Volwaardige Lede Voorbeeld Klousules

Volwaardige Lede. 2.1. ʼn Aansoeker word ʼn Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. ʼn Lid xxx ʼn volwaardige lid solank as wat lidmaatskapgelde opbetaal is of totdat lidmaatskap ingevolge die grondwet of reëls van Solidariteit beëindig word. 2.2. Dit xxx xxxx lid se verantwoordelikheid om toe xx xxxx dat hulle lidmaatskapgelde ten alle tye volopbetaal xxx. 2.3. Alle lede moet volopbetaal wees ten tye van aansoek om enige voordeel of bystand vanaf die vakbond. 2.4. Solidariteit bied, onderhewig aan Solidariteit se bepalings en voorwaardes, die volgende voordele aan volwaardige lede: 2.4.1 arbeidsregtelike advies en bystand; 2.4.2 advies en bystand betreffende beroepsgesondheid en beroepsveiligheid, insluitend beroepsbeserings en -siektes; 2.4.3. begrafnisvoordeel (vir lede wat kwalifiseer); 2.4.4. bevallingsvoordeel (vir lede wat kwalifiseer); en 2.4.5. ’n permanente mediese ongeskiktheidsvoordeel. 3.
Volwaardige Lede. 5.1. ‘n Aansoeker word ‘n Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. 5.2. ʼn Aansoeker word ʼn Volwaardige lid van Solidariteit as sy aansoek aanvaar word en een (1) maand se ledegeld ontvang is. 5.2.1. indien die basis waarop die voornoemde hulp of bystand gegrond is, ontstaan het nadat hy as lid van die Vakbond toegelaat is; 5.2.2. tensy die Hoofraad anders besluit; 5.2.3. tensy ʼn beleidsbeginsel ter sprake is; 5.2.4. tensy die lid ʼn individuele lid is, in xxxxx geval die voorgaande bepalings geld en die lid drie (3) maande volopbetaalde lidmaatskap geniet. 5.3. Toepassing van regte en voordele van lidmaatskap: 5.3.1. Waar Solidariteit/MWU as bedingingsagent erkenning geniet, is die lid wat aanvaar word onmiddellik geregtig op bystand indien hy van ʼn ander vakbond af kom; met dien verstande dat waar so ʼn lid by aanvaarding reeds in litigasie of ʼn geskil xxx xxxxx aard ook al betrokke is, die voordele van lidmaatskap deur die Hoofraad na goeddunke beperk kan word. 5.3.2. ʼn Aansoeker wat lid van ʼn ander Vakbond is, wat as sodanig geregistreer is al xxx xxx, word as ʼn lid van die Vakbond toegelaat maar kwalifiseer nie xx xxxxx een (1) jaar as ampsdraer op die Vakbond se rade te xxxx xxx, xxxxx die Hoofraad anders besluit, of tensy die Vakbond met een of meer ander vakbonde amalgameer. In laasgenoemde geval xxx oorgangmaatreëls, xxxx in die grondwet bepaal word, geld. 5.3.3. Geen aansoeker mag ledegeld vooruit of terugwerkend betaal, met die uitsluitlike doel om bystand van die Vakbond te verkry nie. 5.3.4. Geen voordele xxxx in hierdie grondwet bedoel word, ontstaan waar die rede(s) vir sodanige versoek verband hou met ʼn besering, ongeluk of ernstige siekte wat voorgekom het voordat die persoon as ʼn lid van die Vakbond aanvaar is nie. 5.3.5. Persone wat as afhanklikes kwalifiseer vir die doeleindes van ʼn voordeel wat die Vakbond bied, sluit afhanklike kinders in wat uit hoofde van die lid se verbintenis met sy genomineerde xxxx, gebore is. 5.3.6. Elke lid moet die lede-administrasie skriftelik in xxxxxx xxxx van sy posadres, en binne veertien (14) dae na die datum van ʼn verandering kennis van sodanige verandering gee. 5.3.7. ʼn Lid wie se ledegeld, heffings of ander verpligtinge teenoor die Vakbond agterstallig is, word geag nie ʼn volwaardige lid van die Vakbond xx xxxx nie. 5.3.8. ʼn Volwaardige of voortgesette lid is nie geregtig op finansiële voordele van die Vakbond nie, as hy meer as drie (3) maande...