormaat xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie OoreenkomsKonvensie.
7. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die regte ten opsigte waarvan die tantième betaal word om voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling.
Appears in 1 contract
Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste
Tantième. 1. Tantième wat in ’n Kontrakterende Staat ontstaan en betaal word aan ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat betaal wordStaat, kan is slegs in daardie ander Staat belas word.
2. Sodanige tantième kan egter ook in die Kontrakterende Staat waarin dit ontstaan en ooreenkomstig die wette van daardie Staat belas wordxxxxx Xxxxx belasbaar, maar as indien sodanige inwoner die voordelige eienaar van die tantième ’n inwoner van die ander Kontrakterende Staat is, mag die belasting wat aldus gehef word, nie meer as 5 persent van die bruto bedrag van die tantième wees nie. Die bevoegde owerhede van die Kontrakterende State moet deur onderlinge ooreenkoms besluit oor die wyse van toepassing van hierdie beperking.
32. Die uitdrukking „tantième” soos dit xxxx in hierdie Artikel gebruik wordgebruik, beteken betalings van enige soort wat aard ontvang word as ’n vergoeding vir die gebruikgebruik van, of die reg op die gebruikgebruik van, enige kopiereg van enige outeursreg op letterkundige, artistieke xxxx- of wetenskaplike werk (insluitende kinematograaffilms met inbegrip van kinematograaffilms, en films, bande of skywe vir radio- of televisie-uitsending), enige patent, handelsmerk, ontwerp of model, plan, geheime formule of proses, of vir die gebruik, of die reg op die gebruik, van inligting rakende nywerheids-(bedryfskundigheid) aangaande industriële, handels- of wetenskaplike ondervinding.
43. Die bepalings van paragrawe paragraaf 1 en 2 van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien die voordelige eienaar van die tantième wat tantième, synde ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat isStaat, in die ander Kontrakterende Staat waarin die tantième ontstaan, besigheid dryf deur middel van ’n permanente saak wat xxxx daarin geleë isgeleë, en die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief aan met sodanige permanente saak xxxx verbonde is. In so ’n sodanige geval is die bepalings van Artikel 7 van hierdie Konvensie van toepassing.
5. Tantième word geag in ’n Kontrakterende Staat te ontstaan wanneer die betaler ’n inwoner van daardie Staat is. Waar die persoon wat die tantième betaal, hetsy daardie persoon ’n inwoner van ’n Kontrakterende Staat is al dan nie, in ’n Kontrakterende Staat ’n permanente saak het waaraan die reg of eiendom ten opsigte waarvan die tantième betaal word, effektief verbonde is en sodanige tantième deur sodanige permanente saak gedra word, word sodanige tantième egter geag te ontstaan in die Staat waarin die permanente saak geleë is.
64. Waar, as gevolg van vanweë ’n spesiale verhouding besondere verband tussen die betaler en die voordelige eienaar of tussen hulle albei en ’n ander persoonxxxxx xxxxxxx, die bedrag van die tantièmetantième betaal xx xxxxxx rede ookal, met inagneming van die gebruik, reg of inligting waarvoor dit betaal word, meer is as die bedrag waarop xx xxxx gaan waaroor die betaler en die voordelige eienaar sou ooreengekom het by ontstentenis van so ’n verhoudingsodanige verband sou ooreengekom het, is die bepalings van hierdie Artikel net slegs op laasgenoemde bedrag van toepassing. In so ’n sodanige geval bly xxx die oormaatdeel oormatige xxxx van die betalings belasbaar ooreenkomstig die wette van elk van die Kontrakterende State, State met behoorlike inagneming van die ander bepalings van hierdie OoreenkomsKonvensie.
5. Die bepalings van hierdie Artikel is nie van toepassing nie indien dit die hoofdoelwit of een van die hoofdoelwitte was van enige persoon betrokke by die skepping of toedeling van die regte ten opsigte waarvan die tantième betaal word ten einde voordeel uit hierdie Artikel te trek deur middel van daardie skepping of toedeling.
Appears in 1 contract
Samples: Dubbelbelasting Ooreenkomste