Bekendmaking van persoonlike inligting. Geopende Deure mag persoonlike inligting bekend maak: 3.4.1. om te voldoen aan wetgewing of regsprosesse; 3.4.2. om die regte, fasiliteite, toerustings en ander eiendom van Geopende Deure te beskerm en te verdedig; 3.4.3. om Geopende Deure te beskerm teen die misbruik en ongemagtigde gebruik van die Webtuiste; en/of 3.4.4. om ander Webtuiste Verbruikers of derde partye wat negatief beïnvloed word deur die relevante Lid se gebruik van die Webtuiste te beskerm. 4.