VERLENING VAN ERKENNING AAN TROFEË Voorbeeld Klousules

VERLENING VAN ERKENNING AAN TROFEË. Daar word na trofee-erkenning xxxxxx indien sodanige trofee van so ’n aard is (lengte of gewig) dat dit vir die ondergemelde jaarlikse erkennings in ag geneem kan word. 3.2.1. Jagtrofee van die jaar ʼn Gegraveerde medalje en sertifikaat xxx jaarliks toegeken word aan ’n jagtrofee van ’n senior en ‘n junior lid wat die hoogste persentasie behaal het teenoor die vereniging se grootste afmeting (of gewig) vir daardie spesie, in elkeen van die vier kategorieë van jagwapens, te wete: jaggeweer, jagboog, jaghandwapen en voorlaaier. Xxxx xxx dus tydens die jaarlikse dinee, vier toekennings van Jagtrofee van die Jaar in die senior- en vier in die juniorklas gemaak word (indien inskrywings vir al vier kategorieë vir elk van die klasse ontvang is). In gevalle van gelyke hoogste persentasie, xxx ’n sertifikaat en medalje vir elkeen van die trofeë wat daarvoor kwalifiseer, uitgereik word. 3.2.2.Kampioen Jagtrofee van die jaar ‘n Wisseltrofee word seremonieël oorhandig vir aan die jagtrofee van ’n senior en ‘n junior lid wat die hoogste persentasie behaal het teenoor die vereniging se grootste afmeting (of gewig) vir daardie spesie, ‘n miniatuur trofee xxx oorhandig word om huis toe te neem. Xxxx xxx dus tydens die jaarlikse dinee, een toekenning elk vir die senior- en die juniorklas xxx gemaak word In gevalle van gelyke hoogste persentasie, xxx die wisseltrofee gedeel word en ’n miniatuur trofee aan elk van die trofeë wat daarvoor kwalifiseer, uitgereik word 3.2.3. Spesietrofee van die jaar ʼn Gegraveerde medalje en sertifikaat xxx jaarliks toegeken word aan die trofee per spesie-inskrywing wat deur ’n individu vir evaluering aangebied is, en waarvoor die hoogste persentasie teenoor die vereniging se grootste afmetings (of gewig) vir daardie spesie aangeteken is, ongeag van die jagwapen waarmee gejag is en deur die tak op ʼn gepaste geleentheid aan die lid oorhandig word. In gevalle van gelyke afmetings vir dieselfde spesie, xxx ’n sertifikaat en medalje aan elkeen van die trofeë wat daarvoor kwalifiseer, uitgereik word. 3.2.4.Nuwe Grootste Trofee ʼn Gegraveerde medalje en sertifikaat xxx toegeken word aan die inskrywing wat die vorige grootste mate (gewig) in die SAJWV Trofeëregister vir daardie spesie oorskry. In gevalle van gelyke afmetings vir dieselfde spesie, xxx ’n sertifikaat en medalje aan elkeen van die trofeë wat daarvoor kwalifiseer, oorhandig word tydens die dinee. 3.2.5. Intertak-Spesietrofee ʼn Gegraveerde skild (wisseltrofee) en sertifikaat xxx jaarliks aan...