VOLTOOIING Voorbeeld Klousules

VOLTOOIING. 12.1 Die ONTWIKKELAAR xxx geregtig wees op ‘n redelike verlenging van tyd vir die VOLTOOIING ten aansien van: 12.1.1 Enige stautêre of gebruiklike bouers vakansies wat xxx xxxxx die tydperk tussen die AANVANGSDATUM en die date van VOLTOOIING van die WONING; 12.1.2 Enige xxxxx xxxx of omstandigheid wat redelikerwys buite die beheer van die kontrak val wat ‘n vertraging tot gevolg het in die uitvoering van die WERKE, insluitende maar sonder beperking: 12.1.2.1 Stakings, uitsluitings en wegbly-aksies (hetsy regmatig of onregmatig); 12.1.2.2 Gure weer wat werk verhoed; 12.1.2.3 Siviele opstand, oproer en optogte. 12.2 Die ONTWIKKELAAR xxx xxx aanspreeklik wees teenoor die WERKGEWER vir enige skade of boete van watter aard ookal, hetsy gevolglik of andersins, wat gely mag word deur die WERKGEWER as gevolg van enige vertraging in die VOLTOOIING van die WONING vir enige rede ookal, nog xxx die WERKGEWER geregtig wees om hierdie kontrak te kanselleer vir enige sodanige rede; 12.3 Die INSPEKSIEDATUM vir doeleindes van klousule 12 en 13 xxx die vroegste datum wees van: 12.3.1 Die datum waarop die FINANSIERINGSVERSKAFFER (indien van toepassing) sy finale inspeksie het en die WONING as voltooid sertifiseer; 12.3.2 Die datum waarop ooreengekom is tussen die partye; 12.3.3 Die datum waarop die WERKGEWER in xxxxxx xxxxxx word xxxx die ONTWIKKELAAR dat, in sy opinie, die WONING gereed is vir okkupasie en die WERKGEWER versoek om ‘n inspeksie by xx xxxx. 12.4 Op die INSPEKSIEDATUM xx xxxxxx in paragraaf 12.3 hierbo, xxx die WERKGEWER die reg hê om die WONING te inspekteer. Vanaf sodanige datum xxx die WONING geag word wesenlik leefbaar xx xxxx. By sodanige inspeksie xxx die WERKGEWER die reg hê om ‘n lys items op te stel waarna omgesien moet word (die VOLTOOIINSLYS). 12.5 Die WERKGEWER xxx okkupasie neem van die WONING op die INSPEKSIEDATUM, xxxxx datum geag xxx word die VOLTOOIINGSDATUM xx xxxx. Die ONTWIKKELAAR xxx geag word die WONING te voltooi het op die datum waarop die WONING beskou word wesenlik leefbaar xx xxxx. 12.6 Indien daar ‘n dispuut ontstaan tussen die WERKGEWER en die ONTWIKKELAAR rakende 12.6.1 enige items wat in die VOLTOOIINGSLYS ingesluit moet word, òf 12.6.2 die vraag of daar na die items op die VOLTOOIINGSLYS omgesien is, òf 12.6.3 die vraag of die ONTWIKKELAAR aanspreeklik is om om xx xxxx na enige ander items, òf 12.6.4 die vraag of die ONTWIKKELAAR werklik omgesien het na al die items waarvoor die ONTWIKKELAAR aanspreeklik is in terme van die kont...