AFDELING
AFDELING
BRAND
Omskrewe gebeurtenisse
Skade aan die hele of ’n xxxx van die eiendom wat in die bylae beskryf word wat aan die versekerde behoort of waarvoor hy verantwoordelik is, insluitende verbouings deur die versekerde as huurder aan die geboue en strukture as gevolg van:
1. brand;
2. weerlig of donderslag;
3. ontploffing;
4. sodanige bykomende gevare as wat in die bylae as ingesluit vermeld word.
Spesifieke uitsonderings
1. Hierdie afdeling dek nie aardbewing (hetsy dit voortspruit uit mynboubedrywighede of andersins) tensy dit as ’n bykomende gevaar bygevoeg is, of vulkaniese uitbarstings of ander natuurontwrigting (behalwe onderaardse brande) nie.
Enige skade wat plaasvind tydens die bestaan van abnormale toestande (hetsy fisiek of andersins) wat teweeggebring word deur of deur middel van of wat regstreeks of onregstreeks veroorsaak word deur enige van die genoemde gebeurtenisse word geag skade xx xxxx wat nie deur hierdie versekering gedek word nie, behalwe in die mate waarin die versekerde bewys dat sodanige skade onafhanklik van die bestaan van sodanige abnormale toestande plaasgevind het. In enige aksie, geding of ander verrigtinge waar die versekeraar beweer dat enige skade uit hoofde van hierdie uitsondering nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
2. Tensy dit spesifiek ingesluit word, dek hierdie versekering nie die volgende nie:
(i) skade aan eiendom wat veroorsaak word deur enige verhittings- of drogingsproses wat dit ondergaan;
(ii) skade aan eiendom wat ten tyde van die skade verseker is of as dit nie vir hierdie versekering was nie, verseker sou gewees het deur enige marinepolis(se), behalwe ten opsigte van enige bedrag bó die bedrag wat ingevolge die marinepolis(se) betaalbaar sou gewees het indien hierdie versekering nie aangegaan is nie.
Spesifieke voorwaarde
Eweredigheid
Indien die versekerde eiendom by die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur enige gevaar waarteen dit verseker is gesamentlik meer werd is as die bedrag waarteen dit verseker is, word die versekerde sy eie versekeraar vir die verskil geag en dra hy dienooreenkomstig ’n eweredige xxxx van die skade. Elke item, indien daar meer as een is, is afsonderlik aan hierdie voorwaarde onderworpe.
Bykomende gevare (indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Daar word verstaan en ooreengekom dat ten opsigte van elke uitbreiding rakende bykomende gevare wat by hierdie versekering ingesluit word:
(a) al die uitsonderings en voorwaardes wat op hierdie versekering van toepassing is, geld asof dit daarby ingelyf is;
(b) enige versekerde skade vir die doeleindes daarvan beskou word asof dit deur brand veroorsaak is.
Uitbreiding: Aardbewing
Skade wat deur ’n aardbewing veroorsaak word, maar met uitsluiting van skade aan eiendom in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn.
Uitbreiding: Spesiale gevare
Skade wat veroorsaak word deur:
1. storm, wind, water, hael of sneeu met uitsluiting van skade aan eiendom;
(a) wat voortspruit uit enige proses wat dit ondergaan en wat noodsaaklikerwys die gebruik of aanwending van water behels;
(b) wat veroorsaak word deur ’n vloedgolf wat ontstaan as gevolg van ’n aardbewing of vulkaniese uitbarsting;
(c) in die ondergrondse werkverrigtinge van enige myn;
(d) in die ope lug (behalwe geboue, strukture en toerusting wat
ontwerp is om in die ope lug xx xxxx of xx xxxx);
(e) in enige struktuur wat nie geheel en xx xxxxx dak is nie;
(f) wat keermure is;
tensy dit so beskryf en
spesifiek as ’n afsonderlike item verseker word;
2. lugvaartuie en ander lugtoestelle of voorwerpe wat daaruit laat val word;
3. botsing deur diere, bome, antennes, satellietskottels of voertuie met uitsluiting van skade aan sodanige diere, bome, antennes, satellietskottels, voertuie of eiendom in of op sodanige voertuie.
Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie:
1. slytasie of geleidelike agteruitgang;
2. skade wat veroorsaak of vererger word deur:
(a) `lekkasie of ontlading van enige sprinkelaar- of drenkstelsel in die geboue wat hierkragtens verseker word of in geboue wat eiendom bevat wat hierkragtens verseker word;
(b) insakking of grondverskuiwing;
(c) die versekerde se versuim om alle redelike voorsorg te tref vir die instandhouding en veiligheid van die versekerde eiendom en om skade tot ’n minimum te beperk.
Uitbreiding: Lekkasie
Skade wat veroorsaak word deur die lekkasie of ontlading van enige sprinkelaar-, drenkstelsel of brandblusinstallasie/-toestel.
Indien ’n eersteverliesperk in die bylae teenoor hierdie bykomende gevaar aangetoon word, is die bedrag van sodanige perk die maksimum aanspreeklikheid van die versekeraar ten opsigte van enige enkele gebeurtenis en, slegs vir die doeleindes van hierdie uitbreiding, word die eweredigheidsvoorwaarde wat vooraf hierin uiteengesit is, vervang deur die volgende:
"Indien die versekerde eiendom by die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur die lekkasie of ontlading, gesamentlik meer werd is as die bedrag waarteen dit teen brandskade verseker is, is die versekeraar ingevolge hierdie uitbreiding slegs aanspreeklik vir dié xxxx van die eersteverliesperk wat die versekerde bedrag teen brand van die totale waarde van sodanige eiendom uitmaak en word die versekerde sy eie versekeraar geag vir die verskil en dra hy dienooreenkomstig ’n eweredige xxxx van die verlies. Elke item, indien daar meer as een is, waarop hierdie uitbreiding van toepassing is, is afsonderlik aan hierdie klousule onderworpe."
Slegs ten opsigte van hierdie uitbreiding word spesifieke uitsondering 1 van hierdie afdeling geskrap.
Uitbreiding: Insakking en grondverskuiwing
Skade wat deur insakking of grondverskuiwing veroorsaak word.
Met dien verstande dat die versekerde die eerste xxxx van xxxx xxx dra tot ’n bedrag bereken teen 1 persent van die versekerde bedrag op die eiendom, of R500, wat ook al die grootste is.
Hierdie uitbreiding dek nie die volgende nie:
1. skade aan riole, waterlope, grensmure, tuinmure, keermure, hekke, pale of heinings, tensy dit spesifiek verseker is;
2. skade wat veroorsaak word deur of wat toegeskryf kan word aan:
(a) foutiewe ontwerp of konstruksie of die verwydering of verswakking van die stut van enige gebou wat op die versekerde perseel geleë is;
(b) werksmense wat besig is met enige strukturele verbouings, toevoegings of herstelwerk aan enige gebou wat op die versekerde perseel geleë is;
(c) uitgrawings bo- of ondergronds, behalwe uitgrawings in die loop van mynboubedrywighede; 3. gevolglike verlies van enige aard hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek ingevolge hierdie afdeling verseker is.
Indien die versekeraar in enige geregtelike aksie, geding of ander verrigting beweer dat skade uit hoofed van die bepalings van hierdie uitsonderings nie deur hierdie versekering gedek word nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Uitbreiding: Kwaadwillige beskadiging
Skade wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van die opsetlike of voorbedagte of moedswillige daad van enige persoon wat gepleeg word met die doel om sodanige skade te veroorsaak, behalwe skade aan:
1. roerende eiendom wat:
(a) gesteel word;
(b) beskadig word in ’n poging om dit of ’n xxxx daarvan te verwyder uit enige perseel wat deur die versekerde besit of geokkupeer word;
2. roerende of onroerende eiendom wat deur diewe beskadig word terwyl daar by enige persele wat deur die versekerde besit of geokkupeer word in- of uitgebreek word of terwyl daar gepoog word om in of uit te breek;
3. onroerende eiendom wat deur die versekerde besit of geokkupeer word en wat veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(a) die verwydering of gedeeltelike verwydering van of enige poging daartoe;
(b) die sloping of gedeeltelike sloping of enige poging daartoe; van die gemelde onroerende eiendom of enige xxxx daarvan met die doel om enige xxxx daarvan te steel.
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) skade wat verband hou met of veroorsaak word deur brand of ontploffing;
(b) gevolglike of onregstreekse skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitontneming wat spruit uit konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in algemene uitsondering 1 (A) (i), (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die versekeraar uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Indien enige versekerde gebou of gebou wat die versekerde eiendom bevat vir 30 opeenvolgende dae onbewoon gelaat word, word die versekering ingevolge hierdie uitbreiding opgeskort ten opsigte van die geraakte eiendom tensy die versekerde voor die plaasvind van enige skade die skriftelike toestemming van die versekeraar verkry vir die voortsetting van hierdie uitbreiding.
Gedurende die aanvanklike tydperk van 30 opeenvolgende dae van onbewoning, word die versekerde ’n medeversekeraar saam met die versekeraar en dra hy ’n xxxx van enige skade gelykstaande aan 20 persent van die eis voor die aftrekking van enige eerste bedrag betaalbaar.
Uitbreiding: Oproer en staking
Andersins onderworpe aan die bepalings, voorwaardes, uitsluitings, uitsonderings en waarborge wat daarin vervat word, word hierdie afdeling uitgebrei om skade te dek wat regstreeks veroorsaak word deur of deur middel van of as gevolg van:
(i) burgerlike beroering, arbeidsonluste, oproer, staking of uitsluiting;
(ii) die optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word, met enige gebeurtenis waarna in (i) hierbo xxxxxx word.
Met dien verstande dat hierdie uitbreiding nie die volgende dek nie:
(a) verlies of skade wat binne die Republiek van Suid-Afrika en Namibië plaasvind ;
(b) gevolglike of onregstreekse verlies of skade van enige aard of beskrywing hoegenaamd, behalwe verlies aan huurgeld indien dit spesifiek verseker is;
(c) verlies of skade wat spruit uit die algehele of gedeeltelike staking van werk of die vertraging of onderbreking of staking van enige proses of werksaamheid;
(d) verlies of skade wat veroorsaak word deur permanente of tydelike besitontneming wat spruit uit die konfiskering, kommandering of rekwisisie deur enige xxxxxx ingestelde owerheid;
(e) verlies of skade wat verband hou met of veroorsaak word deur enige gebeurtenis waarna daar in algemene uitsondering 1 (A) (ii), (iii), (iv), (v) of (vi) van hierdie polis xxxxxx word of enige optrede van enige xxxxxx ingestelde owerheid by die beheer, voorkoming of onderdrukking van, of terwyl daar op enige xxxxx xxxx gehandel word met, sodanige gebeurtenis.
Indien die versekeraar uit hoofde van voorbehoudsbepaling (a), (b), (c), (d) of (e) beweer dat hierdie afdeling nie verlies of skade dek nie, rus die las op die versekerde om die teendeel te bewys.
Klousules en uitbreidings
Klousule: Huurgeld (indien ingevolge kolom 2 verseker)
Die versekeraar betaal die bedrag van die huurgeld wat ontvangbaar of betaalbaar is of die huurwaarde (na gelang van die geval) xxxx hieronder omskryf, in geval die perseel wat in die bylae vermeld word gedurende die termyn wat daarin gespesifiseer word, onverhuurbaar word as gevolg van skade deur ’n omskrewe gebeurtenis.
(i) Xxxxxxxx ontvangbaar - die werklike huurgeld wat ten tyde van die gebeurtenis deur die versekerde ontvangbaar is ten opsigte van die vermelde perseel of ten opsigte van sodanige xxxx daarvan as wat xxx verhuur mag wees.
(ii) Huurgeld betaalbaar - die werklike huurgeld wat betaalbaar is deur die versekerde aan die eienaar of verhuurder van vermelde xxxxxxx.
(iii) Huurgeldwaarde - die werklike huurwaarde van die vermelde xxxxxxx.
Die bedrag wat ingevolge hierdie klousule betaalbaar is, is in die verhouding waarin die versekerde bedrag staan tot die werklike huurgeld ontvangbaar/huurgeld betaalbaar of die huurwaarde van die perseel na gelang van die geval. Indien die perseel nie vir die hele vermelde termyn onverhuurbaar is nie, is die versekeraar slegs aanspreeklik om sodanige xxxx xx betaal van die bedrag wat betaalbaar is as dié wat die tydperk waartydens die vermelde perseel onverhuurbaar xxx, uitmaak van die hele termyn wat hierbo gespesifiseer is, maar die tydperk mag nie die tydsduur wat nodig is om die perseel in ’n verhuurbare toestand te bring, oorskry nie.
Klousule: Toewysing van eiendom
Ten einde waar dit nodig is te bepaal ingevolge watter kolom enige eiendom verseker is, stem die versekeraar in om die toewysing waaronder sodanige eiendom in die versekerde xx xxxxx ingeskryf is, te aanvaar.
Klousule: Alle ander inhoud
Die uitdrukking “alle ander inhoud” waarna xxxxxx word in die omskrywing van eiendom in kolom 3 van die bylae, sluit die volgende in, maar is nie beperk nie tot, persoonlike besittings, gereedskap en trapfietse wat die eiendom van die versekerde of direkteure of werknemers van die versekerde is in die mate waarin sodanige eiendom nie andersins verseker is nie.
Die voordeel ingevolge hierdie uitbreiding word tot R5 000 beperk vir enige enkele persoon ten opsigte van eiendom wat verloor of beskadig word terwyl dit op die versekerde se perseel is.
Klousule: Beperkings
Die versekeraar se aanspreeklikheid ingevolge kolom 3 van die bylae word beperk ten opsigte van:
(a) geld en seëls tot ‘n perk van R5 000;
(b) dokumente, manuskripte, sakeboeke, planne, rekenaarstelselopgawes en -media, ontwerpe, xxxxxxx, xxxxxxx en gietvorms tot die waarde van die materiaal en die bedrae wat aan arbeid bestee word.
Klousule: Veranderings en wanbeskrywing
Die versekering ingevolge hierdie afdeling word nie benadeel deur enige verandering of wanbeskrywing van okkupasie
nie, hetsy te wyte aan die verskuiwing van prosesse of masjinerie of uit hoofde van die aanskaffing van bykomende
persele, strukturele veranderings of herstelwerk aan geboue, masjinerie of toerusting met dien verstande dat die
versekeraar so gou moontlik daarna in xxxxxx xxxxxx word en die versekerde instem om, indien vereis, ’n bykomende
premie te betaal.
Klousule: Argitek- en ander professionele gelde
Die versekering ingevolge kolom 1 en 3 van die bylae sluit professionele gelde in (vir beramings, planne, spesifikasies, bestekopnames, tenders en toesig) wat noodsaaklikerwys aangegaan word om die versekerde eiendom te herstel of te vervang ná skade weens ‘n omskrewe gebeurtenis, maar in geen geval oorskry dit 15 persent van die bedrag wat betaalbaar is ten opsigte van sodanige skade nie en met dien verstande dat die totale verhaalbare bedrag hoogstens die versekerde bedrag van die eiendom wat geraak word, beloop. Die bedrag wat betaalbaar is ten opsigte van sodanige gelde sluit nie onkoste in wat aangegaan is in verband met die voorbereiding van die versekerde se eis nie.
Klousule: Kapitaaltoevoegings
Die versekering ingevolge hierdie afdeling dek verbouings, verbeterings en toevoegings (maar nie waardevermeerdering bó die versekerde bedrag(e) nie) aan of tot die eiendom behalwe bedryfsvoorraad en -materiaal vir ‘n bedrag van hoogstens 15 persent van die bedrag waarteen dit verseker is, met dien verstande dat die versekerde onderneem om die versekeraar elke kwartaal van sodanige verbouings, verbeterings en toevoegings in xxxxxx xx stel en die toepaslike bykomende premie daarop te betaal.
Klousule: Koste van sloping en opruiming en die oprigting van skuttings
Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit die koste in wat noodsaaklikerwys deur die versekerde aangegaan word ten opsigte van die sloping van geboue en masjinerie en/of die verwydering van puin (insluitende voorraadpuin) en die verskaffing, oprigting en instandhouding van skuttings wat vereis word
gedurende sloping, terreinopruiming en/of boubedrywighede ná skade aan die versekerde eiendom weens ’n omskrewe gebeurtenis, met dien verstande dat die totale bedrag wat verhaalbaar is hoogstens die versekerde bedrag op die eiendom wat geraak word, beloop.
Die versekeraar betaal nie vir enige koste of uitgawe nie:
1. aangegaan vir die verwydering van puin behalwe vanaf die terrein van sodanige eiendom wat vernietig of beskadig is en die gebied onmiddellik aangrensend aan sodanige terrein;
2. voortspruitend uit besoedeling of kontaminasie van eiendom wat nie ingevolge hierdie polis/afdeling verseker is nie.
Klousule: Brandbluskoste
Enige koste wat verband hou met die blus of bestryding van brand, word geag skade aan die versekerde eiendom xx xxxx en is betaalbaar benewens enige ander betaling waarvoor die versekeraar ingevolge hierdie afdeling aanspreeklik mag wees met dien verstande dat die versekerde regtens aanspreeklik is vir sodanige koste en die versekerde eiendom deur brand bedreig is.
Klousule: Verbandhouer
Die belang van enige verbandhouer in die versekering ingevolge hierdie afdeling word nie benadeel deur enige optrede of versuim aan die xxxx van die verbandgewer wat sonder die verbandhouer se medewete geskied nie. Die verbandhouer moet die versekeraar egter daarvan verwittig sodra hy van enige sodanige optrede of versuim bewus word en hy is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko ingevolge hierdie klousule deur die versekeraar aanvaar word.
Klousule: Munisipale planondersoekgelde
Die versekering ingevolge kolom 1 van die bylae sluit die munisipale planondersoekgelde in, met dien verstande dat die totale bedrag wat ingevolge enige item verhaalbaar is hoogstens die versekerde bedrag ten opsigte van die gebou wat geraak word, beloop.
Klousule: Vereistes van openbare owerhede
Die versekering ingevolge hierdie afdeling sluit sodanige bykomende herstel- of herbouingskoste in as wat ten opsigte van die beskadigde eiendom aangegaan word, alleenlik weens die noodsaaklikheid om te voldoen aan bou- of ander regulasies wat opgestel is ingevolge enige wet van die parlement of ordonnansie van enige provinsiale, munisipale of ander plaaslike owerheid, met dien verstande dat:
1. die bedrag wat ingevolge hierdie klousule verhaalbaar is nie die volgende insluit nie:
(a) die koste wat aangegaan word ter voldoening aan enige van die bogemelde regulasies:
(i) ten opsigte van skade wat voorgekom het voordat hierdie klousule toegestaan is;
(ii) ten opsigte van skade wat nie ingevolge hierdie afdeling verseker is nie;
(iii) ingevolge waarvan kennis aan die versekerde gegee is voordat die skade plaasgevind het;
(iv) ten opsigte van onbeskadigde eiendom of onbeskadigde dele van die eiendom, behalwe fondamente (tensy fondamente spesifiek uitgesluit word by hierdie versekering) van dié xxxx wat beskadig is;
(b) die bykomende koste wat nodig sou gewees het om die beskadigde eiendom te herstel tot ’n toestand wat gelyk is aan sodanige eiendom se toestand toe dit nuut was, indien die noodsaaklikheid om aan enige van die bogemelde regulasies te voldoen, nie ontstaan het nie;
(c) die bedrag van enige munisipale of ander belasting, ontwikkelings- of ander heffing of aanslag wat uit waardevermeerdering voortspruit en wat betaalbaar mag wees ten opsigte van die eiendom of deur die eienaar daarvan weens voldoening aan enige van die bogemelde regulasies;
2. die herstel- of herbouwerk met redelike spoed begin en uitgevoer word en dit mag in die geheel of gedeeltelik op ‘n ander terrein uitgevoer word (indien bogemelde regulasies dit vereis), onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die versekeraar ingevolge hierdie klousule nie daardeur verhoog word nie;
3. indien die aanspreeklikheid van die versekeraar ingevolge enige item van hierdie afdeling, afgesien van hierdie klousule, verminder word deur die toepassing van enige van die bepalings, uitsonderings en voorwaardes van hierdie afdeling, die aanspreeklikheid van die versekeraar ingevolge hierdie klousule ten opsigte van enige sodanige item in dieselfde verhouding verminder word;
4. die totale bedrag wat verhaalbaar is ingevolge enige item van hierdie afdeling, hoogstens die bedrag beloop wat daarvolgens verseker is.
Spoorweg- en ander subrogasie
Die versekerde word nie benadeel nie deur die ondertekening van Transnet se besteldiensvrywaring insake gevaarlike persele of ander spesiale ooreenkomste met die Transnet-administrasie betreffende private sylyne of soortgelyke ooreenkomste met ander staatsliggame.
Klousule: Herstelwaardevoorwaardes
Ingeval die eiendom, behalwe voorraad, beskadig word, is die grondslag waarop die bedrag betaalbaar bereken moet word, die koste van die vervanging of herstel op dieselfde terrein met eiendom van dieselfde soort of aard maar nie beter of omvangryker nie as die versekerde eiendom toe dit nuut was.
Met dien verstande dat:
1. die vervangings- of herstelwerk (wat uitgevoer mag word op ‘n ander terrein en op enige xxxxxx wat vir die versekerde se vereistes geskik is, onderworpe daaraan dat die aanspreeklikheid van die versekeraar nie daardeur verhoog word nie) met redelike spoed begin en uitgevoer moet word, anders word geen betaling gedoen bó en behalwe die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie voorwaarde nie hierby ingelyf was nie;
2. totdat uitgawe deur die versekerde aangegaan is ter vervanging of herstel van die eiendom die versekeraar nie aanspreeklik is vir enige betaling bó die bedrag wat betaalbaar sou gewees het indien hierdie klousule nie hierby ingelyf was nie;
3. indien, op die tydstip van vervanging of herstel, die bedrag wat die koste verteenwoordig wat aangegaan sou gewees het ter vervanging of herstel as die hele versekerde eiendom beskadig was, die bedrag oorskry waarteen dit verseker is by die aanvang van enige skade aan sodanige eiendom deur ‘n omskrewe gebeurtenis, die versekerde geag word sy eie versekeraar xx xxxx vir die verskil en hy dienooreenkomstig ’n eweredige xxxx van die verlies dra. Elke item van hierdie afdeling (indien daar meer as een is) waarop hierdie voorwaardes van toepassing is, is afsonderlik aan hierdie bepaling onderworpe;
4. hierdie voorwaardes van nul en gener waarde is nie, indien:
(a) die versekerde versuim xx xxxxx ses maande vanaf die datum van skade of sodanige verdere tydperk as wat die versekeraar skriftelik mag toelaat, die versekeraar in xxxxxx xx stel van sy voorneme om die eiendom te vervang of te herstel;
(b) die versekerde nie in staat is nie of onwillig is om die eiendom op dieselfde of ’n ander terrein te vervang of te herstel.
Klousule: Alternatiewe vervangingsvoorwaardes (ontwerp-vermoë)
Indien die versekerde eiendom wat oor 'n meetbare werkingsvermoë of produksie beskik, deur ’n omskrewe voorval beskadig word en dit nie moontlik is om sodanige eiendom ingevolge die herstelwaardevoorwaardes te vervang of te xxxxxxx xxx, betaal die versekeraar die koste van vervanging van sodanige eiendom met eiendom waarvan die gehalte van werkingsvermoë of produksie so na moontlik maar nie minderwaardig is nie aan dié van die oorspronklike eiendom.
Met dien verstande dat:
1. voorbehoudsbepaling 1, 2, 3 en 4 van die herstelwaardevoorwaardes gelykwaardig op hierdie klousule van toepassing is;
2. by die toepassing van die bepalings van voorbehoudsbepaling 3 van die herstelwaardevoorwaardes, die koste (xxxx voorsien in voorbehoudsbepaling 3) "wat aangegaan sou gewees het vir vervanging of herstel indien die totale eiendom beskadig was" verhoog word deur sodanige bedrag wat ingevolge die alternatiewe vervangingsklousule betaalbaar is en wat meer is as dit wat betaalbaar sou gewees het ingevolge die klousule:
Herstelwaardevoorwaardes sou dit moontlik gewees het om die eiendom daarkragtens te vervang of te herstel.
Klousule: Tydelike verwydering
Behalwe in die mate waarin dit andersins verseker is, word die versekerde eiendom gedek terwyl dit tydelik na ’n ander plek verskuif word op die perseel wat in die bylae vermeld word of na enige ander perseel insluitende xxxxxxxx per pad, xxxxx of binnelandse waterweg op enige plek binne die Republiek van Suid Afrika, Namibië, Botswana, Lesotho, Swaziland, Zimbabwe en Malawi.
Met dien verstande dat:
1. die versekeraar se aanspreeklikheid hoogstens 15 persent is van die versekerde bedrag wat vir elke item geld tensy die doel van sodanige tydelike verwydering die skoonmaak, hernuwing, herstel of ’n soortgelyke proses is;
2. die bedrag wat ingevolge hierdie klousule betaalbaar is, hoogstens die bedrag is wat betaalbaar sou gewees het indien die skade op die xxxx van die perseel plaasgevind het waarvandaan die eiendom tydelik verwyder is.
Klousule: Huurders
Die versekeraar se aanspreeklikheid teenoor die versekerde word nie geraak deur enige optrede of versuim aan die xxxx van enige eienaar van ’n gebou of enige huurder (behalwe die versekerde) wat sonder die versekerde se medewete geskied nie. Die versekerde moet die versekeraar egter van enige sodanige optrede of versuim wat strydig is met die bepalings, uitsonderings of voorwaardes van hierdie afdeling in xxxxxx xxxx sodra hy daarvan bewus word en is verantwoordelik vir enige bykomende premie wat betaalbaar is vanaf die datum waarop enige verhoogde risiko deur die versekeraar aanvaar word.
Klousule: Voorraadverklaringsvoorwaardes (indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Ten opsigte van bedryfsvoorraad en -materiaal wat ingevolge hierdie afdeling verseker word en wat onderworpe is aan die voorraadverklaringsvoorwaardes word die premie op 75 persent van die bedrag of bedrae waarteen dit verseker is, bereken, onderworpe aan die volgende spesifieke voorwaardes:
1. (a) Die versekerde moet skriftelik aan die versekeraar die markwaarde van sy bedryfsvoorraad en material op die laaste xxx xxx xxxx maand/kwartaal (xxxx vermeld in die bylae) verklaar en sodanige verklaring moet binne 30 dae vanaf daardie datum gedoen word anders word dit geag dat hy die versekerde bedrag ten opsigte van sodanige eiendom as die markwaarde daarvan verklaar het.
(b) Ná elke versekeringstydperk word die premie bereken op die gemiddelde versekerde bedrag, naamlik die totaal van die waardes wat verklaar is of geag word verklaar xx xxxx, gedeel deur die getal verklarings wat afgelê xxxx word. Indien die premie só bereken verskil van die voorlopige premie, word die verskil aan of deur die versekerde betaal na gelang van die geval, maar die bedrag wat deur die versekeraar betaalbaar is, is hoogstens 50 persent van die voorlopige premie.
2. Enige eis hierkragtens word op die grondslag van die markwaarde onmiddellik voor die skade geskik.
3. Indien daar ná die plaasvind van skade gevind word dat die bedrag van die laaste verklaring minder is as die bedrag wat verklaar xxxx gewees het, word die bedrag wat deur die versekerde verhaalbaar sou wees in sodanige verhouding verminder as dié wat die bedrag van die genoemde verklarings uitmaak van die bedrag wat verklaar xxxx gewees het, of tot die versekerde bedrag, wat ook al die kleinste bedrag is. Indien van toepassing, werk die bepalings van hierdie voorwaarde kumulatief saam met die bepalings van die spesifieke voorwaarde wat betrekking het op eweredigheid.
4. As teenprestasie daarvoor dat die versekering nie deur die bedrag van enige verlies verminder word nie, moet die versekerde vanaf die datum van die verlies tot die verstryking van die versekeringstydperk bykomende premie op die bedrag van die verlies betaal en sodanige bykomende premie word nie by die finale aanpassingspremie in ag geneem nie en word daarvan onderskei.
5. Die versekeraar se aanspreeklikheid beloop hoogstens die versekerde bedrag en die premie is nie ontvangbaar ten opsigte van waardes wat dit oorskry nie.
6. Bogemelde spesifieke voorwaardes geld afsonderlik vir elke item van die spesifikasie waarop hierdie voorraadverklaringsvoorwaarde van toepassing is.
Klousule: Hooftoevoerverbindings
Hierdie afdeling word uitgebrei om toevallige skade aan water-, riool-, gas-, elektrisiteit- en telekommunikasieverbindings, die eiendom van die versekerde of waarvoor hy regtens verantwoordelik is tussen die versekerde eiendom en die hooftoevoerverbindingspunte te dek.
Uitbreiding: Prysaanpassingsklousule (indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Gedurende elke versekeringstydperk word die versekerde bedrag(-e) ingevolge kolomme 1 en/of 3 van hierdie afdeling verhoog met daardie xxxx van die persentasie xxxx in die bylae vermeld as die verhouding wat die aantal dae sedert die aanvang van sodanige tydperk uitmaak van die geheel van sodanige tydperk. Xxxxx xxxxxx ooreengekom, is hierdie voorbehoudsbepalings slegs van toepassing op die versekerde bedrag (-e) wat ten tyde van die aanvang van die versekeringstydperk van krag is.
By elke hernuwingsdatum moet die versekerde die versekeraar in xxxxxx xxxx van die bedrag(-e) wat verseker moet word vir die komende versekeringstydperk en die persentasie verhoging wat vir sodanige tydperk verlang word. By versuim daarvan word die bepalings van hierdie klousule gestaak.
Die bykomende premie vir hierdie uitbreiding is 50 persent van die premie wat verkry word deur die genoemde persentasie toe te pas op die jaarpremie betaalbaar vir die versekerde bedrag waarop hierdie uitbreiding van toepassing is
Klousule: Wegdoen met xxxxxxx xxxxxxx: (indien in die bylae as ingesluit vermeld)
Sonder om die regte van die versekeraar te verminder xx xxx in geval van ’n verlies op die bepalings van die algemene voorwaardes te beroep, stem die versekeraar in om nie enige eiendom wat die onderwerp van ’n eis hierkragtens is sonder die toestemming van die versekerde te verkoop of andersins daarmee weg te doen nie, mits die versekerde tot die bevrediging van die versekeraar kan bewys dat xx xxxxxxx sodoende benadeel word in xxxxx geval die versekeraar instem om die versekerde die eerste keuse xx xxxx om sodanige eiendom terug te koop teen die billike intrinsieke waarde of markwaarde, wat ook al die grootste is.
Die versekerde is nie ingevolge die bepalings van hierdie klousule daarop geregtig om enige eiendom aan die versekeraar prys xx xxx nie, hetsy die versekeraar daarvan besit geneem het of nie.