Common use of Wie is 'n afhanklike? Clause in Contracts

Wie is 'n afhanklike?. Die xxxx van die versekerde lewe. • 'n Kind van die versekerde lewe, insluitend 'n aangenome of buite-egtelike kind. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik is vir finansiële onderhoud. • 'n Persoon wat, hetsy regtens of feitelik, van die versekerde lewe afhanklik sou gewees het vir finansiële onderhoud as die versekerde lewe nie gesterf het nie. Byvoorbeeld, 'n kind van die versekerde lewe wat na die versekerde lewe se dood gebore word.

Appears in 9 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za