Vrystellings n Vrystelling wat kragtens artikel 34 van die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1983, toegestaan is en van krag was onmiddellik voor die inwerkingtreding van hierdie Wet, xxx, vir die tydperk waarvoor die vrystelling xxxxxxx was, of indien die vrystelling vir 'n onbepaalde tydperk xxxxxxx is, vir 'n tydperk van ses maande na die inwerkingtreding van hierdie Wet van krag asof daardie Wet nie herroep is nie, tensy dit voor die einde van daardie tydperk deur die Minister ingetrek word. 9