Toepassing op plaaswerkers Voorbeeld Klousules

Toepassing op plaaswerkers. (1) Artikels 6A, 10 (2A) en 14 (4A) van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1983, xxx van toepassing ten opsigte van die diens van 'n plaaswerker tot tyd en wyl die aangeleenthede wat deur daardie bepalings gereël word, deur 'n sektorale vasstelling gereël word wat ten opsigte van die plaaswerker van toepassing is. (2) Totdat dit deur 'n sektorale vasstelling gereël word, is artikel 17 (3) van toepassing op plaaswerkers wat na 20:00 en voor 04:00 by minstens vyf geleenthede per maand of 50 geleenthede per jaar werk. 4