Erelede Voorbeeld Klousules

Erelede. 11.3.1. Die Nasionale Xxxx xxx iemand as ʼn Erelid benoem uit erkenning vir waardevolle en/of uitmuntende diens of bystand aan die Vakbond, met dien verstande dat daar op geen tydstip meer as sewe (7) Erelede xxx xxxx nie. 11.3.2. Erelidmaatskap kan te eniger tyd deur die Nasionale Raad opgeskort word as twee-derdes (⅔) van die Nasionale Raad ten gunste daarvan stem. 11.3.3. ʼn Erelid is geregtig op dieselfde regte as volwaardige lede maar is nie stemgeregtig of verkiesbaar vir ʼn amp in die Vakbond nie, anders as ʼn verteenwoordiger van voorgesette lede. 11.4.
Erelede. Erelidmaatskap kan op jaarlikse grondslag na goeddunke van die Algemene Jaarvergadering by meerderheidstem toegeken word. Erelede is vrygestel van die betaling van toetredingsgeld sowel as jaargeld en geniet dieselfde regte as gewone lede. 7.5.