Tipe versekering Voorbeeld Klousules

Tipe versekering. 9.6.1 Daar is drie tipe versekerings ingevolge hierdie afdeling: 9.6.1.1 Omvattend; 9.6.1.2 Derde Party, Brand en Diefstal; 9.6.1.3 Slegs Derde Party. 9.6.2 Die tipe versekering wat u vir elke voertuig kies, word in die skedule aangedui. Wat ons verseker ingevolge elke tipe versekering Slegs Derde Party Omvattend Derde Party, Brand (is nie van en Diefstal (is nie toepassing op van toepassing op woonwaens en woonwaens en sleepwaens, sleepwaens, gholfkarre, gholfkarre, ontspannings- ontspannings- trekkers, trekkers, drie- en drie- en vierwiel- vierwiel-aangedrewe aangedrewe voertuie nie) voertuie nie) 9.6.2.1 Verlies of skade aan die voertuig Verlies of skade aan die voertuig slegs weens sekere versekerde gebeurtenisse 9.6.2.2 Xxxxx xx die voertuig te beskerm Xxxxx xx die voertuig te beskerm 9.6.2.3 Koste vir noodherstelwerk Koste vir nood- herstelwerk 9.6.2.4 Sleep- en bergingskoste 9.6.2.5 Aflewering na herstelwerk Aflewering na herstelwerk 9.6.2.6 Mediese onkoste 9.6.2.7 Ruitglas 9.6.2.8 Krediettekort (opsioneel) 9.6.2.9 Noodonkoste vir akkommodasie 9.6.2.10 Meganiese en elektriese onklaarraking 9.6.2.11 Xxxxxxxxxxxxxxxxxx 9.6.2.12 Traumaberading na ’n gewelddadige optrede Traumaberading na ’n gewelddadige optrede 9.6.2.13 Slotte, sleutels en afstandbeheerde eenhede 9.6.2.14 Opsporingstoestel 9.6.2.15 Motorhuur (opsioneel) 9.6.2.16 Aanspreeklikheid Aanspreeklikheid Aanspreeklikheid 9.6.2.17 Voertuigdeel Voertuigdeel Voertuigdeel 9.7