Employment Agreement Sample Contracts

SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Indiensname het/sal begin op .................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.

DIENSOOREENKOMS VIR TYDELIKE PLAASWERKNEMERS (VASTE TERMYN) Aangegaan deur en tussen
Employment Agreement • February 1st, 2015

Duur van Diens Hierdie ooreenkoms neem in aanvang op die datum van indiensneming en duur voort tot een van die volgende datums of gebeurtenisse: (haal uit wat nie van toepassing is nie)

REPUBLIEK VAN SUID-AFRIKA
Employment Agreement • September 25th, 2014

Opsomming: Handelsbeperking – dringende aansoek om werknemer te verhoed om diens te aanvaar by mededinger – beginsels uiteengesit – uitleg van ooreenkoms.

Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
Employment Agreement • May 5th, 2022

Indiensname het/sal begin op ............................................................. en sal aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ‘n regverdige rede en ná ‘n billike proses ten einde loop. Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer te lewer, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd te werk en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.

HUISWERKER) Gegee deur: (hierna verwys as "die werkgewer")
Employment Agreement • September 11th, 2024
BEVOEGHEID OM ‘N BOERDERY TE KAN BESTUUR DEUR
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Die beste manier om ‘n punt te bewys is om dit op skrif te stel. ‘n Diensooreenkoms is dus die skriftelike kontrak tussen ‘n werknemer en ‘n werkgewer oor die werk wat die werknemer moet verrig en die vergoeding wat die werkgewer daarvoor moet betaal. Uiteraard word sekere spesifieke voorwaardes rondom die ooreenkoms ook in die kontrak uitgespel.

DIENSKONTRAK
Employment Agreement • November 1st, 2013

Die Universiteit en die Werknemer het 'n dienskontrak aangegaan wat gereguleer word deur die bepalings en diensvoorwaardes wat hieronder uiteengesit word.

SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK (PLAASWERKER) Tussen:
Employment Agreement • March 2nd, 2023

Indiensname het/sal begin op ................................. en aanhou totdat dit kragtens klousule 6 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.

WAT SÊ DIE KODE?
Employment Agreement • February 12th, 2014
DIENSOOREENKOMS AANGEGAAN TUSSEN
Employment Agreement • March 2nd, 2015
Contract
Employment Agreement • July 2nd, 2020

Onderwerp Beskrywing Basiese arbeidsreg Wat is die uitkoms indien nie gemeld nie Partye Die kontrak moet die partye duidelik identifiseer. Essensieel vir die kontrak.Dit is verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. Die bruikbaarheid van die kontrak om enige bindende voorwaardes te skep word drasties verminder. Aanstellingsdatum Wanneer die diensverhouding begin.(en die einddatum, indien dit ‘n vaste termyn kontrak is). Ook verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. Dan word die aanstellingsdatum geag te wees die dag waarop die kontrak geteken word. Indien die datum lank voor die teken v ‘n kontrak is – rekordeer die werklike datum waarop begin. Tydelik/Permanent Indien daar ‘n einddatum is sal dit tydelik wees, of ook beskryf as ‘n vaste termyn kontrak. Nie langer as 3 maande sonder voldoende rede hoekom die kontrak langer moet wees nie. (Slegs van toepassing op persone wat onder die salaris drempel van R205 433.30* verdien.)Art 198B van die Wet op Arbeidsverhoudin

DIENSOOREENKOMS VIR PLAASWERKNEMERS Ingevolge Wet op Basiese diensvoorwaardes Wet No.
Employment Agreement • February 25th, 2015

Die volgende voorwaardes sal geldig en bindend wees vir beide die Werkgewer en Werknemer na ondertekening van die bepalings soos ooreengekom in die kontrak deur beide partye. Die werkgewer neem hiermee die werknemer onder die volgende voorwaardes in diens.

AANSTELLING OP VASTETERMYNKONTRAK LANGER AS DRIE MAANDE
Employment Agreement • August 16th, 2019

• ‘n Deeltydse personeellid werk ‘n deel van die week (verlof word bereken as 1 uur vir elke 17 uur gewerk en word intern deur lynhoof bestuur) – 2 weke voor beëindiging van kontrak moet Menslike Hulpbronne in kennis gestel word van restant van verlof wat uitbetaal moet word.

ATKV-betrekkings
Employment Agreement • May 6th, 2024

Die ATKV is ’n dinamiese en snelgroeiende Afrikaanse kultuurorganisasie met ’n vakature vir ’n gekwalifiseerde mensehulpbronbeampte (12-maande-kontrak) by sy vakansieoord, ATKV- Klein-Kariba.

Esta Wet
Employment Agreement • November 22nd, 2023

Extension of Security of Tenure Act 62 of 1997, wat in Afrikaans sou lui: Uitbreiding van sekerheid van verblyfreg. Wanneer 'n dienskontrak opgestel word sou dit wys wees om daarin te vervat dat die werknemer net woonagtig op die plaas sal wees solank as wat hy daar werk.

DT000002
Employment Agreement • June 1st, 2021

‘n Deeltydse personeellid werk ‘n deel van die week (verlof word bereken as 1 uur vir elke 17 uur gewerk en word intern deur lynhoof bestuur) – 2 weke voor beëindiging van kontrak moet Menslike Hulpbronne in kennis gestel word van restant van verlof wat uitbetaal moet word.

Contract
Employment Agreement • February 12th, 2014

WEIERING OM ‘N KONTRAK TE ONDERTEKEN As ‘n werknemer weier om ‘n kontrak te onderteken (ongeletterde werknemers is geneig om die proses te wantrou), kan werkgewers in so ‘n geval: 1) nie ‘n ooreenkoms sluit nie, of

Totale vergoedingspakket: R1 067 587 – R1 386 637 per jaar, ’n prestasieverwante bonus uitgesluit • Dit is ’n vyfjaar-, vastetermyn- kontrakaanstelling wat vroegste 01/01/2022 begin.
Employment Agreement • September 13th, 2021

Die Munisipale Bestuurder, as Hoof van die Administrasie en Rekenpligtige Beampte, sal verantwoordelik wees vir die algemene werkverrigting van die organisasie en die bestuur en leiding van die administratiewe en operasionele aspekte van die munisipaliteit ten einde die Raad se strategiese doelwitte te bereik.

NAAM
Employment Agreement • April 7th, 2016
DIENSKONTRAK
Employment Agreement • July 1st, 2014
GEREELDE HERNUWING VAN VASTE-TERMYN KONTRAKTE OM PERMANENTE AANSTELLING TE VERMY
Employment Agreement • February 12th, 2014

Werkgewers wat ‘n makelaar of kontrakteur gebruik, moet seker maak dat die makelaar aan wetgewing ingevolge die WFV en die Nasionale Vaardigheidsfonds (National Skills Fund of NSF) voldoen.

WERKSKONTRAK
Employment Agreement • May 30th, 2022
AANSTELLING OP VASTETERMYNKONTRAK LANGER AS DRIE MAANDE
Employment Agreement • June 1st, 2021

• ‘n Deeltydse personeellid werk ‘n deel van die week (verlof word bereken as 1 uur vir elke 17 uur gewerk en word intern deur lynhoof bestuur) – 2 weke voor beëindiging van kontrak moet Menslike Hulpbronne in kennis gestel word van restant van verlof wat uitbetaal moet word.

DIENSKONTRAK
Employment Agreement • February 13th, 2013
HUIS HERFSBLAAR
Employment Agreement • February 23rd, 2022

• Hanteer bepaalde Sekretariële verantwoordelikhede vir die Matrone van die Sorgeenheid; telefoon, boodskappe, afsprake, korrespondensie, ens.

Wat is die werknemer se posisie sou die werkgewer die dienskontrak wil wysig?
Employment Agreement • November 28th, 2023

‘n Werkgewer mag die bepalings van die kontrak wysig ongeag of die werknemer daartoe toestem of nie. Dit sal egter soortgelyk aan ‘n nuwe kontrak wees en kennisname daarvan moet verskaf word aan, en die nuwe bepalings daarvan onderhandel word met, die werknemer deur die werkgewer.

Plantentuin Meise zoekt twee
Employment Agreement • April 19th, 2024

Plantentuin Meise is op zoek naar twee toegewijde en gemotiveerde deeltijdse medewerkers om ons schoonmaakteam te versterken. Als medewerker schoonmaak speel je een cruciale rol in het handhaven van een schone en hygiënische omgeving voor onze medewerkers en bezoekers. Ben jij klaar om de uitdaging aan te gaan en bij te dragen aan een gezonde omgeving? Dan zijn wij op zoek naar jou!

DIENSKONTRAKTE
Employment Agreement • February 12th, 2014

Alle werknemers (permanente, seisoens- of kontrakwerkers), moet vooraf ingelig word oor die werksvoorwaardes in die kontrak. Ingevolge die Wet op Basiese Diensvoorwaardes moet die kontrak die volgende bepalings omvat:

Vereistes:
Employment Agreement • August 17th, 2021

Aansoek: Stuur volledige CV met bewys van kwalifikasies en SACE registrasie aan die Hoof, mev Marietjie Oelofse, by skoolhoof@hamakomps.co.za

INLIGTING WAT IN ‘N DIENSKONTRAK VOORKOM
Employment Agreement • March 31st, 2020
HUIS HERFSBLAAR
Employment Agreement • February 23rd, 2022

Doel van die pos: Professionele telefoon etiket met beantwoording van telefoon oproepe van die hoofskakelbord asook verwelkoming en hulp verleen aan ontvangs besoekers.

Sport Vlaanderen Zoekt
Employment Agreement • May 6th, 2024

Wil jij deel uitmaken van een dynamisch team waar klantgerichtheid en een sportieve omgeving centraal staan? Dan is dit jouw kans!