BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS Voorbeeld Klousules

BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. 9.1 Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite. Geteken te ______________________________________ op hierdie _________ dag van _______________________. As getuies: 1. ________________________ 2. ________________________ _________________________________ (namens KERKRAAD) As getuies: 1. ________________________ 2. ________________________ _________________________________ PREDIKANT
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. 8.1 Hierdie ooreenkoms xxx xxxx enige van die partye beëindig word, voor verstryking van die aanvanklike termyn xxxx in klousule 2.2 hierbo gemeld, deur een kalendermaand skriftelike kennisgewing aan die ander party xx xxx. 8.2 Helpende Hand ONS PLEK behou die reg voor om hierdie ooreenkoms in enige geval van kontrakbreuk met 48 uur- kennisgewing te beëindig, maar in besonder in die gevalle waar: 8.2.1 Die Ouer nie die voorskrifte van Helpende Hand ONS PLEK nakom nie; 8.2.2 Die Kind 'n gevaar inhou vir ander kinders of 'n slegte invloed op die ander kinders het; 8.2.3 Skoolfooie vir 8 dae of meer agterstallig is. 9.
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. 7.1 Indien die Maatskappy nalaat of versuim om aan die voorgeskrewe terme van hierdie ooreenkoms te voldoen xxx die Skool die reg hê om die ooreenkoms te kanselleer, sonder die benadeling van die Skool se regte. Geen vergoeding en/of terugbetaling aan die Maatskappy xxx geskied indien die ooreenkoms beëindig word voor die verstryking van die huurtermyn nie. 7.2 Indien die fasiliteit waarvan die advertensiespasie xxxx vorm, tot so ‘n mate beskadig of vernietig sou word dat die advertensiespasie nie meer voordelig aangewend kan word xxx, xxx xxx hierdie ooreenkoms outomaties tot ‘n einde kom, tensy die partye skriftelik anders ooreenkom. 8.
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. 9.1 Die fransesgewer xxx, xxxxxx benadeling van enige alternatiewe of addisionele aksie of remedie beskikbaar onder die omstandighede, inaggenome die bepalings van hierdie klousule 9 en met inbegrip van die verhaal van skadevergoeding vanaf die fransesnemer vir enige versuim of kontrakbreuk, geregtig wees om hierdie ooreenkoms deur skriftelike kennisgewing aan die fransesnemer te kanselleer, in die volgende gevalle: 9.1.1 as die fransesnemer versuim om aan die fransesgewer, teen die verskuldigde datum, enige bedrae aan die fransesgewer hierkragtens verskuldig en betaalbaar te betaal of op enige xxxxx xxxx die terme en voorwaardes van hierdie ooreenkoms nie nakom nie, waarvan almal verklaar word wesenlik xx xxxx, en hy versuim xx xxxxx 7 (SEWE) dae vanaf die skriftelike kennisgewing deur of namens die fransesgewer, wat van die fransesnemer vra om betaling te doen of die wanprestasie wat in gedrang is reg te stel, te betaal of te presteer; 9.1.2 indien die fransesnemer ’n daad van insolvensie pleeg of gesekwestreer word of onder ’n voorlopige of finale likwidasiebevel of geregtelike bestuur geplaas word of indien die fransesnemer ’n akkoord tref vir die voordeel van sy skuldeisers, of versuim om enige vonnis geneem teen die fransesnemer tersyde te laat stel of stappe doen om dit te laat doen binne 7 (sewe) dae nadat so ’n vonnis tot die kennis van die fransesnemer gekom het; 9.1.3 indien die fransesnemer die regte van die fransesgewer op die immaterieel goedere betwis of aanveg of enige xxxxx xxxxxxx oorreed of verkry om sodanige betwisting of aanvegting te doen. 9.2 Die beëindiging van hierdie ooreenkoms vir xxxxx rede ook al, xxx xxx ‘n party se regte wat teen die beëindigingsdatum toegeval het raak nie en xxx xxxxxx nie enige regte en verpligtinge wat spesifiek of deur hulle aard na die beëindiging voortduur, raak nie wat insluit, maar nie beperk is nie tot die verhaal van skadevergoeding; 9.3 By beëindiging van hierdie ooreenkoms, vir xxxxx rede ookal: 9.3.1 xxx die fransesnemer onmiddellik die bedryf van sy besigheid, wat ook insluit, maar nie beperk is nie, tot die gebruik van die handelsmerke, staak; 9.3.2 xxx die fransesnemer alle items ten opsigte waarvan die fransesgewer eiendomsreg voorbehou het waarna xxxxxx word in klousule 7 hiervan, asook alle stempels, blokke, etikette en advertensiemateriaal, drukwerk en alle verwante items wat die handelsmerke bevat of uitbeeld, onmiddellik en op die fransesnemer se eie koste, aan die fransesgewer teruglewe...
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. Een (1) maand wedersydse skriftelike kennisgewing word vereis vir die beëindiging van hierdie ooreenkoms onderworpe aan betrokke kerkordelike bepalinge en ander besluite. Geteken te op hierdie dag van . As getuies: 1. 2. (namens KERKRAAD) As getuies: 1. 2. LERAAR
BEËINDIGING VAN DIE OOREENKOMS. Indien hierdie ooreenkoms nie deur Rekeninghouers of hulle gevolmagtigdes nagekom word nie, sal KLK geregtig wees om die gebruik van ‘n PIN, gedeeltelik of geheel op te skort en die ooreenkoms summier te kanselleer sonder verdere kennisgewing. Ondanks die beëindiging van die ooreenkoms xxx die Rekeninghouer aanspreeklik vir alle uitstaande verpligtinge.