Contract
Onderwerp | Beskrywing | Basiese arbeidsreg | Wat is die uitkoms indien nie gemeld nie |
Xxxxxx | Die kontrak moet die partye duidelik identifiseer. | Essensieel vir die kontrak. Dit is verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. | Die bruikbaarheid van die kontrak om enige bindende voorwaardes te skep word drasties verminder. |
Aanstellingsdatum | Wanneer die diensverhouding begin. (en die einddatum, indien dit ‘n vaste termyn kontrak is). | Ook verpligte inligting wat op die kontrak moet verskyn. | Xxx word die aanstellingsdatum geag xx xxxx die dag waarop die kontrak geteken word. Indien die datum lank voor die teken v ‘n kontrak is – rekordeer die werklike datum waarop begin. |
Tydelik/Permanent | Indien daar ‘n einddatum is xxx dit tydelik wees, of ook beskryf as ‘n vaste termyn kontrak. | Nie xxxxxx as 3 maande sonder voldoende rede hoekom die kontrak xxxxxx moet wees nie. (Slegs van toepassing op persone wat onder die salaris drempel van R205 433.30* verdien.) Art 198B van die Wet op Arbeidsverhoudinge. | As daar geen melding gemaak word van ‘n dienstermyn of die duur van die kontrak nie, word die kontrak as permanent geag. |
Proeftydperk | Dit is ‘n aantal maande/weke waartydens die werkgewer die werknemer se diens evalueer met die oog op verdere indiensname. | Proeftydperke kan nie onbepaald voortgeset word nie. Dit moet aan ‘n spesifieke, redelike en relatiewe tydperk gekoppel wees. Dit kan xxxxx xxxxx omstandighede ook verleng word. Gewoonlik 3 maande en xxx ‘n addisionele 3 maande indien dit, met goeie redes verskaf, verleng word. (Xxx xxxxxx of korter wees). | Geen |
Kennisgewing periodes | Gewoonlik kalenderdae / maande tydperk wat die werknemer kennis moet gee wanneer hul die diens kontrak wil beëindig. | Die werkgewer kan gewoonlik kies of hul eerder net die maand se xxxxxxx xxx betaal in die plek van ‘n maand se diens. | Een week xx xxxxxx vir 6 maande of minder se diens. Twee weke vir 6 maande tot ʼn jaar. 4 weke vir ‘n jaar of meer se diens. Oorweeg die posisie deeglik as die skool aandring op ‘n xxxxxx xxxxxx. Dit is nie voordelig nie. |
Werksbeskrywing | Beskrywing van die beroep of algemene aard en strek van die dienste wat van jou verwag word. Werk beskrywing kan ook ‘n addendum wees. | Die diens kontrak moet die beroep of ‘n kort beskrywing van die werk bevat. Werksbeskrywings is nie noodwendig absoluut nie. Enige billike en redelike instruksie moet nog steeds uitgevoer word. Die werksbeskrywing is een van die faktore wat oorweeg word wanneer die billikheid van ‘n instruksie beoordeel word. | Die redelike persoon se opvatting van wat die diens as opvoeder of admin persoon sou behels xxx ʼn moontlike oorweging wees. Xxxx teen algemene insluitings xxxx bv. “enige werk wat u redelikerwys kan doen” of “enige werkopdrag deur die hoof gegee”. Waar daar geen werksbeskrywing is xxx xxx dit neerkom op wat bespreek was tydens die diens onderhandeling. (Wat moeilik kan wees om te bewys.) |
Xxxxxx | Xxxxx in vakansieverlof, siekverlof, privaatsake verlof ens. | Verlof xxxx aangedui in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes. | Sonder melding geld die wet op Basiese Hoofstuk 3 Art 19 – 27 diensvoorwaardes xxxx xxxxxx. |
Salaris | Per maand of jaarliks. Die betaaldatum is ook belangrik xx xxx xxxxxx te neem sodat debiet orders reg geskeduleer kan word. | Die werkgewer moet ‘n salaris binne 7 dae van die betaal datum betaal. Die werkgewer is ook verantwoordelik vir enige regsverpligte aftrekkings. | Essensieel vir die kontrak. |
Byvoordele | Enige byvoordele moet deeglik beskryf en gedefinieer word. | Indien van toepassing moet dit in die kontrak vervat word. | Geen |
Bonus | Bonusse is addisionele vergoeding wat op die diskresie van die werkgewer aan die werknemer betaal word. Bonusse moet onderskei word van ‘n 13de tjek, wat xxxx uitmaak van die salaris. | Afhangende van die bewoording is ‘n werknemer gewoonlik nie outomaties geregtig op ‘n bonus nie. Bevestig dus voor die tyd die aard van enige by betaling bevat in die kontrak wat nie by die salaris ingesluit is nie. | Geen |
Verhoging | Aanduiding of verhoging van toepassing is. | Nie Outomaties geregtig nie. Werknemers beskik wel oor regte in terme van georganiseerde arbeids onderhandeling. Dws Unie werksaamhede en aksies. | Geen |
Dissipline proses | Riglyne en proses indien dissiplinêre stappe teen die werknemer geneem word. | Die werknemer is geregtig op ‘n billike proses. | Sien “Code of Good Practice: Dismissals” in die Wet op Arbeids Verhoudinge, Skedule 8. Dit is slegs riglyne. |
Grieweprosedure | Xxxxxxx en proses om interne xxxxxx xx hanteer. Gewoonlik die eerste plek om te begin in arbeidsaangeleenthede. | Die werkgewer is geregtig op billike arbeids praktyke en ook geregtig op billike en deursigtige proses. | Informele proses kan gevolg word. Dit sluit in mondelinge of skriftelike xxxxxx wat aan bestuur gestel word. Hou bewyse indien ‘n informele roete gevolg word. |
Rapportering | Die lynfunksie van die skool. Dws Aan wie die werknemer rapporteer en van waar hul instruksies ontvang. | Dit is belangrik om duidelikheid te hê oor die struktuur en verantwoording in die skool. (Veral waar dispute ontstaan.) | Kry op ‘n xxxxx xxxx skriftelike duidelike oor die xxx funksie van die skool. |