VERBODE BOUMATERIAAL Voorbeeld Klousules

VERBODE BOUMATERIAAL. Inaggenome die styl en buite-afwerking in hierdie riglyne voorgeskryf, word in beginsel geen beperkings op boumateriaal geplaas nie, met uitsluiting van die volgende: Ongeverfde pleisterwerk Weerkaatsende of vals dakbedekkingsmateriaal Voorafvervaardigde sementmure Lemmetjiesdraad Seil/metaaldakke of tydelike motorafdakke of skadunetstrukture Plat metaaldakke ‘Xxxxx”-huise of enige ander tydelike hout/staalstrukture Geen sinkdakke, selfs al is dit geverf, xxx toegelaat word nie 7.8