Vorme van lidmaatskap in Solidariteit Voorbeeld Klousules

Vorme van lidmaatskap in Solidariteit is as volg: 5.4.1. Lid wat per aftrekorder betaal deur die betaalrol van die maatskappy xxxx bepaal deur Wet 66 van 1995, Wet op Arbeidsverhoudinge. 5.4.2. Lid wat per debietorder betaal deur die vereiste Bank regulasies van Suid-Afrika. 5.5. Binne hierdie twee betaalmetodes bestaan daar vier tipes lidmaatskap in Solidariteit naamlik: 5.5.1. Aftrekorder lid by aftrekorder maatskappy. 5.5.2. Debietorder lid wat individueel of binne ‘n aftrekorder maatskappy kan val. 5.5.3. Voortsettingslede wat na afsterwe van eggenoot/eggenote voortgaan met hooflid se lidmaatskap. 5.5.4. Ondersteuningslede wat slegs die beginsels van die Vakbond ondersteun. 5.5