Verkeersoortredings Voorbeeld Klousules

Verkeersoortredings. (Van toepassing op die bestuur van voertuie behalwe diê in, op of om die perseel) Die versekerde moet die versekeraar onmiddellik skriftelik in xxxxxx xxxx indien hy daarvan bewus word dat: 1.1 sy of sy gemagtigde bestuurder se rybewys geëndosseer, opgeskort of gekanselleer word; 1.2 enige bestuurder van die voertuig aangekla word van of skuldig bevind word aan roekelose, nalatige of onbedagsame bestuur. 2.