Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
Hierdie is slegs ‘n voorbeeld kontrak en moet aangepas en hersien word deur die verbruiker.
SKRIFTELIKE DIENSKONTRAK
(Agri-werker)
Tussen:
_____________________________________________________________
(hierna genoem “die Werkgewer”)
ID nommer: _______________________________________
En
_____________________________________________________________
(hierna genoem “die Werknemer”)
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
_____________________________________________________________
(Werkgewer se adres)
Hierdie ooreenkoms is onderhewig aan die Wet op Basiese Diensvoorwaardes, 1997 en Sektorale Vasstelling 13.
Diensaanvaarding
Indiensname het/xxx begin op ............................................................. en xxx aanhou totdat dit kragtens klousule 7 of ingevolge ‘n regverdige rede en ná ‘n billike proses ten einde loop. Die Werknemer aanvaar en onderneem om eerlike lojale en produktiewe diens aan die Werkgewer xx xxxxx, om die belange en beeld van die Werkgewer met algemene gedrag, gesindheid en optrede teenoor mede-werknemers en oorgeskiktes te bevorder en om, benewens werk wat met die pos verband hou, ook daardie werk te doen wat binne die Werknemer se vermoë val en wat redelikerwys deur die Werkgewer van die Werknemer verlang word, en om oortyd xx xxxx en/of noodwerk te verrig binne wetlike perke indien deur die Werkgewer verlang.
Werksplek
Xxxx xxx geskied te ..............................................., maar daar kan ook van die Werknemer verwag word om op die volgende persele xx xxxx:
...............................................................................................................................................
...............................................................................................................................................
...............................................................................................................................................
Werksbeskrywing .................................................................................................................
Postitel: .................................................................................................................................
Pligte: ....................................................................................................................................
...............................................................................................................................................
...............................................................................................................................................
Die Werknemer onderneem om alternatiewe dienste, binne sy/haar vermoë, te verrig met dien verstande dat sodanige alternatiewe dienste slegs van 'n tydelike aard is en die salaris van die Werknemer nie gedurende sodanige tydperk verminder xxx word nie.
Proeftydperk
(’n Permanente Werknemer is van dag een permanent en geniet alle voordele xxxx verlof, ens., en dieselfde prosedures met ontslag moet gevolg word gedurende proef as daarbuite.)
Die Werknemer word vir 'n proeftydperk van 12 weke aangestel waartydens die Werknemer se vordering en inskakeling in die werksituasie noukeurig gemonitor xxx word. Die Werkgewer onderneem om gedurende hierdie tydperk die nodige opleiding en ondersteuning xx xxxx, maar indien vordering nie xx xxxxx is nie, behou die Werkgewer die reg voor om die proefperiode met ’n verdere 12 weke te verleng.
Indien die proefperiode suksesvol xxxxxxx xxx die Werkgewer dit skriftelik bevestig. Indien onsuksesvol xxx die Werkgewer die nodige prosedure volg xxxx voorgeskryf in Wetgewing.
Werksure
Normale werkstyd xxx ............... ure per week beloop, wat xxxx volg saamgestel word:
Maandag tot Vrydag: van .............. vm tot .............. nm
Etenstyd: van .............. tot ..............
Ander rustye: ....................................................................
Saterdae: van .............. vm tot .............. nm
Met etenstyd: van .............. tot ..............
Indien die werksplek toepassing van gemiddelde werksure gebruik, is die volgende klousule van toepassing: Werksure xxx gedurende die maande van .................................. tot .................................. met ‘n maksimum van 5 ure per week verleng word. Gedurende die maande van .................................. tot .................................. xxx xxx met dieselfde hoeveelheid ure verkort word. Vergoeding xxx xxxx die jaar dieselfde xxx.
Xxxxxx xxx slegs van tyd tot tyd met wedersydse instemming gewerk word, teen ‘n tarief van een en ‘n half keer die normale uurlikse tarief. Oortyd word bereken as enige tyd gewerk meer as die normale daaglikse werksure.
In die geval waar daar weens onvoorsiene omstandighede minder as 4 uur per dag gewerk word, xxx die Werkgewer ten minste een uur se xxxxxx xxx, en die Werknemer xxx vir ten minste 4 uur vergoed word.
Loon
Die Werknemer xxx op die laaste werkdag van elke week/2 weke/maand sy/haar loon in kontant/per elektroniese oorbetaling ontvang en dit xxx die bruto bedrag wees van:
R..................................
Die Werknemer xxx op die volgende toelaes/ander kontantbetalings/betaling in goedere geregtig wees:
Huisvesting per week/2 weke/maand ter waarde van R..........................
Voedsel per week/2 weke/maand ter waarde van R..........................
Daar word op die volgende aftrekkings ooreengekom:
...................................................................................................... R..........................
...................................................................................................... R..........................
...................................................................................................... R..........................
...................................................................................................... R..........................
Totale aftrekkings: R..........................
Die totale waarde van bovermelde vergoeding xxx xxxx: R..........................
Die Werkgewer xxx op, of voor ..................................... van elke jaar die Werknemer xx xxxxxxx/xxxx xxxxxxx, volgens die uitsluitlike diskresie van die Werkgewer.
Diensbeëindiging
Dit staan elk van die partye vry om hierdie ooreenkoms gedurende die eerste ses maande met een week xxxxxx xx beëindig, of met vier xxxx xxxxxx daarná. Indien die Werknemer geletterd is, xxx xxxxxx per brief geskied. Indien die Werknemer ongeletterd is, xxx die kennisgewing en diensbeëindiging deur of namens die Werkgewer aan die Werknemer verduidelik word.
By kennis van diensbeëindiging, in die geval waar die Werkgewer huisvesting aan die Werknemer verskaf, moet die Werknemer toegelaat word om ’n maand lank in die huisvesting aan xx xxx.
Die Werkgewer is geregtig om hierdie ooreenkoms sonder kennisgewing te beëindig indien die Werknemer skuldig is aan 'n oortreding wat volgens die dissiplinêre beleid summiere ontslag regverdig en nadat die voorgeskrewe prosedure nagekom is.
Die diensverhouding word outomaties beëindig wanneer die Werknemer die aftreeouderdom van ............. bereik. Indien die Werknemer se dienstydperk verleng word xxx dit slegs per vastetermyn-kontrak wees.
Sondagwerk
Sondagwerk van enige aard xxx wedersyds ooreengekom en volgens die volgende skedule vergoed word:
Openbare Vakansiedae
Werknemers kwalifiseer vir alle statutêre vakansiedae teen volle vergoeding, xxxx xxxx die relevante wetgewing bepaal. Indien ‘n publieke vakansiedag op ‘n dag val waarop die werknemer normaalweg sou xxxx, xxx die werknemer die volgende in ag neem:
‘n werknemer wat nie werk op die vakansiedag nie, xxx xxxx/sy normale loon verdien wat hy/sy normaalweg sou verdien sou dit ‘n normale werksdag wees;
‘n werknemer wat wel werk op die vakansiedag xxx minstens dubbel hul dagloon ontvang
Indien die werknemer op ‘n publieke vakansiedag werk wat nie ‘n normale werksdag is nie, sal die werknemer betaling ontvang vir die ure gewerk, plus die normale dagloon.
Xxxxxxxxx Xxxxxx
Die Werknemer is geregtig op drie weke betaalde verlof ná elke 12 maande ononderbroke diens. Die verlof moet geneem word op tye wanneer dit die Werkgewer pas en die Werkgewer xxx by magte wees om self te bepaal wanneer die Werknemer verlof mag neem. Enige verlof wat voor die jaarlikse siklus geneem word xxx toegestaan word op die basis van 1 dag betaalde verlof vir 17 dae gewerk.
Siekverlof
Tydens elke siekverlof-siklus van 36 maande xxx die Werknemer geregtig wees op betaalde siekverlof in dae gelyk aan die getal dae wat die Werknemer normaalweg gedurende ses weke sou werk.
Gedurende die eerste ses maande xxxxx, xxx die Werknemer geregtig wees op een dag betaalde siekverlof vir elke 26 dae wat hy/sy reeds gewerk het.
Die Werknemer moet die Werkgewer so gou moontlik laat weet as hy/xx xxxxx siekte of besering nie by die werk kan wees nie.
Die Werkgewer mag die Werknemer versoek om ‘n mediese sertifikaat voor te lê wanneer die Werknemer xxxxxx as twee xxx xxxxx siekte of besering van die werk afwesig was, of indien hy/sy afwesig is vir meer as twee geleenthede gedurende ’n periode van agt weke.
Kraamverlof
Vroulike Werknemers is geregtig op 4 maande onbetaalde kraamverlof.
Ouerskap en Aannemingsverlof
'n Werknemer wat 'n ouer van 'n kind is, xxx geregtig wees op 10 opeenvolgende dae ouerskapverlof. Ouerskapverlof kan 'n aanvang neem op die dag waarop die kind gebore word. Die Werknemer xxx ten minste een maand skriftelike kennis moet gee van die verwagte geboortedatum, asook wanneer die verlof moet begin en wanneer die Werknemer xxx terugkeer.
Aannemingsverlof hou verband met die aanneming van 'n kind wat onder die ouderdom van twee is. 'n Enkelaanneem ouer is geregtig op 10 opeenvolgende weke verlof. As daar twee aanneemouers is, xxx die ander een geregtig wees op 10 opeenvolgende dae se normale ouerskapsverlof. Dit is aan die aanneemouers om te besluit wie aannemingsverlof neem en wie normale ouerskapverlof neem. Verlof kan 'n aanvang neem op die dag dat die aannemingsbevel toegestaan word. Die kennisgewingvereistes is soortgelyk aan dié van ouerskapverlof.
Gesinsverantwoordelikheidsverlof/Ouerskapsverlof
Die Werknemer xxx op drie dae Gesinsverantwoordelikheidsverlof per jaar geregtig wees, mits die Werknemer minstens vier dae van die week in diens is en vir minstens 4 maande vir die Werkgewer werk.
Huisvesting
Huisvesting, indien beskikbaar en voorsien word, is onderworpe aan die ondertekening en aanvaarding van die behuisingbeleid en indien hierdie ooreenkoms beëindig word, vir xxxxx rede ook al, word die behuisingsooreenkoms ook beëindig, maar met een maand kennisgewing.
Die Werknemer xxx van behuising voorsien word vir so lank as wat hy/sy in diens is van die Werkgewer en indien hierdie voordeel ingesluit is by die vergoedingspakket. Die akkommodasie mag net beset word deur die Werknemer en sy onmiddelike familie, tensy alternatiewe reelings voor die tyd aangegaan is. Toestemming moet verkry word vanaf die Werknemer by die Werkgewer wanneer besoekers die aand wil oorbly.
Kleredrag (Waar nie van toepassing nie, kan hierdie klousule wegval)
............................ stelle uniforms/beskermende drag per jaar xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
........................... stelle skoene/rubberstewels per jaar xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
.................................................... xxx gratis aan die Werknemer voorsien word, maar xxx die eiendom van die Werkgewer.
Beleide en Prosedures
Die Werknemer onderneem xx xxx/xxxx xx hou by die beleide en prosedures van die Werkgewer, veral ten opsigte van die Griewe en Dissiplinere Prosedures, sowel as die Gesondheid en Veiligheidsbeleid. Voorbeelde van hierdie beleide en prosedures is by die kantoor beskikbaar.
Verdere Diensvoorwaardes en/of Voordele
..........................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................................
Algemeen
Wysigings aan hierdie ooreenkoms xxx slegs geldig wees indien beide partye dit goedgekeur het. Die Werknemer erken dat hy/sy 'n eksemplaar van hierdie ooreenkoms ontvang het en dat hy/sy die inhoud daarvan verstaan en aanvaar.
Privaatheid en Persoonlike Inligting
Beide die Werkgewer en die Werknemer stem hiermee ooreen om inligting verantwoordelik en in ooreenstemming met die toepaslike privaatheidsbeskermingswetgewing te bekom, te gebruik en xx xxxx. Die Werknemer stem hiermee saam dat die Werkgewer persoonlike inligting van die Werknemer vir wettige doeleindes mag gebruik. Hierdie doeleindes kan die volgende insluit:
Inligting wat van toepassing is op regeringsorganisasies (belasting, oudits, WVF, ens.)
Marktoegang (uitvoerdoeleindes, oudits, nakoming-vereistes, ens.)
Geen party mag enige persoonlike inligting versprei waarteen die Werknemer of Werkgewer beswaar maak nie.
___________________________________ _____________________________________
Werkgewer Erkenning van ontvangs deur Werknemer
___________________________________ _____________________________________
Getuie Datum
9