Toekenning en kansellasie van verlof tot afwesigheid. 3.1.1 Aansoek om verlof moet gedoen word deur 'n werknemer in 'n verlofboek/vorm en/of op die wyse xxxx voorgeskryf deur die Munisipale Bestuurder of sy/haar gedelegeerde. 3.1.2 Verlof vir afwesigheid xxx onderhewig wees aan die Munisipaliteit se goedkeuring ingevolge xx xxxxxxx van afvaardiging/delegering van tekenmagtiging 3.1.3 Ondanks die bepalings van enige wet, SALGBC ooreenkoms of beleid van die Munisipaliteit, mag die Munisipale Bestuurder of gedelegeerde op enige tyd verlof kanselleer, uitstel of onderbreek, behalwe siekteverlof wat reeds toegestaan is aan 'n werknemer deur 'n mediese praktisyn. 3.1.4 Dit moet nodig geag word dat die besluit in die belang van die Munisipaliteit is en sodanige werknemer xxx vergoed word deur die Munisipaliteit vir onverhaalbare uitgawes of verpligtinge aangegaan deur hom/haar voordat hy/sy in xxxxxx xxxxxx is van die kansellasie, uitstel of onderbreking van verlof. 3.1.5 Kansellasie, uitstel of onderbreking van verlof xxx skriftelik bevestig word. 3.1.6 Indien 'n werknemer wie se verlof gekanseller of onderbreek word, moet xxxx xx diens te xxxxxx, xxx die Munisipaliteit betaal vir sy/haar uitgawes vir die terugreis en hy/xx xxx beskou word as aan diens tydens die xxxx. 3.2