Opknapper met Lisensiebystand
Opknapper met Lisensiebystand
Bepalings & Voorwaardes
altyd daar altyd ´n plesier
Met Opknapper kan u splinters, xxxxx duikies en ligte skrapies laat regmaak sonder om vanaf u xxxx-xxxxxx versekeringspolis te eis!
Wat die Opknapper polis dek
Splinters, xxxxx duikies en ligte skrapies
• ’n Gesplinterde, ingeduikte of geskraapde area van die voertuig.
Aanvangsfooi
As hierdie die eerste waardetoegevoegde-polisproduk is wat u deur ons xxxx xxx ’n aanvangsfooi, xxxx op u skedule aangedui, betaalbaar wees. As dit egter nie u eerste waardetoegevoegde-polisproduk deur ons is nie, hoef u nie ’n aanvangsfooi te betaal nie.
U verpligtinge
Indien u nie al die volgende verpligtinge nakom nie, mag u dekking gekanselleer word. U verpligtinge teenoor die onderskrywer is om:
• alle redelike xxxx xx neem om die voertuig in ’n effektiewe, padwaardige toestand xx xxx, asook om alle redelike voorsorgmaatreëls te tref om sodoende verlies of skade te voorkom of te verminder;
• inligting wat korrek en volledig is weer xx xxx;
• in te stem om aan alle redelike versoeke te voldoen;
• alle redelike xxxx xx neem en alle voorsorgmaatreëls te tref om verlies, skade, dood, besering of aanspreeklikheid te voorkom of te verminder;
• nie skuld xx xxxxx of enige skikkingsaanbiedinge sonder ’n skriftelike ooreenkoms xx xxxx nie;
• ons in xxxxxx xx stel as enige polisbesonderhede of -verklarings foutief is of as enige van die besonderhede of verklarings verander;
• ons in xxxxxx xx stel as die adres waar die versekerde items gewoonlik gehou word verander; en
• voornemend xx xxxx in verband met enige iets wat u nog nie meegedeel het nie, maar wat moontlik relevant tot die aanvaarding van u polis kan wees, of in verband met enige iets wat verander wat belangrik kan wees vir die voortbestaan van die polis wat aanvaar word.
Poliswysigings en -kansellasies
Ons kan u polis wysig of kanselleer deur u ’n 30-dae skriftelike kennisgewing xx xxx. Enige wysigings of kansellasies wat u xxxx xxx effektief wees vanaf die datum xxxx ooreengekom. Neem asseblief kennis dat as u u polis gedurende ’n versekerde maand kanselleer, xxx die premie wat vir die res van die maand betaal is nie aan u terugbetaal word nie.
Indien u u polis of enige xxxx daarvan kanselleer omdat u ook vir dieselfde item/s by ’n ander versekeraar dekking het, of u voertuig verkoop, gesteel of afgeskryf is, of vir enige ander xxxx, xxx u premie terugbetaling beperk word tot die premies wat betaal is 12 maande voordat u die polis gekanselleer het.
Betalings
U polis is ’n maandelikse polis en u moet die maandelikse paaiement, xxxx op u skedule aangedui, vooruit betaal. As ons in die maand wat op u aktivering volg (en verder daarna) nie u premie op die aftrekdatum ontvang nie, sal ons u ’n 15-dae grasietydperk gee waartydens u die premie kan betaal. Indien ons gedurende die grasietydperk nie u premie ontvang nie, xxx x xxx vir die maand dekking hê nie.
Premieverpligtinge
U Opknapperpolis bied u maandelikse dekking; ’n maandelikse premie xxx vooraf, op die aftrekdatum xxxx wat dit op u skedule verskyn, afgetrek word. U xxxxx xxx op ontvangs van u eerste premie in xxxxxxx tree.
a. U premieverpligtinge word in u skedule onder “Betalingsbesonderhede” uiteengesit. Xxxx xxx u besonderhede aangaande betaalbare premies, asook inligting aangaande die betaalwyse en die datum waarop betaling verskuldig is, vind.
b. Neem asseblief kennis dat ons ooreengekom het om die premie deur ’n debietorder xx xxxxxxx en dat die eerste aftrekking ’n aanvangsfooi en ’n administrasiefooi xxx insluit. ’n Aftrekking xxx op dieselfde xxx xxx xxxx maand plaasvind. As enige aftrekdatum waarop ons ooreengekom het oor ’n naweek of openbare vakansiedag val, xxx die aftrekking op die laaste dag voor of die eerste dag na die naweek of openbare vakansiedag gemaak word. Indien ons nie u premie op u gewone aftrekdatum ontvang xxx xxx ons, met die doel om u gedek xx xxx, poog om op ’n meer gepaste datum u premie vanaf u te verkry. As die premie vir drie opeenvolgende maande nie betaal word nie, sal die polis onmiddellik gekanselleer word.
Betalingstaking
Wanneer dekking onderbreek word omdat u u bank opdrag gegee het om u debietorder paaiement te xxxxx, xxx die polis gekanselleer word.
Eise Proses
Die volgende eis-omstandighede en tydsbeperkings is van toepassing wanneer u ’n eis teen u Opknapper polis moet indien:
Wagtydperk
’n Wagperiode is `n voorafbepaalde tydperk waartydens geen dekking aangebied word nie maar premies wel betaalbaar is. Die volgende wagperiode geld vir die Opknapperdekking:
• 90 dae (as u voertuig nie vir inspeksie gegaan het nie).
• Indien ons nie `n maandelike premie van u ontvang nie, sal die bogenoemde wagperiode weer in xxxxxxx tree.
Hoe om te eis
Skakel die Eiselyn (onder aan hierdie bepalings en voorwaardes) van Maandag tot Vrydag, tussen 8:00 en 17:00.
Bybetaling
’n Bybetaling xxx betaalbaar per eis wees; hierdie bedrag is op u polisskedule aangedui.
Tydsbeperkings
• U moet ons, binne 30 dae vandat ’n insident plaagevind het, van u eis verwittig.
• Die voertuig moet, binne 60 dae vandat u die eis ingedien het, vir ’n assessering geneem word.
• U het 90 dae, vanaf die datum van goedkeuring van u eis, om u voertuig vir herstelwerk te neem.
Waarborg
Alle herstelwerk het ’n drie-jaar waarborg.
Betwiste eise
Nadat ons u in verband met ons besluit rakende u eis ingelig het, xxx ons u 90 xxx xxx om voorleggings oor ons besluit xx xxxx. Indien ons binne hierdie tydsbeperking enige voorleggings ontvang, xxx ons besluit hersien word en die uitkoms van die hersiening aan u oorgedra word. Indien, na hersiening, ons besluit om u nie vir u eis of xxxx daarvan uit te betaal nie en u besluit om ons beslissing uit te daag, moet u regstappe binne ses maande, vanaf die vervaldatum van die 90-dae tydperk waarna hierbo xxxxxx word, neem. Indien u nie die tydbeperking gehoorsaam het xxx xxx u verhoed word om enige regstappe teen ons te neem.
Wat die Opknapperpolis nie dek nie
U xxx xxx vir die volgende vergoed word nie:
• skade wat nie as ’n “ligte skrapie” , ”splinter” of “xxxxx duikie” beskryf kan word nie;
• haelskade;
• skade wat voor die aanvang van die polis aangegaan is (voorafbestaande skade);
• skade aan plakkers en dekals;
• skade aan lyswerk of vormwerk;
• eise wat die maksimum vergoedingsbedrag, minus die bybetaling, oorskry – beide bedrae word op u polisskedule aangedui;
• skade wat toebehore, deur lyswerk, venster lyswerk, enige soort xxxxx of enige vensterpanele insluit;
• skade as gevolg xxx xxxx;
• herstelwerk aan enige paneel of xxxx van ’n paneel wat geskeur is;
• vervanging van enige paneel of xxxx van ’n paneel;
• aanspreeklikheid teenoor ander partye;
• gevolglike verlies of skade;
• skade wat deur ’n ongeluk veroorsaak is en deur u xxxx-xxxxxx versekeringspolis gedek is;
• opeengehoopte skade wat oor ’n tydperk gebeur het en waarvoor u nie, binne 30 dae sedert dit plaasgevind het, ge-eis het nie.
Lisensiebystand
Lisensiebystand: Ons xxx alle aspekte van u voertuiglisensiehernuwing hanteer, insluitende hernuwingvorms en dokumentasie, sodat u u nie oor enigiets xxxx xx bekommer nie.
Waarvoor u mag eis
• Die Lisensiebystands-diens word tot voertuiglisensiehernuwings in die Republiek van Suid-Afrika beperk.
• Die Lisensiebystands-diens is beperk tot die voertuig wat onder die Opknapperproduk met die Lisensiebystand-voordeel geregistreer is.
• U lidmaatskap moet ten volle betaal wees ten tye van die voertuiglisensiehernuwing.
• U moet ten tye van die voertuiglisensiehernuwing aan die Nasionale Padverkeerswet, 1996 (Wet 93 van 1996), en ander relevante wetgewing, se vereistes en regulasies voldoen.
• Die Lisensiebystands-diens waarborg nie die lisensiedepartement se werkverrigting nie.
• U xxx vir die lisensiehernuwingsfooi verantwoordelik gehou word.
Hoe om te eis
Skakel die Klientedienslyn (onder aan hierdie bepalings en voorwaardes) van Maandag tot Vrydag, tussen 8:00 en 17:00 of Saterdag, tussen 8:30 en 13:00.
Wat word nie gedek nie?
Ons xxx xxx bystand vir die volgende bied nie:
• Hernuwing van onpadwaardige voertuie se lisensies; en
• Hernuwing van lisensies vir voertuie wat nie op die lid xx xxxxx aangeteken is nie.
Die eintlike koste wat met die hernuwing van die lisensie verband hou.
Q-Less?!
U kwalifiseer nou vir die Q-Less?! diens onder u Lisensiebystandsvoordeel. Hierdie diens help met die hernuwing of vervanging van belangrike dokumente na ’n diefstal of verlies. U hoef nie meer tou te staan vir enige dokumente by ’n staatskantoor nie. Q-Less?! xxx eenvoudig die staanwerk vir u doen!
Afskrifte van belangrike, persoonlike dokumente, xxxx hier xxxxx gelys, moet óf per e-pos, óf per direkte, veilige oplaai per die internet, na ’n datakluis vir bewaring en beskikbaarheid, ten tye van ’n noodgeval, ingedien word. Dit word deur ’n veilige, en wagwoord- beskermde webtoegangbare diens bestuur.
• Bestuurderlisensie
• ID-dokument
• Die registrasiebesonderhede van die voertuig
• Paspoort
• Bankbesonderhede wat deur ’n getekende Affidavit ondersteun word en bevestig dat die besonderhede waar is.
Hierdie dokumente xxx aan die versekerde beskikbaar gestel word per die webdiens of gedurende ’n noodgeval aan hom/haar gekoerier word om aan die relevante, amptelike departemente of bank op hulle aandring, voor te lê. Dokumente kan ook enige tyd in die datakluis met ’n veilige wagwoord besigtig word.
Dienslewering
Q-Less?! lidmaatskap bied die versekerde, in die geval van diefstal of verlies van persoonlike dokumente:
• Elektroniese bewaring van belangrike dokumente in ’n datakluis. Om die dokumente na die datakluis te stuur om dit te laai, xxx die versekerde afskrifte van dokumente óf direk na die datakluis via die veiligheids-webgebaseerde diens, óf per e-pos moet indien. Dokumente xxx xxx besigtig word deur ’n veilige wagwoord in die datakluis in xx xxxxxxx. Neem asseblief kennis dat geen afdrukke van die keersy van kredietkaarte toegelaat word nie.
• Die Vervangingsdiens sluit opvolg, toustaan by staatskantore, en aflewering van vervangde dokumente aan u per koerier, of direkte aflaai vanaf die datakluis, in.
• Nota: Geen Volmag word vir bank-en kredietkaarte aanvaar nie en die aanvanklike oproep moet deur die versekerde gemaak word. Kaarte moet deur die versekerde afgehaal word en Q-Less?! xxx opvolg, om dienslewering xx xxxxxxx.
• Alle administrasie wat vir die aanbieding van rugsteundokumente aan amptelike departemente/banke verlang word, xxx xxxx Q-Less?! behartig word.
Hoe kry ek hulp?
• Die versekerde moet Q-Less?! by die aangewese nommer, gedurende werksure, Maandag tot Vrydag, (8:00 tot 17:00) skakel en die besonderhede van sy/haar xxxx xxx.
• Sodra die polishouer/versekerde se lidmaatskap/polis geverifieer is, xxx hy/sy ’n saaknommer ontvang en na ’n assesseringsbeampte vir assessering van sy/xxxx xxxx, xxxxxx word. Q-Less?! xxx al die nodige korrespondensie en prosessering namens die versekerde behartig sodra die persoonlike inligting geverifieer is en die geldigheid daarvan bewys is.
• Q-Less?! behartig alle redelike navrae op aanvraag van verdere besonderhede wat nodig mag wees.
• Q-Less?! help die versekerde met al die nodige administratiewe ondersteuning en dokumentasie voorbereiding vir indiening.
• Q-Less?! xxx met die amptelike departemente en/of polisiestasies opvolg om die status ten opsigte van die prosessering van hierdie dokumente te xxx xxxxx.
• Diens wat gelewer word xxx net so omvattend wees xxxx die dokumente, wat gedurende die tyd, toe die lidmaatskap geaktiveer was, ingedien is.
Wie kwalifiseer vir Q-Less?!
’n Geldige versekerde/polishouer, en enige addisionele familielede, mits hulle die hoof polishouer se versekeringsbesonderhede het en hulle dokumente deur die hoof polishouer/versekerde, voor dit ’n noodgeval situasie geword het, ingedien is.
Wat is die beperkings van die diens?
• Q-Less?! xxx slegs van hulp kan wees met grondige dokumentasie en bewys van ID, indien beskikbaar, en sodra bevestiging gekry is dat die versekerde se besonderhede geldig is.
• Bystand wat xxxxxxx word xxx slegs so effektief wees xxxx die inligting wat gedurende die eerste maand van die aanvang van lidmaatskap, verskaf is.
• Q-Less?! mag moontlik nie in staat wees om die dokument van die onderskeie bank of outoriteit, namens die versekerde te vorder nie, afhangende van die vereistes van die spesifieke inrigting.
Geen xxxxx xxx verskaf word nie, indien:
• die insident nie binne 5 (vyf) werksdae vanaf die gebeurtenis aan ons gerapporteer is nie;
• die polishouer/versekerde en/of familielede xxxxx xxxx ’n eksterne party genader word en daar kostes aangegaan word, sonder enige geskrewe toestemming van Q-Less?!, Die xxxxxx xxx nie gedek wees nie;
• die versekerde en/of familielede eksterne tweede opinies en kostes aangaan. Hulle is geregtig op ’n tweede opinie, maar die koste hiervan xxx xxx xxxx Q-Less?! gedelg word nie, tensy voorafgoedkeuring op skrif gegee is; en
28/08/17
• die polishouer/versekerde nie ten tye van die insident aan alle wettige en statutêre vereistes van die Departement van Binnelandse Sake voldoen nie. Geen Volmag vir bank- en kredietkaarte word aanvaar nie en die oorspronklike oproep moet deur die polishouer/versekerde gemaak word. Kaarte xxx xxxx die bank afgelewer word, maar ’n opvolg kan nog steeds deur Q-Less?! gedoen word en xxxxx xxxxx relevante wetgewing.
Verkope, Kliëntedienste en Eise
0860 10 47 89
Auto & General Versekeringsmaatskappy Bpk is ’n gemagtigdefinansiële-diensverskaffer (FSP-lisensienommer: 16354).