SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK (PLAASWERKER) Tussen:
SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
(PLAASWERKER)
Tussen:
______________________________________________________________________________
(hierna genoem “die werkgewer”)
___________________________________________________________
___________________________________________________________
___________________________________________________________
(werkgewer se adres)
En
______________________________________________________________________________
(hierna genoem “die werknemer’’)
Diensaanvaarding
Indiensname het/xxx begin op ................................. en aanhou totdat dit kragtens klousule 6 of ingevolge ’n regverdige rede en na ’n billike proses ten einde loop.
2. Werkplek ...........................................................................
Posbeskrywing ...........................................................................
Postitel: .. .........................................................................
Pligte:
.................................................................................................................................

Werkure
Normale werktyd xxx .................. ure per week beloop, wat xxxx volg saamgestel word:
Maandag tot Vrydag: van ………. vm tot ……….. nm
Etenstye: van ………….. tot ……………..
Ander rustye: ………………...………………..
Saterdae: ..……….…. vm tot ……..…. nm
Met etenstye: van …….....…. tot ……….…...
.
Werkure xxx gedurende ………..…. met ‘n maksimum van vyf ure per week verleng word en gedurende ………….…. met dieselfde aantal ure ingekort word.
Xxxxxx xxx slegs van tyd tot tyd met wedersydse instemming gewerk word, teen ‘n tarief van een en ‘n half keer die normale uurlikse loon tarief. Xxxxxx word bereken as enige tyd gewerk meer as die normale weeklikse werkure.
Loon
5.1 Die xxxxxx xxx op die laaste werkdag van elke week/maand sy/haar loon in kontant ontvang en dit xxx die bedrag wees van: R …………………..
Die werknemer xxx op die volgende toelaes/ander kontantbetalings/ betaling in goedere geregtig wees:
5.2.1 Huisvesting per week/maand ter waarde van R …………………..
5.2.2 Voedsel per week/maand ter waarde van R …………………..
Daar word oor die volgende aftrekkings ooreengekom:
............................................................................................... R …………………..
.............................................................................................. R …………………..
_________________
5.4 Die totale waarde van bovermelde vergoeding xxx xxxx: R …………………..
_________________
5.5 Die werkgewer xxx op of voor 1 ..................................... van elke jaar die werker xx xxxxxxx/xxxx xxxxxxx.
Diensbeëindiging
Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Xxxxx die werker ongeletterd is, moet kennis per brief geskied. In die geval van ’n ongeletterde werker moet die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die werkgewer aan die werker verduidelik word.
By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die werkgewer huisvesting aan die werknemer verskaf, moet die werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huis aan xx xxx.
Sondagwerk
Sondagwerk van enige aard xxx wedersyds ooreengekom en volgens die volgende skedule vergoed word:
Tyd gewerk op Xxxxxx |
Betaling |
Een uur of minder |
Dubbel die uurlikse loon |
Meer as een uur, maar nie meer as twee ure nie |
Dubbel die gewone loon vir tyd gewerk |
Meer as twee ure, maar nie meer as vyf ure nie |
Die gewone daaglikse loon |
Meer as vyf ure |
Die hoër een tussen; dubbel die loon betaalbaar ten opsigte van die tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of die gewone daaglikse loon |
Openbare Vakansiedae
Werk op ’n openbare vakansiedag xxx per ooreenkoms geskied en volgens die Sektorale Vasstelling 13: Plaaswerkers betaal word.
Jaarlikse verlof
Die werknemer is geregtig op drie weke betaalde verlof ná elk12 maande ononderbroke diens. Die verlof moet geneem word op tye wanneer dit die werkgewer pas en die werkgewer xxx by magte wees om self te bepaal wanneer die werknemer verlof mag neem.
Siekverlof
Tydens elke siekverlof-siklus van 36 maande xxx die werknemer geregtig wees op betaalde siekverlof in dae gelyk aan die getal dae wat die werker normaalweg gedurende ses weke sou werk.
Gedurende die eerste ses maande xxxxx, xxx die werker geregtig wees op een dag betaalde siekverlof vir elke 26 dae wat hy/sy reeds gewerk het.
Die werknemer moet die werkgewer so gou moontlik laat weet as hy/xx xxxxx siekte nie by die werk kan uitkom nie.
Die werkgewer mag die werknemer versoek om ’n mediese sertifikaat voor te lê wanneer die werknemer xxxxxx as twee xxx xxxxx siekte van die werk afwesig was of indien afwesig vir meer as twee geleenthede gedurend ’n periode van agt weke.
Kraamverlof
Die werknemer xxx geregtig wees op 4 maande onbetaalde kraamverlof.
Gesinsverantwoordelikheidsverlof
Die werknemer xxx op drie dae gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig wees, mits die werknemer minstens vier dae van die week in diens is en vir minstens 4 maande vir die werkgewer werk.
Huisvesting
(merk die toepaslike blokkie)
|
|
Kleredrag (waar nie van toepassing nie, kan hierdie klousule wegval)
.................. stelle uniforms/beskermende drag per jaar xxx gratis aan die werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die werkgewer.
................... stelle skoene/rubberstewels per jaar xxx gratis aan die werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die werkgewer.
................... xxx gratis aan die werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die werkgewer.
Verdere diensvoorwaardes of voordele
............................................................................................................................................................

Algemeen
Wysigings aan hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het.
___________________________________
Werkgewer
____________________________________ ____________________________________
Erkenning van ontvangs deur werknemer Datum
5