DIENSOOREENKOMS VIR PLAASWERKNEMERS Ingevolge Wet op Basiese diensvoorwaardes Wet No.
DIENSOOREENKOMS VIR
PLAASWERKNEMERS
Ingevolge Xxx op Basiese diensvoorwaardes Wet No.
75 van 1997 en die Sektorale vasstelling 13: Plaaswerkersektor Suid-Afrika
DIENSOOREENKOMS AANGEGAAN DEUR EN TUSSEN
________________________________________________________________________ (naam)
________________________________________________________________________ (adres)
________________________________________________________________ (kontaknommer)
(hierna genoem die WERKGEWER)
en
________________________________________________________________________ (naam)
_____________________________________________________________ (identiteitsnommer)
_________________________________________________ (kontaknommer indien beskikbaar)
(hierna genoem die WERKNEMER)
Die volgende voorwaardes xxx geldig en bindend wees vir beide die Werkgewer en Werknemer na ondertekening van die bepalings xxxx ooreengekom in die kontrak deur beide partye. Die werkgewer neem hiermee die werknemer onder die volgende voorwaardes in diens.
INDIENSNEMING
Hierdie ooreenkoms neem in aanvang op die datum van ondertekening en die aanstellingsdatum van die
werknemer se diens is ________________________________________________________________.
PROEFTYDPERK
Die werknemer word vir ʼn aanvanklike proeftydperk van 3 (drie) maande aangestel, gedurende xxxxx tydperk die werknemer slegs tydelik in diens van die plaas xxx xxxx. Gedurende hierdie tydperk xxx die bestuur die werknemer se aanpasbaarheid en geskiktheid vir die werk monitor.
ʼn Permanente aanstelling is onderhewig aan die suksesvolle aflegging van bogenoemde proeftydperk en sodanige aanstelling geskied by wyse van bevestiging deur die werkgewer.
Tydens die proeftydperk geld dieselfde reëls en regulasies van die plaas xxxx vir ʼn permanente werknemer.
POSBENAMING EN WERKPLEK
Die werknemer word aangestel as ʼn ____________________________________ wat alle redelike en wettige opdragte en instruksies xxx uitvoer xxxx aan hom/haar voorgeskryf deur die werkgewer en aanvaar die pligte en verantwoordelikhede van bogenoemde pos.
Die werknemer onderneem om alternatiewe dienste te verrig met dien verstande dat sodanige alternatiewe dienste slegs van ʼn tydelike aard is en die werknemer se prioriteittake van sy/haar huidige pos nie drasties verander nie. Die werknemer se loon xxx xxx tydens die alternatiewe tydperk verminder word nie.
Die werkplek is geleë te ________________________________________ en die Werknemer xxx verwag word om van tyd tot tyd werk te verrig op die volgende persele ______________________
________________________________________________________________________________.
VERGOEDING
Die werknemer se basiese loon beloop ____________ per uur/dag/week/maand.
Die werknemer se loon xxx betaal word aan die einde van ‘n werksweek/ tweeweekliks/ maandeliks op die _____ dag van die maand. (trek dood wat nie van toepassing is nie)
Betaling xxx in kontant wees.
OF (trek dood wat nie van toepassing is nie)
Die werknemer se loon word in sy/haar rekening inbetaal aan die einde van die betaal periode. Die werknemer se rekeningbesonderhede is as volg (indien beskikbaar by ondertekening).
Rekeninghouer: ______________________
Naam van Bank: ______________________
Takkode: ____________________________
Rekeningnommer: ____________________
Xxxx xxx jaarliks outomaties verhoog om in xxx xx xxxx met die minimum loon vir plaaswerkers xxxx wat jaarliks bepaal word deur die Minister van Arbeid . Verdere verhogings xxx jaarliks oorweeg word volgens die diskresie van die werkgewer.
Die werknemer xxx xxx geregtig wees op betaling van enige vergoeding vir sodanige tydperk wat hy/sy, sonder toestemming van die werkgewer, van diens af is nie en die werknemer nie geregtig is op enige verlof xxxx uiteengesit in klousule 8 nie.
WERKLOOSHEIDSVERSEKERING (‘UIF’)
Die werkgewer en die werknemer xxx elkeen 1 % xxxx xxxx die wetgewing bepaal van die werknemer se bruto loon bydra tot die Werkloosheidsversekeringsfonds (UIF).
AFTREKKINGS
Die werknemer magtig hiermee die werkgewer om die volgende aftrekkings xx xxxx. (trek dood wat nie toepassing is nie.)
Behuising
R__________
Vakbond
R__________
Voorsorgfonds/Pensioenfonds
R__________
UIF
R__________
Ander (spesifiseer)
R__________
Die werknemer xxxxxxx toestemming aan die werkgewer om alle statutêre aftrekkings, asook alle uitstaande geld wat aan die werkgewer verskuldig is by diensbeëindiging, van die werknemer se loon xx xxxxxxx en die werkgewer onderneem om alle uitstaande lone na aftrekkings by diensbeëindiging aan die werknemer oor te betaal.
Die werkgewer behou die reg voor om skadevergoeding, ten opsigte van skade wat die werknemer moedswillig of as gevolg van agterlosigheid tot nadeel van die plaas veroorsaak het (xxxx bepaal na ʼn behoorlike ondersoek en verhoor en die aftrekking voldoen aan die vereistes uiteengesit in die Sektorale Vasstelling 13), tot ʼn maksimum van 25% van werknemer se inkomste af te trek.
WERKSDAE & WERKURE
Werksdae: Die werknemer xxx op die volgende dae van die week werk_______________________.
Werkure en etenstye (etenstye vorm nie xxxx van werkure nie):
MAAND |
TOTALE URE VIR WEEK/ MAAND |
Inval tyd |
Ontbyt |
Inval tyd |
Middag-ete |
Inval |
Uitval |
JANUARIE |
|
|
|
|
|
|
|
FEBRUARIE |
|
|
|
|
|
|
|
MAART |
|
|
|
|
|
|
|
APRIL |
|
|
|
|
|
|
|
XXX |
|
|
|
|
|
|
|
XXXXX |
|
|
|
|
|
|
|
XXXXX |
|
|
|
|
|
|
|
XXXXXXXX |
|
|
|
|
|
|
|
SEPTEMBER |
|
|
|
|
|
|
|
OKTOBER |
|
|
|
|
|
|
|
NOVEMBER |
|
|
|
|
|
|
|
DESEMBER |
|
|
|
|
|
|
|
Normale weeklikse werkure is _________ ure per week (nie meer as 45 gewone ure per week nie).
Verlenging van gewone normale werkure: (trek dood wat nie toepassing is nie.)
Die werkgewer en werknemer kom ooreen dat die werknemer se gewone werkure verleng kan word met _____ ure per week (nie meer as vyf ure per week nie). Die verlengde xxx xxx in xxxxxxx tree gedurende die volgende maande ______________________ (datum) en verminderde xxx xxx gewerk word gedurende die volgende maande _____________________(datum).
Die werkgewer en werknemer kom verder ooreen dat die aantal verlengde werkure (wat nie vir meer as 4 maande is nie) wat sodanig gewerk is met dieselfde hoeveelheid werkure verminder xxx word gedurende dieselfde werksjaar van twaalf (12) agtereenvolgende maande volgens hierdie ooreenkoms. Gedurende die tydperk van werk verrig tydens die periode van verkorte en verlengde werkure xxx die werkgewer konstante loon aan die werknemer oorbetaal xxxx ooreengekom en asof hy/sy die voorgeskrewe normale gewone werkure deur die jaar gewerk het.
Indien die dienskontrak wat ooreengekom is tussen die werkgewer en werknemer beëindig word voordat die verlengde werkure xxxx omskryf in hierdie klousule verkort kon word, kom die werkgewer ooreen om die werknemer te betaal vir die verlengde ure teen ‘n oortyd tarief van een en ‘n half (1.5) van hy/sy normale loon per uur.
Oortyd:
Daar word ingestem dat indien omstandighede dit vereis, dit van die werknemer verwag kan word om oortyd xx xxxx. Redelike kennisgewingtydperk xxx gegee word deur die werkgewer waar daar van die werknemer verwag word om xxxxxx xx xxxx.
Vergoeding vir oortyd gewerk (uitgesonderd Sondae en vakansiedae) is 1,5 keer die werknemer se uurlikse loon en/of daaglikse loon (haal uit wat nie van toepassing is nie). Alternatiewelik kan tyd af gegee word.
In sekere gevalle kan daar van die werknemer verwag word om op ʼn Xxxxxx of Openbare vakansiedag xx xxxx. Redelike kennisgewing tydperk xxx gegee word. Xxxxxx vir Openbare vakansie dae xxx vergoed word teen ‘n tarief xxx xxxxxxx die werknemer se daaglikse tarief. Oortyd vir Sondae xxx as volg geskied:
dubbel die tarief vir een uur gewerk waar hy/sy een uur of korter werk;
dubbel die normale tarief vir tyd gewerk xxxxxx as een uur, maar wat nie twee ure oorskry nie;
die werknemer se daaglikse tarief vir werk verrig xxxxxx as twee ure maar wat nie 5 ure oorskry nie;
die grootste van of dubbel die Werknemer se tarief betaalbaar vir tyd gewerk (oortyd uitgesluit) of dubbel die normale daaglikse tarief vir werk verrig xxxxxx as 5 ure.
Openbare vakansiedae:
Die werknemer xxx geregtig wees op die volgende betaalde openbare vakansiedae – Nuwejaarsdag, Menseregtedag, Goeie Vrydag, Gesinsdag, Vryheidsdag, Werkersdag, Jeugdag, Nasionale Vrouedag, Erfenisdag, Versoeningsdag, Kersdag, Welwillendheidsdag.
Die werknemer onderneem om op openbare vakansiedae xx xxxx indien daartoe versoek deur die werkgewer, onderworpe daaraan dat hy/sy dubbel sy/haar uurlikse loon of aftyd (die openbare vakansie dag mag uitgeruil word vir ander betaalde dae indien so ooreengekom tussen werkgewer en werknemer en met redelike kennis vooraf) xxx ontvang.
VERLOF
Jaarlikse verlof:
Alle permanente werknemers is geregtig op 15 betaalde werksdae verlof per verlof siklus van 12 maande, bereken teen 1 dag vir elke 17 dae gewerk. Spesifieke datums vir verlof moet deur die werkgewer goedgekeer word.
Met beëindiging van diens, xx xxxxxx rede ook al, xxx die werknemer daarop geregtig wees om alle uitstaande verlofdae ten volle uitbetaal te kry teen sy/haar huidige loon.
Siekteverlof:
Gedurende die eerste ses maande van diens is ʼn werknemer geregtig op 1 dag siekteverlof vir elke 26 dae gewerk. Daarna is die werknemer geregtig op 30 dae siekteverlof gedurende ʼn 36 maande siklus.
Die werknemer moet die werkgewer so gou as moontlik in xxxxxx xxxx van sy/haar afwesigheid van die werk deur siekte.
‘n Werknemer is geregtig op betaalde siekverlof, maar in die geval waar die werknemer vir meer as 2 (twee) agtereenvolgende dae afwesig is weens siekte, of by meer as 2 (twee) geleenthede in ʼn periode van 8 (agt) weke afwesig is, moet ‘n werknemer ʼn mediese sertifikaat oorhandig aan die werkgewer wat bevestig dat die werknemer ongeskik was vir diens weens siekte of besering tydens die tydperk van afwesigheid, om betaalde siekverlof te ontvang.
Verlof vir Gesinsverantwoordelikheid:
Indien die werknemer minstens vier dae per week werk, is hy/sy na vier maande geregtig op drie dae betaalde verlof per 12 maande siklus. Die werkgewer kan redelike bewys vereis, alvorens die verlof toegestaan word.
Xxxxxx waarvoor ‘n werknemer in aanmerking kom:
Wanneer die werknemer se kind gebore word;
Wanneer die werknemer se kind xxxx is;
In die geval van die dood van die werknemer xx xxxx of lewensmaat, die werknemer se ouer, aangenome ouer, grootouer, kind, aangenome kind, kleinkind of xxxxx of suster.
Kraamverlof
ʼn Vrou wat xxxxxxx is, is geregtig op minstens vier opeenvolgende maande kraamverlof.
ʼn Xxxxxxx vrou kan met kraamverlof begin:
Enige tyd vanaf 4 weke voor die verwagte datum van geboorte, xxxxx xxxxxx ooreengekom, of
op ʼn datum met ingang waarvan ʼn mediese praktisyn of vroedvrou sertifiseer dat dit vir die gesondheid van die werknemer of xxx xxxx ongebore kind nodig is.
Geen vroulike werknemer mag vir ses weke na die geboorte xxx xxxx kind werk nie, tensy ʼn mediese praktisyn of vroedvrou sertifiseer dat sy geskik is om te kan werk.
Die werknemer xxx xxx op betaling geregtig wees gedurende haar kraamverloftydperk nie, maar kan kraamvoordele eis ooreenkomstig die bepalings in die Wet op Werkloosheidsversekering, 63 van 2001.
Xxxxxx die eerste ses maande na geboorte xxx xxxx kind is die werknemer geregtig op twee (2) onbetaalde voedingsbreuke van ‘n halfuur elk. Die tye waarop hierdie voedingsbreuke geskied moet vooraf met die betrokke bestuurder ooreengekom word.
REËLS VAN DIE PLAAS
Die werknemer onderneem xx xxx/xxxx xx onderwerp aan die beleid en reëls van die plaas xxxx aan hom/haar voorgehou. ʼn Afskrif van die reëls is beskikbaar vir die werker by die Kantoor.
XXXXXX- EN DISSIPLINÊRE BELEID
Die werknemer onderneem xx xxx/xxxx xx hou by die bepalings van die xxxxxx- en dissiplinêre beleid xxxx aan hom/haar voorgehou. . ʼn Afskrif van die beleide is beskikbaar vir die werker by die Kantoor.
POLIGRAAF EN ALKOHOL / DWELM TOETSE
Werknemer onderneem om indien versoek, ʼn poligraaftoets (leuenverklikkertoets) of alkohol /dwelmtoetse te ondergaan.
DIENSBEËINDIGING
Hierdie ooreenkoms xxx beëindig word indien enige van die partye aan die ander –
Een week kennisgewing gee van diensbeëindiging, waar die werknemer vir minder as 6 maande gewerk het, of
Vier weke kennisgewing gee van diensbeëindiging, waar die werknemer vir meer 6 maande gewerk het, of
Op enige xxxxx xxxxxx xxxx omskryf in die Wet op Basiese Diensvoorwaardes en Sektorale Vasstelling 13.
VEILIGHEIDS- EN OMGEWINGSMAATREËLS
Die werknemer moet alle veiligheids- en omgewingsmaatreëls xxxx van tyd tot tyd deur die werkgewer aangekondig, xxxxxx navolg. Nienakoming van veiligheids- en omgewingsmaatreëls xxx as ernstige wangedrag geag word, en die werkgewer word deur die werknemer gevrywaar van enige aanspreeklikheid vir sulke beserings of siektes opgedoen as gevolg van die nienakoming van veiligheids-
en omgewingsmaatreëls
WYSIGING
Geen verandering, wysiging of opskorting van enige van die terme van hierdie ooreenkoms of enige ooreengekome kansellasie daarvan xxx geldig xxxx xxxxx dit op skrif gestel is en deur beide partye onderteken is.
ERKENNING
Hiermee verklaar ek, ______________________________________, die WERKNEMER, dat hierdie diensooreenkoms aan my oorhandig is vir bestudering, dat die inhoud aan my verduidelik en bekend is, dat ek dit verstaan en al die punte xxxx vervat in die ooreenkoms, vrywillig deur my onderteken is. Ek verklaar ook dat ek my xxx neerlê en bepaal by die reëls en regulasies xxxx vervat in die kontrak.
__________________________________ WERKNEMER |
__________________________________ GETUIE |
__________________________________ DATUM |
__________________________________ WERKGEWER |
__________________________________ GETUIE |
__________________________________ DATUM |