DIENSOOREENKOMS
VIR TYDELIKE
PLAASWERKNEMERS
(VASTE TERMYN)
Aangegaan
deur en tussen
________________________________________________________________________
(naam)
________________________________________________________________________
(adres)
________________________________________________________________
(kontaknommer)
(hierna
genoem die WERKGEWER)
en
________________________________________________________________________
(naam)
_____________________________________________________________
(identiteitsnommer)
_________________________________________________________
(adres & Kontaknommer)
(hierna
genoem die WERKNEMER)
Die
werknemer en werkgewer kom op die volgende terme en voorwaardes
ooreengekom:
Datum
van Indiensneming
|
__________________________________________________________________________________.
|
Duur
van Diens
|
Hierdie ooreenkoms neem in
aanvang op die datum van indiensneming en duur voort tot een van
die volgende datums of gebeurtenisse: (haal uit wat nie van
toepassing is nie)
|
|
___________________________________(datum),
of
Wanneer die volgende
taak of projek voltooi is
_____________________________________, of
Wanneer die volgende
spesifieke gebeurtenis
plaasvind________________________________.
|
Werkstitel &
Werksplek
|
Die werknemer word
aangestel as ʼn ____________________________ wat alle redelike
en wettige opdragte en instruksies xxx uitvoer xxxx aan
hom/haar voorgeskryf deur die werkgewer en aanvaar die pligte
en verantwoordelikhede van bogenoemde pos.
Die werkplek is geleë
te ____________________________ en die werknemer xxx verwag
word om van tyd tot tyd werk te verrig op die volgende persele
___________________________
____________________________________________________________________________.
|
Vergoeding
|
Die werknemer se
basiese salaris beloop _________________ per uur/dag/week/maand
of __________ per stuk (werk). (haal uit wat nie
van toepassing is nie) Waar stukwerk gewerk word, xxx die
vergoeding ten minste gelykstaande wees aan die toepaslike
minimum loon per uur.
Die werknemer se
vergoeding geskied daagliks/weekliks/twee
weekliks/maandeliks. (haal uit wat nie van toepassing is
nie)
Betaling xxx geskied in
kontant/ EFT. (haal uit wat nie van toepassing is
nie)
Naam van Bank:
________________ Takkode: ________ Rekeningnommer:
________________
|
Aftrekkings
|
Die werknemer magtig
hiermee die werkgewer om die nodige aftrekking van 1 % vir
werkloosheidversekering (‘UIF’) van sy/haar loon xx xxxx.
|
|
|
Werksdae
|
Die werknemer xxx op die
volgende dae van die week werk
__________________________________.
|
Werksure
|
Die werknemer xxx
____________ gewone ure per xxx xxxx.
Normale werkure is van
_________________________ tot ___________________________.
|
Etenspouse
en Rusperiodes
|
Die werknemer is geregtig
op ‘n etenspouse van
___________________ minute wat nie xxxx vorm van sy/haar normale
werksure nie. Ander rusperiodes
_____________________________________.
|
Oortydure, Sondagwerk
en Openbare Vakansiedae
|
Indien omstandighede dit
vereis, kan dit van die werknemer verwag word om oortyd xx
xxxx. Redelike kennisgewingtydperk xxx gegee word. Xxxxxx xxx
vergoed word teen ‘n tarief van 1.5 keer die werknemer se
basiese uur tarief.
In sekere gevalle kan
daar van die Werknemer verwag word om op ʼn Xxxxxx of Openbare
vakansiedag xx xxxx. Redelike kennisgewing tydperk xxx gegee
word. Xxxxxx vir Openbare vakansie dae xxx vergoed word teen ‘n
tarief xxx xxxxxxx die werknemer se basiese uur tarief of
alternatiewe betaalde dag afgegee word. Oortyd vir Sondae xxx
as volg geskied:
dubbel die tarief vir
een uur gewerk waar hy/sy een uur of korter werk;
dubbel die normale
tarief vir tyd gewerk xxxxxx as een uur maar wat nie twee ure
oorskry nie;
die Werknemer se
daaglikse tarief vir werk verrig xxxxxx as twee ure maar wat
nie 5 ure oorskry nie;
die grootste van of
dubbel die Werknemer se tarief betaalbaar vir tyd gewerk
(oortyd uitgesluit) of dubbel die normale daaglikse tarief vir
werk verrig xxxxxx as 5 ure.
|
Xxxxxxxxx
Xxxxxxxx Xxxxxx
|
Indien die werknemer vir
xxxxxx as vier (4) maande ad hoc per jaar werk is hy geregtig op
een dag verlof vir elke 17 dae gewerk of een uur verlof vir elke
17 ure gewerk. Aan die einde van die dienstermyn xxx die
Werknemer daarop geregtig wees om alle uitstaande verlofdae ten
volle uitbetaal te kry teen sy/haar huidige loon.
|
Siekverlof
|
Die werknemer is geregtig
op 1 dag siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. Die werknemer
moet die werknemer so gou as moontlik in xxxxxx xxxx van sy/haar
afwesigheid van die werk deur siekte. In die geval waar die
werknemer vir meer as 2 (twee) agtereenvolgende dae afwesig is
weens siekte, of by meer as 2 (twee) geleenthede in ʼn periode
van 8 (agt) weke afwesig is, xxx die werknemer nie geregtig wees
op betalende siekverlof nie, tensy die werknemer ʼn mediese
sertifikaat wat bevestig dat die werknemer ongeskik was vir
diens weens siekte of besering tydens die tydperk van
afwesigheid.
|
Gesinsverant-woordelikheids-verlof
|
Indien die werknemer
minstens vier dae per week werk en vir xxxxxx as vier maande, is
hy/sy na vier maande geregtig op drie dae betaalde verlof.
|
Diens-Beëindiging
|
Hierdie ooreenkoms xxx
beëindig word:
By verstryking van die
termyn van hierdie kontrak (klousule 2), of
Indien enige van die
partye aan die ander –
Een week kennisgewing
gee van diensbeëindiging, waar die werknemer vir minder as 6
maande gewerk het, of
Vier weke kennisgewing
gee van diensbeëindiging, waar die werknemer vir meer 6
maande gewerk het, of
Op enige xxxxx xxxxxx
xxxx omskryf in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en
Sektorale Vasstelling 13.
|
Reëls
Xxx Xxx Terrein
|
Die werknemer onderneem
xx xxx/xxxx xx onderwerp aan die beleid en reëls van die terrein
xxxx aan hom/haar voorgehou. ʼn Afskrif van die reëls is
beskikbaar by die Toesighouer.
|
Die
werknemer
erken
dat hierdie diensooreenkoms aan hom/haar oorhandig is vir
bestudering, dat die inhoud aan hom/haar verduidelik is, dat hy/sy
dit verstaan en al die punte xxxx vervat in die ooreenkoms, vrywillig
deur hom/haar onderteken is.
__________________________________
WERKNEMER
|
__________________________________
GETUIE
|
__________________________________
DATUM
|
__________________________________
WERKGEWER
|
__________________________________
GETUIE
|
__________________________________
DATUM
|
HERNUWING
VAN BOGENOEMDE KONTRAK
Die
hernieude indiensneming van die werknemer op die bogenoemde terme en
voorwaarde begin op _________________ en eindig
op _____________________.
__________________________________
WERKNEMER
|
__________________________________
GETUIE
|
__________________________________
DATUM
|
__________________________________
WERKGEWER
|
__________________________________
GETUIE
|
__________________________________
DATUM
|