Common use of Voordeel betaalbaar by dood Clause in Contracts

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe. Een of meer begunstigdes mag aangewys word om die voordeelbedrag te ontvang. 'n Begunstigde mag die aanwysing eers aanvaar of afwys na die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe.

Appears in 5 contracts

Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan, Insurance Policy

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die laaste oorlewende versekerde lewelewe wat aan die voordeel betaalbaar by dood gekoppel is. Een of meer begunstigdes mag aangewys word om die voordeelbedrag te ontvang. 'n Begunstigde mag die aanwysing eers aanvaar of afwys na die dood van die laaste oorlewende versekerde lewelewe wat aan die voordeel betaalbaar by dood gekoppel is.

Appears in 2 contracts

Samples: Uitkeerplan, Uitkeerplan

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe. Een of meer begunstigdes mag aangewys word om die voordeelbedrag te ontvang. 'n Begunstigde mag die aanwysing eers aanvaar of afwys na die dood van die laaste oorlewende versekerde lewe.

Appears in 2 contracts

Samples: Belastingvrye Belegging Planbeskrywing, Belastingvrye Belegging Planbeskrywing

Voordeel betaalbaar by dood. Die voordeelbedrag is gelyk aan die fondswaarde op die datum waarop ons kennis ontvang van die dood van die laaste oorlewende versekerde lewelewe wat aan die voordeel betaalbaar by dood gekoppel is. Een of meer begunstigdes mag aangewys word om die voordeelbedrag te ontvang. 'n Begunstigde mag die aanwysing eers aanvaar of afwys na die dood van die laaste oorlewende versekerde lewelewe wat aan die voordeel betaalbaar by dood gekoppel is.

Appears in 1 contract

Samples: Uitkeerplan