Beroep uitgebring deur die Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________, Straatadres: _________, Posadres: ___________ en gerig aan: Naam: __________, ID: __________, Adres: __________
8
NG Gemeente ________________
Beroepsbrief
en Dienskontrak
Onbepaalde termynkontrak vir Gemeenteleraar
Beroep uitgebring deur die
Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________,
Straatadres: _________,
Posadres: ___________
en xxxxx aan:
Naam: __________,
ID: __________,
Adres: __________
1. AANHEF
Genade, barmhartigheid en vrede vir u van God die Vader en van die Here Xxxxx Xxxxxxxx! Die kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________ het die genoeë om u in xxxxxx xx stel dat u by 'n vergadering gehou op __________ tot herder en leraar van die gemeente beroep is, sodat u hier alles kan kom doen wat van 'n herder en leraar volgens die Woord van God, die Kerkorde, en ander bepalinge van die Nederduitse Gereformeerde Kerk verwag kan word.
2. DIENSAANBOD
Dit is vir die kerkraad van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________ 'n voorreg en vreugde om die pos van predikant in die gemeente vir u aan xx xxxx, terwyl ons terselfdertyd ook biddend die vertroue uitspreek dat u hierdie beroep (diensaanbod) gunstig xxx oorweeg.
(Hierdie voorbeeld is vir 'n onbepaalde termynkontrak. Indien die aanstelling vir 'n bepaalde termyn is, moet die duur van die kontrak – begindatum tot einddatum – hier vermeld word. Die taak – bv. brugpredikant – moet ook vermeld word.)
3. ONDERNEMING DEUR DIE GEMEENTE
Die kerkraad onderneem namens die gemeente dat aan u die nodige agting en liefde bewys xxx word, en lojale samewerking en ondersteuning xxxxxxx xxx word, sodat u in die vervulling van u taak aangemoedig kan word en ook daarin vreugde kan ervaar.
4. PLIGTE VAN DIE PREDIKANT
4.1 Die amp of bediening van die bedienaar van die Woord is xxxxx op die Woordbediening in sy verskillende gestaltes en omvat die ampspligte xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, en xxxx onderteken in die Legitimasie-verklaring. Hierbenewens word die spesifieke pligte wat van u verwag word in 'n afsonderlike posbeskrywing vervat wat hierby ingesluit is, en wat van tyd tot tyd op 'n redelike wyse tussen die partye ooreengekom kan word om aan die vereistes van die gemeente te voldoen.
4.2 Die predikant erken dat sy/haar voorbeeld, optrede en ywer die kwaliteit van gemeentelike funksionering mede-bepaal en hy/sy onderneem om:
xxxx met sy/haar persoonlike Bybelstudie en gebedslewe xx xxxx;
sy/xxxx lewensinstelling en optredes op hoë morele standaarde te bou;
as predikant aan sy/haar primêre funksie, naamlik die van Bedienaar van die Xxxxx, getrou xx xxx;
die waardigheid en selfrespek van xxxx xxxxxxx met xxx xx/sy in die loop van sy dienslewering in aanraking kom, xx xxxxx, te handhaaf en te bevorder;
lojaal aan die NG Kerk, xx xxxx en sy besluite xx xxxx en om enige bedenkinge op 'n verantwoordelike xxxxxx xxxx xxxxxx van die ruimte wat deur die Kerkraad en ander kerkvergaderinge geskep is, onder die betrokke instansie se aandag te bring;
goeie verhoudings met sy/haar mede-predikante as hoë prioriteit te stel en dit xxxx xx/xxxx optrede daadwerklik te bevorder; en
alles in sy/haar vermoë te doen om die Gemeente se belang te alle xxx xx bevorder.
(Indien bykomende pligte van die predikant verwag word, moet dit hier gespesifiseer word.)
4.3 Die predikant onderneem om die primêre funksies van 'n predikant xxxx omskryf in Artikel 9 van die Kerkorde, te vervul. Hy/Sy moet ook voortgesette bedieningsontwikkeling deurloop. Verder onderneem hy/sy xx xxx by die spesifieke pligte xx xxx xxxx in 'n afsonderlike posbeskrywing vervat word en waaroor van tyd tot tyd op 'n redelike wyse tussen die predikant(e) onderling en die kerkraad ooreengekom kan word om aan die veranderende vereistes van die gemeente te voldoen. Die meting van prestasie en die resultate wat verwag word ten opsigte van die uitvoering van hierdie pligte word as xxxx van die posbeskrywing gereken.
5. PLIGTE VAN GEMEENTE
5.1 Die kerkraad onderneem xx xxxxx die vermoë van die gemeente dit vir die predikant moontlik xx xxxx xx xx pligte te verrig en om aan hom die liefde en medewerking van die Here xx xxxx sodat hy tot vervulling van sy taak ondersteun word.
5.2 In die besonder onderneem die werkgewer om:
die predikant as leraar van die gemeente xx xxxxx en xx xx waardigheid en selfrespek te beskerm en te bevorder;
aan hom, binne praktiese perke, alle moontlike hulp te verleen wat hom in staat stel om sy diens in die gemeente te verrig;
saam met hom 'n bedieningstrategie vir die gemeente uit xx xxxx waarin die onderlinge werksaamhede van die predikante, kerkraad en ander rolspelers in die gemeente bepaal word;
aan hom, binne die raamwerk van die bedieningstrategie, die ruimte tot kreatiwiteit en inisiatief xx xxx;
sy integriteit in die bepaling van sy tydsindeling en prioriteite in werksaamhede xx xxxxx;
die finansies van die gemeente so te help bestuur dat daar finansiële sekuriteit aan hom gegee kan word;
sy lewensonderhoud, xxxx van tyd tot tyd ooreengekom en vasgestel, stiptelik te betaal of te voorsien;
in xx xxxxxxxx belang te stel deur hom geestelik te ondersteun, aan hom en xx xxxxx genoegsame ruimte tot privaatheid en ontspanning xx xxx en xx xxx te beskerm teen uitbranding
vir hom die billike geleentheid xx xxxx om enige xxxx wat xx xxxxxxx of funksionering raak, met die werkgewer te bespreek;
enige besware teen, of probleme met sy optrede in die gemeente, op 'n persoonlike en verantwoordelike xxxxxx met xxx xx bespreek; en
'n klimaat in die gemeente te skep waarin die predikant teen onverantwoordelike opmerkings deur lidmate beskerm word.
6. DIENSVOORDELE EN -VOORWAARDES
Die kerkraad onderneem om met betrekking tot u lewensonderhoud uitvoering xx xxx aan die bepalinge van die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente. Die vergoeding is vir alle werk te alle tye. Die volgende is in hierdie opsig van belang:
6.1 Lewensonderhoud
6.1.1 U totale salaris beloop (dertiende tjek ingesluit) __________ per jaar (__________ per maand). Hierdie xxxxxxx xxx jaarliks met inagneming van die aanbevole skale van die Algemene Taakspan vir Fondse xxxx gepubliseer deur die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland aangepas word, xxxxx xxxxxx ooreengekom. Die salaris kan na u behoefte binne die raamwerk van en onderworpe aan tersaaklike wetgewing en sinodale besluite gestruktureer word.
6.1.2 'n Dertiende tjek (xxxxxxx xxxxxx toelaes) word betaal, en is reeds hierbo by die totaal van R__________ ingesluit.
6.1.3 'n Reistoelaag in ooreenstemming met die aanbeveling van die Algemene Sinode, xxxx gepubliseer deur die Sinode van die NG Kerk in Oos-Kaapland. Tans beloop u reistoelaag R__________ per jaar, gebaseer op vaste koste van __________per jaar en loopkoste van __________c per km vir __________ km per jaar. Maandeliks beloop reiskoste R__________ per maand. Indien __________ km per jaar onvoldoende blyk xx xxxx, kan die afstand aangepas word.
6.2 Behuising
6.2.1 Die kerkraad voorsien gratis behuising aan die predikant, waarby billike gebruik van water en ligte ingesluit is. Die kerkraad is verantwoordelik vir alle redelike instandhoudingskoste wat die geboue, dienste en tuin insluit. Die behuisingsvoordeel word addisioneel tot die pakket geag.
(Indien die kerkraad 'n behuisingstoelaag voorsien in plaas van gratis behuising, moet dit hier uitgespel word. Dit vervang xxx die vorige paragraaf.)
6.3 Telefoon en internet
'n Telefoon vir amptelike gebruik word u aangebied. 'n Selfoontoelaag is ook beskikbaar en onderhandelbaar. Internet is gratis.
6.4 Pensioen en Medies
6.4.1 Die Sinode van Oos-Kaapland skakel in by die pensioenfonds van die Sinode van Xxx-Kaapland. Lidmaatskap van die pensioenfonds is verpligtend. U word aangestel op die __________% bydraevlak, waarvolgens die gemeente se pensioenbydrae R__________ per maand beloop, en u kontribusie maandeliks R__________.
6.4.2 Lidmaatskap van 'n geregistreerde mediese fonds is verpligtend. Die kerkraad dra 50% van u premie.
6.4.3 Werkgewersbydraes, xxxx werkloosheidsversekering, word ook deur die werkgewer betaal.
6.5 Af-dae en Af-naweke
U is daarop geregtig om u tyd so te reël dat u een af-dag per week en een af-naweek per kwartaal van u normale pligte verskoon word.
6.6 Verlof
6.6.1 Verlof word deur die verlofreglement van die Kerkorde gereël. Dit sluit vakansieverlof en siekverlof in.
6.6.2 Die predikant is geregtig op twee-en-veertig (42) kalenderdae jaarlikse verlof teen volle betaling vir elke voltooide twaalf (12) maande tydperk, xxxx bepaal in die Kerkorde en xxxx verder omskryf in die personeelbeleid.
6.6.3 Daar is beperkings op die verlof wat opgehoop mag word, xxxx beskryf in die Kerkorde.
6.7 Koste van verhuising
Die kerkraad onderneem om die billike koste van u verhuising te dra, by voorlegging van drie kwotasies.
7. WERKSURE
Vanweë die aard van u pos is vaste diensure nie moontlik nie. 'n Minimum van 45 werksure per week word egter op 'n skiktyd-grondslag veronderstel. Die werksure moet dus so gereël word dat alle pligte van die pos nagekom word en by die gemeente se roetines inpas.
(Indien die pos deeltyds is, bv. 'n aanstelling teen verminderde vergoeding, moet die diensure ook verminder word.)
8. BETROKKENHEID BY KERKVERBAND
Aangesien die gemeente xxxx van die kerkverband is, word aanvaar dat u ook werk vir die kerkverband xxx doen indien dit van u verwag word.
9. PRIVAATWERK
Terwyl u in diens van die kerkraad is, mag u geen privaat en/of xxxxx xxxx verrig of addisionele inkomste verdien van enige aard, sonder vooraf goedkeuring van die kerkraad nie.
10. DISSIPLINE
U xxx onderworpe wees aan die dissiplinêre en xxxxxx prosedure xxxx vervat in die Kerkorde, Bepalinge en Reglemente, asook die personeelbeleid van die gemeente.
11. DIENSBEËINDIGING
Diensbeëindiging anders as deur die aanvaarding van 'n beroep, word gereël deur die Kerkorde en met inagneming van die spesifieke besluite van die Algemene Sinode oor die verpligte aftree-ouderdom. Tans vind aftrede plaas aan die einde van die maand waarin u 65 word.
12. FINALISERING VAN OOREENKOMS
Indien u hierdie aanbod positief oorweeg, xxx die kerkraad met u ooreenkoms oor die datum waarop u in diens van die gemeente tree.
13. WYSIGINGS
Enige wysiging of verandering aan enige diensooreenkoms xxx xxxxxx geldig wees as beide partye na onderhandeling skriftelik daartoe instem en sodanige wysiginge of veranderinge deur beide partye geteken is.
14. VERKLARING DEUR KERKRAAD
Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar die Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________ as werkgewer dat ons ons neerlê by die artikels en bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode, sowel as die Sinode van Oos-Kaapland xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en die personeelbeleid van die kerkraad.
Geteken te ___________________________ op hierdie _________ dag van ______________ ____.
As getuies:
________________________
________________________ __________________________________
(VOORSITTER VAN DIE KERKRAAD)
14. VERKLARING DEUR BEROEPENE
14.1 Ek, __________, neem kennis van die diensaanbod van die Nederduitse Gereformeerde Gemeente __________ en aanvaar hiermee die diensaanbod xxxx in hierdie beroepsbrief uiteengesit.
Ek verklaar ook hiermee dat daar geen hangende of dreigende tughandeling teen my is nie en bevestig by hernuwing dat ek getrou xxx xxx aan die legitimasieverklaring wat ek onderteken het en wat ek aanvaar as kode vir optrede deur 'n predikant van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.
Met die ondertekening van hierdie aanbod of ander ooreenkoms wat hieruit voortvloei verklaar ek dat ek as werknemer my neerlê by die artikels en bepalings van die Kerkorde en besluite van die Algemene Sinode, sowel as die Sinode van Oos-Kaapland xxxx van tyd tot tyd gewysig, asook toepaslike wetgewing en die personeelbeleid van die kerkraad.
Geteken te ___________________________ op hierdie _________ dag van ______________ ____.
As getuies:
________________________
________________________ __________________________________
BEROEPENE
DATUM VAN INDIENSTREDING
Die datum van indienstreding waarop ooreengekom is, is: _________________________________