Doel Voorbeeld Klousules

Doel. 1.1 Die Doel van die Gedragskode is om „n kultuur van versoening, opvoeding, wedersydse respek en verdraagsaamheid en vrede in die skool te vestig. 1.2 Die Gedragskode onderskryf die skool se missiestelling. 1.3 „n Leerder en sy ouers/voogde moet hulleself van die skool se Gedragskode en die bepalings daarvan vergewis. Sodra „n leerder by die skool ingeskryf is, is hy/sy by implikasie aan die Gedragskode verbonde en moet dit stiptelik nakom. 1.4 Dissipline begin by die ouerhuis. Daar word verwag dat ouers/voogde die Gedragskode van Laerskool Xxxxxxx xxx ondersteun. 1.5 Indien ‟n leerder die Gedragskode oortree of minag, xxx xxxx dienooreenkomstig teenoor hom/haar opgetree word. 2.
Doel. Hierdie Bylae boekstaaf die prosedures wat gevolg moet word om die werkure van werknemers na die doel van 'n werkweek van 40 uur en 'n werkdag van agt uur te verminder- (a) deur kollektiewe bedinging en die publisering van sektorale vasstellings; (b) met behoorlike inagneming van die impak van 'n vermindering van werkure op bestaande indiensneming en geleenthede vir die skepping van indiensneming, ekonomiese doeltreffendheid en die gesondheid, veiligheid en welsyn van werknemers. 2
Doel. 6.3.1.1 Die doel met hierdie reëling is om die verantwoordelike gebruik van drank in klubs op 'n positiewe xxxx xx bestuur. 6.3.1.2 Die ordelik bestuur van 'n klub is noodsaaklik om te verseker dat die gebruik van die klub vir al die bona fide-lede moontlik gemaak word en dat drank ooreenkomstig die gestelde regulasies en wetgewing vir drankverskaffing en -verbruik, geskied. 6.3.1.3 Die bedryf van 'n klub xxx ondergeskik aan die spesifieke bepalings van die Koshuisreëls en alle bepalings van die Studentereglement. 6.3.2