Verkoping van gebergde goedere. Indien die versekerde gedurende die skadeloosstellingstydperk ‘n bergingsuitverkoping hou, lees klousule (a) van Item 1 (bruto wins) vir die doeleindes van sodanige eis xxxx volg: "(a) ten opsigte van vermindering in omset, die bedrag verkry deur die bruto winskoers toe te pas op die bedrag waarmee die omset gedurende die skadeloosstellingstydperk (minus die omset vir die tydperk van die verkoping van gebergte goedere) as gevolg van die skade by die standaardomset tekort skiet xxx xxxxx totaal die werklik bruto wins wat gedurende die tydperk van die verkoping van gebergte goedere verdien is, afgetrek word." H.