Wie ons verseker Voorbeeld Klousules

Wie ons verseker. Ons verseker slegs die volgende persone indien hulle in die skedule genoem word: • die polishouer; • lede van die polishouer se familie wat by hulle xxx. 12.3
Wie ons verseker. 4.2.1 Ons verseker die volgende persone ingevolge hierdie afdeling: • die polishouer; • die polishouer xx xxxx; • die polishouer of xxxx xx kinders; • ander familielede wat permanent by die polishouer xxx en finansieel van die polishouer afhanklik is. Om verseker xx xxxx, moet hierdie familielede in die skedule genoem word. 4.3
Wie ons verseker. Ons verseker die polishouer wat in die skedule genoem word. 6.3
Wie ons verseker. Ons gee slegs vergoeding vir dood, ongeskiktheid en mediese uitgawes vir Persoonlike Ongevalle vir die volgende persone indien hulle in die skedule genoem is: • die polishouer; • die polishouer xx xxxx; • die ouers van die polishouer en van die polishouer xx xxxx; • die polishouer of die polishouer xx xxxx se kinders; • die polishouer en die polishouer xx xxxx se voltydse huishoudelike personeel. 7.3
Wie ons verseker. Ingevolge hierdie afdeling, verseker ons: • die polishouer; • lede van die polishouer se familie wat by hulle xxx en in die skedule genoem word. 8.3
Wie ons verseker. Die volgende persone is verseker: • die polishouer; • die gereelde bestuurders wat in die skedule genoem word; en • persone wat u motor met u toestemming bestuur. 9.3
Wie ons verseker. Ingevolge hierdie versekeringsafdeling, word die volgende persone verseker: • die polishouer; • die polishouer xx xxxx. 10.3
Wie ons verseker. Ons gee slegs vergoeding vir ontvallingsonkoste vir die volgende persone indien hulle in die skedule genoem word: • die polishouer; • die polishouer xx xxxx; • die ouers van die polishouer en die polishouer xx xxxx; • die polishouer en polishouer xx xxxx se ongetroude kinders. Die kinders moet: – xxxxxx as 22 jaar wees; – jonger as 25 jaar wees as hulle voltydse studente is by ’n erkende opvoedkundige inrigting en hoofsaaklik afhanklik is van die polishouer of die polishouer xx xxxx vir bystand; • die polishouer en die polishouer xx xxxx se voltydse huishoudelike personeel. 14.3
Wie ons verseker. 15.2.1 Ingevolge hierdie afdeling, verseker ons slegs die polishouer, xxx xxxx, hul kinders, die ouers van die polishouer en die polishouer xx xxxx. Kinders sluit in al die polishouer se ongetroude kinders. Ons vergoed slegs mense wat aan al die volgende voorwaardes voldoen: • hulle moet in die skedule genoem word; • hulle moet gewoonlik saam met die polishouer xxx; • kinders moet ouer as ses maande en jonger as 18 jaar oud wees; • hulle moet jonger as 80 jaar oud wees; • hulle moet permanent in Suid-Xxxxxx xxxx. Hierdie versekering xxx xxxxx van toepassing wees indien u Suid-Afrika vir tydperke xxx xxxxxx as drie maande op ’n slag verlaat. 15.2.2 Xxxx xxxxxxx kan slegs verseker word deur een Hospitaalkontantplan wat ons uitreik. 15.3
Wie ons verseker. Ingevolge hierdie afdeling, verseker ons: • die polishouer; • lede van die polishouer xx xxxxx wat by hulle xxx. 16.3