Contract
30/2020 28/08/2020 | |
37% ADDISIONELE BETALING AAN 37% ADDITIONAL PAYMENT TO KONTRAKPERSONEEL CONTRACT STAFF | |
Personeel wat op kontrak in diens van die WKOD is, kan vir die addisionele 37% betaling, wat vir die addisionele finansiële byvoordele bv. medies, behuising, ens. voorsiening maak, kwalifiseer. Die SAOU is bewus dat die WKOD al hoe meer begin het om nie die 37% addisionele betalings xx xxxx nie. Twee van die hoofredes wat die WKOD aanvoer is: • PSCBC Resolusie 1 van 2007 dui aan dat diegene wat in kontrakposte is en op wie ‘n aftree- ouderdom van toepassing is, nie vir die addisionele 37% betaling kwalifiseer nie. Die WKOD se argument is dat 60 as ‘n aftree- ouderdom beskou word en gevolglik betaal hulle nie die 37% aan kontrakpersoneel bo die ouderdom van 60 nie. • Personeel wat reeds uit diens getree het weens mediese redes, vervroegde pensioen of vrywillige skeidingspakkette ontvang het, word ook nie in ag geneem vir die 37% betaling nie. Die WKOD se argument is dat hierdie persone reeds voordele xxxx pensioen- en mediese subsidie ontvang. Die 37% addisionele betaling verteenwoordig hierdie finansiële byvoordele en indien iemand dit reeds ontvang, xxx dit neerkom op ‘n dubbele betaling. Die SAOU stem nie saam met die WKOD se redenasies nie en wil in terme van die aangeleentheid ‘n dispuut verklaar. Lede wat op kontrak is en tans nie die 37% addisionele betaling ontvang nie, moet asseblief dringend die SAOU-kantoor kontak. Ons versoek dat lede asseblief die aangehegte vorm (klik hier) invul en aan die SAOU-kantoor stuur teen Maandag, 7 September 2020. | Staff who are on contract in the service of the WCED can qualify for an additional 37% payment to make provision for the additional financial benefits, e.g. medical, housing, etc. The SAOU is aware that the WCED has increasingly begun not to make the 37% additional payments. Two of the main reasons given by the WCED are: • PSCBC Resolution 1 of 2007 indicates that those in contract posts to whom a retirement age applies, do not qualify for the additional 37% payment. The WCED's argument is that 60 can be considered as a retirement age and therefore they do not pay the 37% to staff over the age of 60. • Staff who have already retired for medical reasons, early retirement or voluntary severance packages also do not receive the 37% payment. The WCED's argument is that these people already receive benefits such as pension and medical aid. The 37% additional payment represents these financial benefits and, if someone receives it, this will amount to a double payment. The SAOU does not agree with the WCED's arguments and wishes to dispute the matter. Members who are in contract positions and who are currently not receiving the 37% additional payment, can contact the SAOU office. We request that members complete the attached form (click here) and send it to the SAOU office by Monday, 7 September 2020. |
ONS HOOR GRAAG VAN JOU #WantOnsGeeOm WE WOULD LIKE TO HEAR FROM YOU #BecauseWeCare