LILYDALE
LILYDALE
Huisreëls
1. Inleiding
Hierdie stel reëls is daarop gemik om as riglyne te xxxx xxxxx die inwoners van LILYDALE in harmonie kan saamleef en is bykomend tot die bestaande Bestuursreëls en Konstitusie wat formeel geregistreer is ingevolge die Wet. Sommige van die bestaande reëls word hier in meer informele taal omskryf om ‘n meer duidelike prentjie weer xx xxx.
Die xxxx van die Huisreëls is om sekere sake waaroor daar onsekerheid kan bestaan, te verduidelik en om aandag te skenk aan nuwe sake. Die idee is geensins om ‘n xxxxx onnodige voorskriftelike reëls en regulasies te skep wat kan inbreuk maak op die vryheid van gedrag van verantwoordelike volwassenes wat in ‘n prestige ontwikkeling xxxx xxx. Ons vorm tóg ‘n geslote gemeenskap waar alle inwoners mekaar in aanmerking moet neem en waar goeie buurmanskap, in die wydste moontlike betekenis van die woord, noodsaaklik is.
2. Betaling van maandelikse heffing
Die heffings betaalbaar aan die Huiseienaarsvereninging vir munisipale belastings en diensgelde, die instandhouding van gemeenskaplike eiendom, versekering en administrasie word gewoonlik vir die daaropvolgende jaar vooruit bepaal tydens die Algemene Jaarvergadering van die Huiseienaarsvereninging. Elke eienaar xxx skriftelik in xxxxxx xxxxxx word xxxx die Bestuursagente van die bedrag betaalbaar ten opsigte van sy spesifieke eenheid. Hierdie heffings is maandeliks vooruitbetaalbaar aan die Bestuursagente.
Rekeninge vir waterverbruik en enige bykomende dienste gelewer deur die Huiseienaarsvereninging ten opsigte van ‘n spesifieke eenheid xxx xxxx die Trustees gelewer word en is ook maandeliks betaalbaar aan die Bestuursagente. Indien ‘n rekening xx xxxxxx rede ookal nie gelewer word nie, is dit die verantwoordelikheid van die eenheideienaar om uit xx xxxx hoeveel verskuldig is en om die rekening te vereffen.
3. Gebruik van eenhede se gemeenskaplike eiendom
3.1 Eenhede is bedoel vir residensiële gebruik. Die skriftelike toestemming van die Trustees moet verkry word voordat dit vir sakedoeleindes gebruik kan word.
3.2 Vooraansig van Eenhede
3.2.1 Geen byvoegings of veranderings, insluitend sonskerms, TV antennas of lugversorgers mag aangebring word sonder die Trustees se skriftelike toestemming nie. Geen “Xxxxx”-huise word toegelaat nie
3.2.2 Die uitwendige kleurskema van die eenhede mag nie verander word nie.
3.2.2 Tuin/grasperke moet onderhou word op ‘n gereelde basis xxxx xx sny, water xx xxx en algemene onderhouding. Sou die voorkoms onooglik xxxx, xxx die huiseienaarsvereniging die onderhoud laat doen teen koste vir die eienaar.
3.3 Geen inwoner, hetsy eienaar of huurder van ‘n eenheid mag:-
3.3.1 in of op enige xxxx van sy eenheid, of gemeenskaplike eiendom, ‘n veiling hou of toelaat dat ‘n veiling gehou word, of enige advertensies hoegenaamd vertoon, sonder die skriftelike toestemming van die Trustees verkry is nie;
3.3.2 enige xxxx van die gemeenskaplike eiendom gebruik vir motorherstelwerk,- aftakeling of –ombouing of enige soortgelyke werk nie;
3.3.3 enige wasgoed, voorwerp wat gelug of skoongemaak word, enige vullis, xxxxxx, of vullisdromme vertoon of sigbaar maak op ‘n xxxxxx wat volgens die Trustees onaanvaarbaar is nie;
3.3.4 in sy eenheid, eksklusiewe gebruiksarea of op die gemeenskaplike eiendom enige gevaarlike of plofbare stowwe of materiaal aanhou indien die aanhou daarvan in stryd is met enige wet of plaaslike regulasie of verordening nie, of wat hinderlik is vir die inwoners van ander eenhede, of wat enige versekering uitgeneem ten opsigte van ‘n eenheid kanselleer, of wat tot gevolg xxx hê dat die premie van sodanige versekering xxxxxxx xxx word nie;
3.3.5 ‘n windbuks, rekker (kettie) of enige soortgelyke apparaat op enige plek in die kompleks gebruik of die gebruik daarvan toelaat nie;
3.3.6 enige iets in sy eenheid, of op die gemeenskaplike eiendom doen of toelaat dat sy familielede, gaste, besoekers, huurders of werknemers dit doen, wat na die mening van die Trustees hinderlik of steurend is vir die ander inwoners van die kompleks of hul reg tot privaatheid skend nie.
3.3.7 Mag met rolskaatse, skaatplank of seepkiskar in die pad of teen die opritte ry nie. Die ry van fietse is onderworpe aan dieselfde reëls as wat van toepassing is op motorvoertuie.
3.3.8 Hier word die aandag veral gevestig op die noodsaaklikheid van besondere bedagsaamheid teenoor inwoners ten opsigte van:
▪ Kinders wat raserige speletjies speel in die strate en ander gemeenskaplike areas;
▪ Die gedrag van private huis- en tuinwerkers;
▪ Uitermatige geraas veroorsaak deur motorfietse, bromfietse, toeters, die aanjaag van motorenjins, en dies meer;
▪ Musiek van watter aard ookal wat uitermate hard gespeel word.
3.4 Verkoop en verhuur van eehede
3.4.1 ‘n Eienaar moet die Trustees en Bestuursagente in xxxxxx xxxx indien hy sy eenheid verkoop.
3.4.2 Indien ‘n eenheid verhuur word:-
3.4.2.1 Moet die kontrak onderworpe aan hierdie reëls, sowel as die geregistreerde Gedragsreëls wees;
3.4.2.2 Moet daarop xxxxx word dat die eienaar van ‘n eenheid daarvoor verantwoordelik is day sy huurder die Gedragsreëls nakom.
3.4.2.3 Moet die naam van die verhuringsagent sowel as ‘n kontak telefoonnommer aan die Trustees sowel as die Bestuursagente verskaf word.
3.5 Padgebruik en parkering
3.5.1 Dit is verblyfsvoorwaardes dat motorhuise as sodanig gebruik word,
d.w.s vir die parkeer en skuiling van private motorvoertuie en dat voertuie nie op ‘n permanente of semi-permanente basis buite motorhuise parkeer word nie. Waar ‘n huishouding nie voldoende motorspasie het vir die aantal voertuie vir gereëlde daaglikse gebruik nie, behou die Trustees die reg voor om voor te skryf waar die addisionele voertuie mag parkeer;
3.5.2 Geen verlate voertuie, karavane, sleepwaens, perdesleepwaens, bote opblaasbare bote en dies meer mag parkeer word in strate of ander gemeenskaplike eiendom of grasperke of opritte nie.
3.5.3 Xxxx xxx ‘n spoedbeperking wees xxxx van tyd tot tyd deur die Trustees bepaal. Die Trustees kan verder stappe xxxx nodig doen om verkeer meer effektief te reguleer en te beheer, insluitende die oprig van spoedwalle, stop- en toegeetekens.
4. Troeteldiere
4.1 Slegs 2 troeteldiere per huis word in Lilydale toegelaat.
4.2 Reëls vir die aanhou van honde in Lilydale
4.2.1. Honde moet ten alle tye op leiband en onder toesig van ‘n verantwoordelike persoon wees.
4.2.2. Enige ontlasting wat deur honde agtergelaat word, moet xxxxxxx xxxx die eienaar verwyder word.
4.2.3. Die eienaar van ‘n hond moet die hond se ontlasting op sy eie erf elke dag verwyder.
4.2.4. Die trustees behou die reg om u eiendom te inspekteer om te verseker dat u by reël 3 hou.
4.2.5. Wanneer gestaafde klagtes ontvang word dat u hond aanhoudend blaf of tjank, xxx die eienaar versoek word om die hond te verwyder
4.2.6. Toestemming kan ter enige tyd teruggetrek word indien geldige besware ontvang word of ‘n besondere hond volgens die Trustees enigsins gevaarlik, ‘n oorlas of hindernis vir inwoners raak.
4.2.7. Toestemming xxx SLEGS toegestaan word vir die aanhou van TWEE (2) honde per erf in Lilydale. Hierdie is in ooreenstemming met Munisipale Regulasies wat die aanhou van meer as twee honde verbied.
5. Vullis
5.1 Vullisverwydering vind op ‘n weeklikse basis plaas op die xxx xxxx gereël deur die Munisipaliteit.
5.2 Slegs huishoudelike vullis, bv kos, papier, glas, blikke, kartonne en tuinvullis mag in die drom geplaas word, verkieslik in ‘n plastiese sak.
5.3 Groot kartonne moet opgeskeur word sodat dit binne-in die drom pas. Die Munisipaliteit verwyder niks wat nie binne-in die drom is nie.
5.4 Geen bourommeld of afval yster mag in die drom geplaas word nie.
5.5 Die dromarea is slegs daar vir die dromme wat leeggemaak moet word.
5.6 Ander items xxxx bv motorbande, verpakkingsmateriaal, afval yster ens. Moet self deur die eienaar na die Munisipale stortingsterrein geneem word waar dit gratis gestort kan word.
5.7 Oortreding van hierdie reël sal u blootstel aan ‘n boete.
6. Algemeen
6.1 Sake vir die aandag van die Trustees moet skriftelik ingedien word.
6.2 Boetes van R500-00 xxx aangeslaan word waar reëls oortree word, nadat ‘n skriftelike waarskuwing gegee is.
6.3 Xxxxx xxx bygevoeg word op agterstallige rekeninge;
6.4 Die Trustees mag hierdie reëls ter eniger tyd wysig of aanpas en moet dit doen indien daartoe gelas deur meerderheidsbesluit van die Huiseienaarsvereniging tydens ‘n Algemene Vergadering.
6.5 Die gebruik van die manlike aanspreekvorm in bostaande reëls sluit die vroulike aanspreekvorm in.