VERHURING EN HERVERKOOP VAN EIENDOM Voorbeeld Klousules

VERHURING EN HERVERKOOP VAN EIENDOM. 1. Indien enige eienaar sy eiendom wil verhuur of verkoop, xxx hy die VERLOREN Huiseienaarsvereniging vooraf dienooreenkomstig in xxxxxx xxxx. 2. In hierdie verband mag agente slegs op ‘n afspraakbasis handel, en elke voornemende koper of huurder persoonlik vergesel. Geen “Te Koop” of “Te Huur”-bordjies mag opgerig word nie, met die uitsluiting van skouhuise oor naweke en op openbare vakansiedae. 3. Die geakkrediteerde agent moet verseker dat die koper/huurder bewus is van die Reëls en Bou- en Argiteksriglyne van toepassing op die ontwikkeling, en afskrifte daarvan sowel as ander administratiewe bepalings en voorwaardes met betrekking tot kontrakteur aktiwiteite ontvang. 4. ‘n Klaringsbewys as bevestiging dat alle heffings betaal is en geen ander gelde uitstaande is nie moet van die VERLOREN Huiseienaarsvereniging verkry word. 5. Die KOPER of HUURDER moet voor die verkoop of verhuring van die eiendom in xxxxxx xxxxxx word van enige goedkeuring wat aan die VERKOPER (in die geval van herverkoop) of VERHUURDER toegestaan is. By nalating hiervan xxx die XXXXX of HUURDER die reg tot verhaling van die VERKOPER of VERHUURDER hê. 6. Alle erwe het slegs residensiële regte, met die uitsluiting van die 8 korporatiewe erwe wat gastehuis/jaghuis regte het. Privaaterwe mag dus nie kommersieel aangewend word nie. 7. Die VERKOPER van ‘n eiendom in die ontwikkeling moet verseker dat die koopooreenkoms die volgende klousules bevat: 7.1