Verlenging van die ooreenkoms Voorbeeld Klousules

Verlenging van die ooreenkoms. 3.1 Die fransesnemer xxx geregtig wees om hierdie ooreenkoms te verleng ingevolge die bedinge en behoudens die voorwaardes hieronder uiteengesit, onderworpe daaraan dat: 3.1.1 die fransesnemer nie in kontrakbreuk of versuim ten opsigte van enige van die bedinge van hierdie ooreenkoms is nie, en 3.1.2 die fransesnemer verplig xxx xxxx om die dele van die bedryfstelsel, ten aansien waarvan hy die lisensie hou in terme van hierdie ooreenkoms, op te gradeer vir gebruik in die verlengde periode deur: 3.1.2.1 alle nuwe materiaal in die betrokke bedryfstelsel, wat verder uitgebrei, verbeter en aangepas is deur die fransesgewer xxxx op datum van verlenging, aan te koop; en 3.1.2.2 alle verouderde materiaal in die betrokke bedryfstelsel aan die fransesgewer terug te besorg ten einde te verseker dat die betrokke matariaal nie meer in sirkulasie en gebruik is nie; en Die gemelde aankope xxx xxxx die fransesgewer gelewer word teen opgraderingsfooie xxxx bepaal deur die fransesgewer van tyd tot tyd, met die voorbehoud dat die fransesgewer xxx xxxx dat die opgraderingsfooie nie meer as R3000-­‐00 (Drie duisend Rand) oor 'n 3 (drie) jaar periode xxx xxxx nie. Die fransesnemer erken dat sodanige aankope en opgradering noodsaaklik is vir die suksesvolle bedryf van die fransesbedryf. Die fransesgewer xxx alle redelike stappe neem om te verseker dat sodanige items bekostigbaar is en dat die koopprys daarvan markverwant is. Indien ‘n dispuut sou ontstaan ten aansien van die prys en die bekostigbaarheid al xxx xxx van alle nuwe materiaal, xxx die fransesnemer geregtig wees om die aangeleentheid xx xxxxxx na die Rekenmeester van die fransesgewer ten einde ‘n markverwante xxxx xx bepaal en te besluit oor die bekostigbaarheid daarvan. Indien die Rekenmeester bevind dat die kostes wel markverwant en bekostigbaar is, xxx die fooie en uitgawes van die Rekenmeester deur die fransesnemer betaalbaar wees. 3.2 Die fransesnemer xxx xxxx skriftelike kennisgewing aan die fransesgewer, gegee en ontvang minstens 3 (DRIE) kalendermaande voor die beëindigingsdatum, verplig wees om aan die fransesgewer kennis xx xxx of hy hierdie ooreenkoms wil verleng, aldan nie; 3.3 Die tydperk waarvoor hierdie ooreenkoms na die beëindigingsdatum verleng mag word, is 3 (DRIE) jaar, wat ‘n aanvang xxx neem op die datum wat onmiddellik volg op die beëindigingsdatum; 3.4 Die fransesnemer xxx, na verstryking van die tydperk waarna in klousule 3.3 xxxxxx word, geregtig wees om hierdie ooreenkoms te verleng vir ope...