Vrystellings van loonvasstelling n Vrystellingsertifikaat wat ingevolge artikel 19 van die Loonwet, 1957, ten opsigte van 'n loonvasstelling toegestaan is, wat onmiddellik voor die inwerkingtreding van hierdie Wet van krag was, word geag ingetrek xx xxxx ses maande na die datum van inwerkingtreding van die Wysigingswet op Basiese Diensvoorwaardes, 2002. [Item 10 vervang by a. 23 (b) van Wet 11 van 2002.] 11