Common use of Xxxxx Clause in Contracts

Xxxxx. Sanlam Lewens Ons rol namens SanLink is om • betalings in 'n bankrekening te ontvang; • betalings betyds en in ooreenstemming met geldige instruksies te belê; • die waarborg te voorsien as 'n beleggingswaarborg gekies is; • enige verdere redelike en geldige instruksies uit te voer; • oor die plan verslag xx xxxxx, xxxx xxxx wetgewing vereis word; • heffings te hef; • 'n stem in 'n stemming, wat deur 'n batebestuurder gehou word, namens die planhouer uit te oefen; • die planvoordele op versoek te betaal, onderworpe aan enige wetlike beperkings. Tussenganger Die rol van die tussenganger is om • aan die bepalings van FAIS te voldoen; • inligting oor die aard van die plan, die onderliggende beleggingsfondse en die betrokke heffings aan die planhouer te voorsien; • die planhouer oor die plan en die onderliggende beleggingsfondse te adviseer.

Appears in 5 contracts

Samples: www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za, www.sanlam.co.za

Xxxxx. Sanlam Lewens Ons rol namens SanLink is om • betalings in 'n bankrekening te ontvang; • betalings betyds en in ooreenstemming met geldige instruksies te belê; • die waarborg te voorsien as 'n beleggingswaarborg gekies is; • enige verdere redelike en geldige instruksies uit te voer; • oor die plan verslag xx xxxxx, xxxx xxxx wetgewing vereis word; • heffings te hef; • 'n stem namens die planhouer uit te oefen in 'n stemming, stemming wat deur 'n batebestuurder gehou word, namens die planhouer uit te oefen; • die planvoordele op versoek te betaal, onderworpe aan enige wetlike beperkings. Tussenganger Die rol van die tussenganger is om • aan die bepalings van FAIS te voldoen; • inligting oor die aard van die plan, die onderliggende beleggingsfondse en die betrokke heffings aan die planhouer te voorsien; • die planhouer oor die plan en die onderliggende beleggingsfondse te adviseer.

Appears in 1 contract

Samples: www.sanlam.co.za