WEBTUISTE PRIVAATHEIDSBELEID Voorbeeld Klousules

WEBTUISTE PRIVAATHEIDSBELEID. Die volgende tabel bevat belangrike inligting rakende die Geopende Deure Privaatheidsbeleid en sluit die verskeie vrywarings en toestemmings deur u verskaf aan Geopende Deure in verband met die gebruik van u Persoonlike Inligting in. Hierdie gedeelte van die Webtuiste Regskennisgewing is laas nagegaan op 3 September 2010. U word geadviseer om gereeld hierdie Terme en Voorwaardes na te gaan vir enige aanpassings of opgraderings.