Voorkoms en netheid xxx xxxx Xxxx - Dogters. Hare wat oor die voorkop hang, mag nie laer as 1 cm bokant die wenkbroue wees nie. • Hare wat oor die kraag hang, moet vasgemaak word. • Hare moet, indien dit nie netjies vertoon nie, gevleg word. • Lang hare wat gevleg is of in poniesterte vasgemaak is mag nie slegs op die punte gevleg of vasgemaak word nie. maar moet teen die kop vasgemaak word. • Hare wat oor die kraag hang moet vasgemaak word op so ‘n xxxxxx dat geen klossies of stringetjies voor die ore of agter die ore hang nie. • Hare moet netjies en paslik vir ‘n laerskooldogter wees. • Los hare en hare wat in die gesig hang moet vasgesteek word. • Hare voor die ore moet saam met die res van die hare na agter vasgebind wees. • Hare mag nie gekleur, gebleik, “ge-highlight” of gekartel word nie of in tydelike kleurmiddel gewas word nie. Die aanbring van ligstrepies in die hare is ook nie aanvaarbaar nie. • Hare mag nie na skoolure losgemaak word as leerder nog in skooldrag is nie. • Geen haarstilleringsmiddels, xxxx haarsproei of jel, mag gebruik word nie. • Geen uitspattige haarstyle word toegelaat nie. • Slordige hare is ontoelaatbaar. • Hare moet natuurlik vertoon en mag nie “getease” of “gejel” word nie. • Hare mag nie die “wetlook” hê nie. • Daar mag geen xxxxxxx op haarversierings wees nie. • Geen versierings van leer gemaak word toegelaat nie. • Hare kan met die volgende vasgemaak word: ⇒ Xxxxx of bottelgroen rekkies of linte (mag nie as ‘n versiering xxxx xxx.) ⇒ Onopsigtelike knippies ⇒ “xxxxx bands” – in xxxxx of bottelgroen. ⇒ Groot, uitspattige haarknippe is ontoelaatbaar. ⇒ Geen plastiese vlinders of ander ornamentele haarapparate nie.