Toekenning van siekteverlof : Ondersoek deur 'n geregistreerde geneesheer of tandards Voorbeeld Klousules

Toekenning van siekteverlof : Ondersoek deur 'n geregistreerde geneesheer of tandards. 3.6.1 Die Munisipale Bestuurder of gedelegeerde kan te eniger tyd 'n werknemer versoek xx xxx/xxxx aan 'n ondersoek deur 'n geregistreerde mediese praktisyn of tandarts deur die Munisipaliteit aangestel, te onderwerp en dat die koste van so 'n ondersoek deur die Munisipaliteit xxxxx word. 3.6.2 Die Munisipale Bestuurder kan, op aanbeveling van 'n geregistreerde mediese praktisyn of tandarts, 'n werknemer verplig om siekteverlof te neem, indien hy van mening is dat daardie werknemer weens mediese redes nie sy/haar pligte kan uitvoer nie. BELEIDSBEPALINGS 4.