Verhindering van toegang Voorbeeld Klousules

Verhindering van toegang. Verlies xxxx verseker kragtens hierdie afdeling wat voortspruit uit onderbreking of belemmering van die besigheid veroorsaak deur verhindering van toegang tot die persele ten gevolge van skade (xxxx waarna in hierdie afdeling xxxxxx word) aan eiendom by ander persele in die nabyheid van die persele beskou xxx word as verlies wat voortspruit uit skade (xxxx waarna in hierdie afdeling xxxxxx word) aan eiendom wat deur die versekerde op die persele gebruik word. I.